Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont Fleur

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Zukiswa P
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Great and perfect. Enjoyable and perfect experience and great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

A cosy, clean, well-equipped place. We had a lovely stay. The hosts were so friendly and helpful. We also enjoyed a delicious breakfast. Thank you for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Altyd 'n vriendelike ontvangs deur die eienaars. Die personeel is behulpsaam en net so vriendelik. Heerlike ontbyt. Lekker rustige atmosfeer en mooi uitsig. Lieflike, rustige plek. Beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

A comfortable accommodation in beautiful Wilderness. A warm welcome by the host, she stayed super enthusiastic all the time. Arum cottage is small but comfortable, the bathroom is a little outdated. Nice bed linen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leigh-anne S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

We had an amazing time, Louis was a fantastic host, staff were friendly and accommodating. I want to thank Louis for being an amazing host and being so accommodating to allow us to celebrate my birthday by allowing us to have fun on Friday night around the pool. We were well looked after and I would highly recommend anyone to stay there, the rooms were clean and equipped to keep us warm with it being winter. Louis, you are a great host and we really appreciated your friendly and warm manner. We will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

The best! Lou, the owner, is the best! No complaints at all, everything was perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie lekker gebly. Geriewe is op standaard en netjies. Ontbyt was lekker en bed was heel gerieflik. Lou en Denise is aangename mense en loop graag die ekstra myl vir hul gaste. Verwarmers oral was heerlik in die koue, nat weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Rustigheid. Veilig. Vriendelike kliëntediens. Perfekte wegbreek van die besige stadslewe. Die eienaars is baie tegemoedkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Skoon en netjies, maar kan bietjie vernuwe. Alles is silwerskoon, maar ietwat verouderd: plekmatjies, tafeloppervlaktes en eetgerei kort opgradering en hier en daar klein opknappingwerk soos 'n bedkassie wat effe lendelam is weer reg te maak. Bedlampies se energiebesparingsgloeilampies hou net 'n uur en dan is daar geen lig tydens loadshedding nie, behalwe 'n enkele flitslig wat beide badkamer en slaapkamer moet oplig. Geen kerse om aan te steek nie. Sou lekker gewees het om 'n komplimentêre water, beskuitjie vir saam met die koffie soggens te kry. Yskas het wel water ens., maar vir jou eie rekening. Die eenheid vertoon groter op die foto's en is heelwat verder van die see as wat dit op die foto's lyk. Die linne op die bed was silwerskoon, maar het plek-plek herstelwerk nodig. Die kommunikasie voor en tydens ontvangs was uitstekend, baie vriendelike dame. Ontbyt was gemiddeld, sou 'n teenet aanbeveel by kosarea vir muggies en vlieë. Met 'n bietjie vernuwing kan Mont Fleur weer 'n 4-ster gradering van my ontvang. Ons het 3 nagte oorgebly, die kamer is elke dag gediens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Frederick P
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2023

Vriendelike ontvangs. Kamers volledig toegerus selfs met drankies in die yskas. Parkering in die straat kan lei tot diefstal van voertuig of inbraak. Geen WiFi in Rose Cottage nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Denise & Lou Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 750
R1 750 R1 488
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 488
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limberlostlaan 334, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjYjIzOWU4LTE0MjgtNGVjNS1hOWM4LWUwYTVkMjNkMmVjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 488 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 334 Limberlost Lane Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -33.991814007041 22.582697868347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang