Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont Fleur

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Denise & Lou Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 57 resensies vir Mont Fleur
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Zukiswa P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zukiswa P

Great and perfect.

Enjoyable and perfect experience and great service.

Pat V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat V

A cosy, clean, well-equipped place.

We had a lovely stay. The hosts were so friendly and helpful. We also enjoyed a delicious breakfast. Thank you for a wonderful stay.

Yolandi S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S

Altyd 'n vriendelike ontvangs deur die eienaars. Die personeel is behulpsaam en net so vriendelik. Heerlike ontbyt. Lekker rustige atmosfeer en mooi uitsig.

Lieflike, rustige plek. Beveel dit beslis aan.

Astrid V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Astrid V

A comfortable accommodation in beautiful Wilderness.

A warm welcome by the host, she stayed super enthusiastic all the time. Arum cottage is small but comfortable, the bathroom is a little outdated. Nice bed linen.

Leigh-anne S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-anne S

We had an amazing time, Louis was a fantastic host, staff were friendly and accommodating.

I want to thank Louis for being an amazing host and being so accommodating to allow us to celebrate my birthday by allowing us to have fun on Friday night around the pool. We were well looked after and I would highly recommend anyone to stay there, the rooms were clean and equipped to keep us warm with it being winter. Louis, you are a great host and we really appreciated your friendly and warm manner. We will definitely come back.

Anton M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

The best!

Lou, the owner, is the best! No complaints at all, everything was perfect!

Jj W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj W

Baie lekker gebly. Geriewe is op standaard en netjies.

Ontbyt was lekker en bed was heel gerieflik. Lou en Denise is aangename mense en loop graag die ekstra myl vir hul gaste. Verwarmers oral was heerlik in die koue, nat weer.

Jacqueline V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V

Rustigheid. Veilig. Vriendelike kliëntediens.

Perfekte wegbreek van die besige stadslewe. Die eienaars is baie tegemoedkomend.

Natasha M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha M

Skoon en netjies, maar kan bietjie vernuwe.

Alles is silwerskoon, maar ietwat verouderd: plekmatjies, tafeloppervlaktes en eetgerei kort opgradering en hier en daar klein opknappingwerk soos 'n bedkassie wat effe lendelam is weer reg te maak. Bedlampies se energiebesparingsgloeilampies hou net 'n uur en dan is daar geen lig tydens loadshedding nie, behalwe 'n enkele flitslig wat beide badkamer en slaapkamer moet oplig. Geen kerse om aan te steek nie. Sou lekker gewees het om 'n komplimentêre water, beskuitjie vir saam met die koffie soggens te kry. Yskas het wel water ens., maar vir jou eie rekening. Die eenheid vertoon groter op die foto's en is heelwat verder van die see as wat dit op die foto's lyk. Die linne op die bed was silwerskoon, maar het plek-plek herstelwerk nodig. Die kommunikasie voor en tydens ontvangs was uitstekend, baie vriendelike dame. Ontbyt was gemiddeld, sou 'n teenet aanbeveel by kosarea vir muggies en vlieë. Met 'n bietjie vernuwing kan Mont Fleur weer 'n 4-ster gradering van my ontvang. Ons het 3 nagte oorgebly, die kamer is elke dag gediens.

Frederick P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick P

Vriendelike ontvangs. Kamers volledig toegerus selfs met drankies in die yskas.

Parkering in die straat kan lei tot diefstal van voertuig of inbraak. Geen WiFi in Rose Cottage nie.

James V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V

Baie lekker.

Ek het dit geniet en lekker geëet.

William W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William W

Really nice position and wonderful place to stay.

See stars.

Gavin V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin V

Netjies, skoon en veilig.

Naby die strand en stapafstand vanaf restaurante.

Emma B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Emma B

Accommodation in a pretty and peaceful suburb.

The staff were friendly and obliging.

Sunelle D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sunelle D

Mont Fleur can be a very cute Bed & Breakfast but needs maintenance. I still find it difficult to believe that it is rated as a (4) star.

We were booked from the 14th of June 2022 to 20th of June 2022. We were kindly received by Lou our host. We were place in the cottage Arum. It appeared neat and clean at first glance. I can only mention that there are many uneven steps on the way from the bottom of the cottage to the reception and main house. The Bed & Breakfast was advertised as a (4) four star facility which was a big disappointment when your bathroom has very little space with a basin so small that you have to brush your teeth and wash your face over the bath. The bed linen and towels were not exchanged for clean ones everyday. From the six-day stay of which a Sunday was included the housekeeping for the day did not take place. No beds were made nor was the bathroom not cleaned. The material over the chair is worn and dirty and there are not enough bins. The TV is not mounted and wires are everywhere on the dresser. The biggest frustration is that you will not have any Wi-Fi coverage in the cottage (we had a partially-working-break-away) and you can only get coverage if you go to the main house. The breakfast is continental only with a choice of cereals, bread, fruit and coffee. Be prepared to park your car on the side walk.

Nadia B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

Baie lekker gekuier. Pragtige plekkie.

Baie mooi dekor styl. Sterk WiFi-sein. Kamer privaat geleë. Eienaar was baie gasvry. Ontbyt die volgende oggend was heerlik. Die uitsig vanaf die balkon was pragtig. Eienaar het selfs aangebied om 'n foto van ons te neem voor die pragtige uitsig op die balkon sonder dat ons gevra het. Sal beslis weer kom.

Hennie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P

Top kliëntediens!

Ons was oorweldig met gasvryheid en die verblyf was gerieflik en pragtig. Ontbyt was top gehalte. Absoluut aanbeveelbaar.

Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

’n Wonderlike vakansie in ’n gerieflike omgewing met fantastiese en baie hulpvaardige personeel.

Ons was tuis vir 10 dae in die Rose-kothuis en het die verblyf gedurende die tydperk terdeë geniet. Die tuin is boomryk en ons het daagliks vele voëlspesies opgemerk in die boom voor die houtdek. Mont Fleur is baie sentraal geleë met top restaurante en verskeie winkels binne loopafstand. Verskeie staproetes, nasionale parke en vele toeriste-aktiwititeite is ook enkele minute vanaf die gastehuis. Die kothuis is ruim en gerieflik en beskik oor alle nodige geriewe. Die Mont Fleur personeel het ons dadelik laat tuis voel en het uit hul pad gegaan om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Mont Fleur kan beslis aanbeveel word vir enige toeris wat die wonderlike Wildernes-area en Tuinroete beter wil leer ken.

Antoinette E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E

Huislik.

Baie goeie kliëntediens. Thanks Fran! Die ontbyt was heerlik en die kamer het als gehad wat ons nodig gehad het. Net een voorstel: Ons kamer se stort was binne-in die bad. 'n Badmat sal baie help, was baie bang vir gly.

Juieel S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juieel S

Hierdie plek is regtig spesiaal, ontbyt is top gehalte.

Hierdie plek was baie spesiaal vir ons as ’n gesin. Ongeag die stylte, is dit wonderlik.

Ben V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V

Dit wat jy op die foto's sien, is wat jy kry. Die ontbyt was van hoogstaande gehalte, dankie aan die gasheer.

Sal beslis weer van jul gastehuis gebruik maak.

Donovan S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Donovan S

Good location, grimy bedding, tired decor and furnishings.

Deluxe suite had such grimy bedding that we slept under our beach towels instead on night one. Manager replaced bedding with new for night two. Owners need to invest in upgraded furniture, bathroom renewal and general decor. Holes in carpets.

Chris R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Heerlike belewing in elke opsig!

Ontbyt hoogs aanbeveel! Persoonlike aandag en warmhartigheid van Lou en sy span verdien elk 'n kroon!

Shirley M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley M

Skoon en gemaklik, uitstekende beddens en ontbyt.

Dis nie modern of nuut nie, en as trappe vir jou ''n probleem is, bly weg. As jy uitstekende diens, uitstekende beddens en uitstekende ontbyt, asook 'n asemrowende uitsig en verwelkomende ontvangs en gemak soek - wat jou sak pas - is dit die regte plek.

Lydia V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia V

Our first time in Wilderness and we had the perfect stay.

The location, friendliness of the owners, recommendations for things to do and restaurants were appreciated. The place is clean and a relaxed, laid back setting and the views are beyond amazing. Standard of service is excellent. Breakfast was great. We will definitely book the place in the future and recommend to our family and friends.

Jonathan K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan K

Verfrissend, rustig en die moeite werd.

Sal beslis weer inloer

Suzette B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B

Prentjiemooi met baie vriendelike mense.

Dit was pragtige plekkie, baie maklik om te kry, met baie vriendelike mense en die ontbyt was baie lekker die volgende oggend. Hulle het ook seker gemaak dat ons nie koud kry nie.

Sonja H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja H

Wonderlike verblyf, sal hul aanbeveel.

Sal die B&B aanbeveel, dis goeie waarde vir geld.

Johan M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M

Baie lekker en rustig.

Ons het baie lekker gekuier, dit is stil en vreedsaam. Die kamers is netjies, net bietjie verouderd.

Sakkie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sakkie D

Nie goeie diens. Nie 4 sterre werd volgens my.

Het 'n probleem gehad met stortkop in bad. Ons kon nie stort nie want kop het nie gewerk. Ek moes dit vashou met my hand. Ek het vir die eienaar gesê van probleem. Hy het dit probeer regmaak, maar dit het nie gewerk nie. Vir 4 sterre verwag ek dat ek ten minste sal kan stort. Die toilet se ring was ook los. Ek het dit maar self vasgedraai. Ek was baie teleurgesteld in die eienaar se houding. Sal nooit weer daar gaan bly.

Ria N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N

Vriendelik en gasvry.

Ontvangs was baie vriendelik en warm. Die plekkie is pragtig en netjies. Sal altyd teruggaan soontoe.

Isak V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Isak V

Baie netjies en mooi uitsig.

Dit is baie sentraal geleë in Wildernis naby verskeie goeie eetplekke en amper binne stapafstand vanaf die strand. As jy dalk sukkel om jou tasse self teen trappe uit te dra is Mount Fleur dalk nie vir jou nie.

Gordon C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon C

Excellent, super friendly, an absolute amazing holiday destination in Wilderness.

Owners of Mont Fleuf went the extra mile with booking and advising us on all our excursions, always freshly baked muffins/waffles or biscuits with super duper breakfast. Rooms were immaculate, cosy electric blankets, heaters and fresh linen everyday. Very safe we could leave car and all our belongings without any worries. Close to beach market and restaurants. Will definitely be back

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Puik, vreeslik vriendelik en 'n absoluut ongelooflike vakansiebestemming in Wildernis.

Die eienaars van Mont Fleur het die ekstra myl gestap met die bespreking en voorstelle gemaak oor uitstappies, altyd vasgebakte muffins/wafels or beskuitjies met die soeperdoeper ontbyt voorgesit. Die kamers is uitstekend, met gemaklike elektriese kombersies, verwarmers en vars linne elke dag. Baie veilig en ons kon ons kar en al ons besittings sonder skroom los. Naby die strand, mark en restaurante. Sal definitief terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lisa H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa H

Vriendelike gasvryheid in 'n wonderlike stuk natuurskoon.

Baie vriendelike, humorvolle, hulpvaardige gashere. Lekker aandete en wyn geniet.

Elize C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize C

Gemaklik en ontspanne.

The hosts were extremely friendly and made us feel very welcome. The cottage was beautiful and very neat.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklik en ontspanne.

Die gashere is baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Die kothuis was pragtig en baie netjies.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Pieter M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter M

Baie aangename en gasvrye ontvangs en verblyf, insluitende ete.

Ek sal nie die plek aanbeveel vir persone wat probleme het met steil trappe sonder relings, aangesien die perseel op 'n skuinste is en etlike (ruwe) trappe van bv. die laagste chalet tot by die hoofgebou.

Maryna B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maryna B

Rustig en kalm.

Skoon en gerieflik, dankie. Wou net 'n nag oorslaap en route na die Garden Route bike park om bergfiets te gaan ry. Naby genoeg om laaste vertonings by KKNK by te woon.

Louis H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H

Baie vriendelike innemende gasheer.

Rustige verblyf in stil omgewing.

Wilma N - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma N

Fantasties!

Lou en Denise het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. 'n Fantastiese plek met die mooiste uitsig oor die see. Kon elke aand die see hoor. Ek sal definitief weer daar tuisgaan.

Louis M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Louw en sy vrou Denise is uitstekende gashere.

Heerlikste ontbyt geniet, naby alles geleë en mens kon die see hoor! Stort in Arum Cottage nie gemaak vir ons groot ouens nie, maar daar is darem 'n bad ook. Persone wat dalk swaar loop, sal dit dalk moeilik vind, want daar's heelwat trappe om te klim. Andersins 'n heerlike plek om te bly. Sal dit met liefde aanbeveel.

Frikkie S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S

Die eienaars en diens is puik in alle opsigte.

Ons het in die kothuis geslaap en alles was perfek. Kan dit 100% aanbeveel!

Andrew B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Dit was baie aangenaam. Dis net 'n jammerte dat ons net vir een nag oornag het.

Jy kon onmiddellik agterkom dat Loui en Denise baie moeite doen om hul gaste 'n aangename en onvergeetlike verblyf te bied. Ek en my vrou, Vanessa, sal moeilik daar verby kan ry, al is dit net om hallo te sê.

Marlene S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene S

Heerlik!

Baie rustige atmosfeer. See-uitsig baie mooi.

Pauline H - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline H

Geweldig verblijf bij Mont Fleur.

In een grandioze omgeving vlak bij zee en aan de rivier een mooi welkom, fijne kamer, leuk uitzicht en lekker ontbijt. Vriendelijke gastheer en gastvrouw met mooie verhalen. Geweldige vogels gezien, ook in de achtertuin!

Ann K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann K

A home away from home with a little pampering

Denise and Lou were friendly and welcoming hosts who always had a smile and an enquiry for our well being. Breakfast was a treat with home-made breads and muffins as a starter and much more. Mont Fleur will definitely see my husband and I again. Restful ambiance and beautiful views of the sea, while nestled on the mountain side - my ideal kind of break away!

Laurence V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurence V

Uitstekend!

Heerlik gebly - uitstekende gasheer en -dame! Ons het reeds ons vriende vertel!

Richard H - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard H

Relaxing and Enjoyable stay

My wife and I spent a week at Mont Fleur. From our arrival to the day we left we felt at home and nothing was too big or small for our hosts, Denise and Lou who are two great people with fantastic people skills. From the great breakfasts to the first class service and super views, we can assure anyone that a stay at Mont Fleur will be enjoyed. We were sad to leave but will be back. Regards, Rick and Sharon Harris.

Christine A - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine A

Daar is niks wat nié aan te beveel is nie: fasiliteite, uitsig, vriendelike diens - puik.

Ons was 'n familie van vyf volwassenes wat in elke opsig goed ontvang is. Die etes wat Louis en Denise saans aanbied, was 'n bonus - uitstekende cuisine, goeie wyn ... en dit het ons 'n na-donker uitstappie in die koue weer van daardie week gespaar. Kamers heerlik verwarm, kuier in die sitkamer na ontbyt en voor aandete was gesellig. As ons meer tyd gehad het, het ons graag langer gebly!

Jaco N - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Dit was baie lekker en rustig!

Het dit baie geniet. Die diens en ontbyt was goed gewees.

Rudolf V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf V

We loved the homey atmosphere ...

Our stay were a great experience ... it an easy drive from George, Sedgefield, Knysna and even Plettenberg Bay ... we loved coming home to our cottage, and enjoyed our 10 year anniversary ... it was a blessing ...

Hawkie D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hawkie D

'n Baie rustige en mooi omgewing om 'n bietjie te ontspan.

Vriendelike ontvangs en wonderlike gasvryheid.

Dedré E - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dedré E

Excellent!

Enjoyed Denise and Lou's very friendly reception. Felt like old friends. Denise spoiled us with a new breakfast treat everyday with individual attention to everyone's needs and with a 'can do' attitude. Such warmth, humble, attentive and spirited people. I recommend Mont Fleur unconditionally.

Rubin S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rubin S

Baie lekker, maar net te kort. Heerlik geëet! 'n Pragtige uitsig.

Een aand is net te min. Die kos was heerlik en eienaars was baie vriendlik. Ek sal maklik weer daar oornag teen hierdie billike prys.

Nico S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Excellent stay in most beautiful setting

We were warmly received, ably assisted, and enjoyed friendliness in the most beautiful setting.

Lelani M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani M

Die ideale halfpad stop.

Baie gerieflik, goeie diens.

Anina M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina M

Rustig met goeie ligging. Verblyf en ontbyt uitstekend. Gasvryheid onverbeterlik.

Lou en Denise voel soos familie as mens daar weggaan. Sal beslis weer gaan kuier!

Ann D - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ann D

Wonderfully hospitable and perfect accommodation.

We were made to feel completely at home. Accommodation was lovely. Enjoyed the electric blanket and heated floor! Very comfortable and a delicious breakfast.

Vanaf R1 750
R1 750 R1 488
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 488
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limberlostlaan 334, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjYjIzOWU4LTE0MjgtNGVjNS1hOWM4LWUwYTVkMjNkMmVjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 488 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 334 Limberlost Lane Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -33.991814007041 22.582697868347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang