Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 119

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 118 resensies vir The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ben G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben G

Uitstekende keuse met rustigheid.

Baie netjies en gasheer baie behulpsaam en vriendelik. Pragtige uitsig en baie lekker blyplek met grasdak, groot stoep en braaigeriewe. Eenheid is baie goed toegerus met meer as wat mens nodig het. Sal sterk aanbeveel as jy wil wegkom van besige lewe en lawaai.

Wiekus M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiekus M

Goeie verblyf met 'n baie rustige plaasatmosfeer.

Ons het in die Plaashuis gebly. Die ligging is ideaal as jy die omgewing wil verken en ons kon geensins fout vind met die verblyf nie. Ons is vriendelik ontvang deur Mark en die honde. Mark het heeltyd seker gemaak dat niks skort nie. Ons kan definitief Mont Plaisir aanbeveel, selfs vir 'n verlengde verblyf.

Bernard E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard E

Pragtige natuuromgewing, sielsrustig.

Mont Plaisir is regtig 'n plesier, omring deur pragtige berge en ongelooflike sonsondergange. Die aande is maar koel in Juniemaand, maar die groot sitkamer met heerlike warm kaggelvure en vriende-geselskap maak dat mens nie bed toe wil gaan nie. Maar die elektriese komberse op die beddens roep jou uiteindelik vir 'n heerlike, snoesige slaap.

Cobus R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus R

'n Pragtige uitsig van die Chalet af, vriendelike gasheer, ons het dit baie geniet.

Die gastehuis is basies geleë op 'n plaas, so jy ry 'n enkelspoorpaadjie tot by die huis. Dit sukkel so bietjie as jy 'n kar het wat nie gebou is vir 'n hoë grond gaping nie, maar as jy stadig ry is dit okay. Die geriewe is perfek, die uitsig pragmooi, Mark is baie vriendelik, Genghis wil net speel. Ek en my vrou het so lekker ontspan, weg van die stad se geraas af, ons sal dit beslis aanbeveel.

Ramdilip Kumar N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ramdilip Kumar N

Fantastic. The owners have 8 cute and hyper-friendly dogs.

The stay was fantastic, with beautiful views and stunning scenery. The only drawback we encountered was the lack of nearby neighbours. It would have been preferable to have a couple of people around, considering ours was the only cottage with two more uphill in the entire 200 hectares. Despite this, our stay was enjoyable. However, it became a bit concerning at night when we realized we were alone in a very dark environment, especially if you happen to be there alone.

Ronell G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronell G

Uitstekend, lieflike uitsig.

Ons het regtig vreeslik lekker gebly en was baie vriendelik ontvang.

Donovan C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan C

What an awesome central spot to explore the Fouriesburg and Ficksburg area.

We had a fabulous time over the Cherry Festival weekend at this gem of a spot. Lots to do and experience. Close to all the necessary amenities and restaurants. Easy to get to Clarens, Ficksburg and Fouriesburg. Would definitely recommend Mont Plaisir Guest Farm to anyone looking for a quiet getaway.

Mariet J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet J

Heerlike naweek.

Mooiste uitsig en rustige atmosfeer.

Elizabeth N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N

Our extended family holiday was comfortable and cosy. Amenities were great, and the hosts warm and welcoming, going above and beyond in order to make our stay comfortable and memorable.

A lovely location close to many sights. Peaceful and relaxing place to get away from city bustle.

Karin E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin E

A wonderful breakaway from the city!

We stayed in the field cottage which was clean and cosy. Will definitely recommend it to those who are looking for an escape from busy city life. The hosts are very friendly and accommodating.

Liezl L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl L

Ons het as gesin van vier oorgeslaap in die Chalet. Dit was gemaklik, goed toegerus en baie mooi.

Die Chalet was groter as wat ons verwag het, en was regtig goed toegerus. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n selfsorg-eenheid! Die beddens was gemaklik, die beddegoed vars en warm, en die elektriese komberse by elke bed was 'n bonus waaroor ons baie dankbaar was! Die kombuis was perfek vir selfsorg, ons het gebruik gemaak van die gasstoof, die mikrogolf en die ketel wat alles baie goed gewerk het. Daar is meer as genoeg breekware en kombuisware vir 'n gesin van 4. Ons kon maklik kosmaak en braai. Ons tiener het op die slaapbank in die sitkamertjie geslaap, en was gemaklik en warm daar. Ons sal maklik weer gaan kuier. Mark was 'n uitstekende gasheer.

Coleen N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coleen N

Awesome time with Mark and Anna-Marie and not forgetting Jengiskhan - a very friendly bull terrier. We enjoyed the tranquility of the farm and surrounding areas. Will definitely visit again.

Beautiful farm. Quiet and serene. Fresh air is what we needed along with the scenery in the neighboring areas. The farm itself was neat and tidy and perfect for a family. Mark and Anna were perfect hosts. Will definitely go back again.

Gerrit S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S

Fantastic cottage, brilliant views.

The cottage we stayed in was about 200 m from the reception, very private, very beautiful and very well appointed. I would recommend this cottage to anyone.

Paul N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul N

Baie gasvry, het lekker gekuier. Mooiste sonsondergange. Chalet nogal koud.

Moenie in die dorp hout koop nie. So hard dit kan nie kap of brand nie. Dit was lekker, net koel in die aande binne.

Willie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

Dit was moerse lekker!

Dit was wat ons graag wou gehad het.

Norman H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Norman H

Ons het eintlik net geslaap. Die omgewing is pragtig. Mark en Anne-Marie is baie oulike mense.

Sal 'n voordeel wees as die gras kan korter gesny wees om die akkommodasie.

Carolyn R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn R

We really enjoyed our time at Mont Plaisir. Friendly hosts and very comfortable well-appointed accommodation in a most beautiful setting.

Perfect place to relax and enjoy the beautiful setting.

Tseleng A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tseleng A

We had a wonderful time.

Thank you for your hospitality. We really had a great time.

Henriette M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette M

Voedsel vir die siel

Dis ’n heerlike ervaring weg van die geraas. Rustig.

Daniel B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B

A delightful and peaceful experience.

The rondavel is situated next to the farmhouse and was a delightful experience. Wonderful views and beautiful walks around the farm was just fantastic. Many thanks to Mark and Annemarie!

Erica S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica S

Baie rustige wegbreek.

Uiters netjies en skoon. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Ons het in Fouriesburg oorgebly, omdat ons nie in Clarens akkommodasie kon kry nie. Fouriesburg is 'n oulike klein dorpie na aan Clarens. Ons chalet was skoon en netjies. Daar was basiese lafenisse soos koffie suiker ens. En tot ons redding ook sout, aangesien ons ons s'n vergeet het! Gasheer Mark was bedagsaam en vriendelik.

Linda D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D

Pragtige uitsig.

Baie vriendelike gasheer. Baie netjies.

Pieter R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R

Stilte en rustigheid is ongelooflik.

Mark was altyd beskikbaar. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Lekker omgewing vir stap.

Hein D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hein D

Baie rustig en privaat geleë.

Ons het in die hoofhuis gebly met 3 slaapkamers ideaal vir families of groepe om te deel, en naby Clarens en ander aktiwiteite, regte plaaslewe.

Elzabe L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe L

Ons verblyf was baie aangenaam, en sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand.

Die gasvryheid van Mark en Anne Marie was onbeskryflik, ons het dadelik tuis gevoel soos ou vriende. Stuur on dank aan hulle en voorspoed met hul reëlings vorentoe.

Daleen E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen E

Fantastic farm and friendly owners. Peaceful experience and close to lovely Fouriesburg.

Very neat and clean. Friendly owners and very accommodating. Lovely farm experience and had a lovely fireplace in the lounge and electric blankets on the comfy bed.

Maria D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maria D

Stil en rustig - goed vir die siel.

Na ’n gejaadge en moeilike 2020 was Mont Plaisir Guest House ’n stukkie hemel op aarde om weg te kom van alles af.

Nellie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nellie S

Rustige wegbreek.

Mont Plaisir Guest Farm is die ideale plek om weg te breek van die daaglikse gejaag. Daar is geen WiFi of televisie nie, wat jou die geleentheid bied om af te skakel en volkome te rus.

Patrick D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick D

Pleasant.

Good value, great views.

Joey V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey V

Baie rustig en veilig.

Sentraal geleë tussen die meeste besienswaardighede, voel veilig, rustige atmosfeer. Die bestuur is te alle tye vriendelik en hulpvaardig! Ek en my familie kan Mont Plaisir aanbeveel.

Estelle B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Rustig en pragtige uitsig en skoon.

Baie vriendelik en voel regtig soos huis, woonplek was skoon en toegerus met alles wat mens nodig en het en nog meer. Pragtige uitsig en baie rustig.

Petru K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru K

Asemrowend mooi en rustig.

Ons sal beslis weer gaan. Ideaal vir mense wat wil wegbreek uit die besige stad om net die natuur te geniet.

Willem N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Die perfekte wegbreekplekkie, waar mens van tyd kan vergeet.

Baie dankie vir die pragtige huisie (Field Cottage) waar ons kon bly. Die huisie is baie netjies, luuks en ruim, ideaal vir twee of maksimum 4 persone (Dubbelbed in slaapkamer en bank in sitkamer). Alles wat ons nodig gehad het in die kombuis was daar en die kaggel het 'n heerlike atmosfeer geskep. Daar is 'n lig by die geboude braaier buite, wat handig gewerk het. Daar was ook 'n sekuriteitswag wat gereeld rondtes gedoen het om te verseker dat alles veilig is. Dit is 40 km vanaf Clarens en dit neem slegs 'n halfuur om die pragtige roete te ry. Ek sal die "Field Cottage" enige tyd aanbeveel.

Hein K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein K

Rustige plaas atmosfeer, vriendelike personeel.

Vriendelike ontvangs wat reggestaan het om ons vinnig te help. Heerlike, rustige plaas atmosfeer. Pragtige skoon slaapkamers en badkamer.

Immelda T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Immelda T

Geskik vir ons behoeftes.

Baie netjies en ideaal gewees vir wat ons benodig het. Pragtige uitsig.

Gert F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert F

Aangenaam en rustig.

Gebruik as oornagpunt om Highland Gate en omliggende areas te besoek, perfek geleë. Eienaars het ons regtig tuis laat voel.

Emil V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Emil V

Baie lekker en rustige atmosfeer.

Lekker huisie om te gaan relax en net die rustigheid in te neem.

Eksteen B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eksteen B

We recommend this venue.

Beautiful venue and area. Beautiful, well equipped cottage. We just felt fire wood could have been made available, even at a price and the mattress is long overdue for replacement.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Knox B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Knox B

Die verblyf was gemaklik, maar het 'n paar basiese goed gekort.

Die plaas is baie mooi en maklik om te vind met die instruksies wat verskaf is. Dit is baie stil en ons het lekker geslaap snags. Daar was egter 'n paar probleme. Daar was 'n misverstand oor die datum waarop ons sou aankom, so die yskas en geyser was nie aangesit nie en omdat daar beurtkrag was op dieselfde aand, was dit 'n probleem om goed koud te hou. Die eienaars maak nie regtig voorsiening vir iets soos beurtkrag nie. Ons moes gaan vra vir kerse en het net 2 gekry wat sommer die eerste aand uitgebrand het. Ek weet dat beurtkrag nie die eienaars se skuld is nie, maar as hulle weet dit gaan kom, dink ek nie dit moet die gaste se verantwoordelikheid alleen wees om daarvoor te beplan nie. Daar was ook nie heeltemal genoeg messegoed nie. Ons moes die hele tyd teelepels was.

Christa L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Wonderlik, onvergeetlik.

Wonderlik, eienaars gaan ekstra myl om gaste welkom en gemaklik te laat voel. Onvergeetlike ervaring

Sariet N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sariet N

Pragtig.

Heerlike gebly, pragtige uitsig, heerlik stil.

Emmerick V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerick V

Baie skoon en netjies. Sal weer daar bly.

Baie netjies en skoon. Het niks gekort nie, en daar was genoeg warm komberse. Baie rustige atmosfeer. Gee dalk aandag aan die stortdeur van The Field Cottage, alhoewel ek nie 'n klagte het oor die stortdeur nie, is daar 'n kans dat 'n gas dit uit onkunde kan breek, omdat dit nie mooi toemaak nie, mors daar water op die vloer. Baie dankie vir die skoon geriewe, gasvryheid, en vir al die kommunikasie. Dit was heerlik gewees.

Alwhyn P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwhyn P

Baie lekker.

Baie aangename en vriendelike mense. Verblyf was baie aangenaam en privaat.

Tanya B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Cosy and clean with a great view! Unfortunately, never got to meet the owners but were welcomed by a very friendly domestic.

We were welcomed by a very friendly lady. The cottage is neat, clean and comfortable. We enjoyed the view from the deck. Lovely overnight stay!

Niel V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niel V

Rustig.

Baie lekker wegbreek gewees saam vroulief, alhoewel ons nie regtig die Vrydag of Saterdag kon braai nie agv die swaar reën maar ek verstaan dit was buite die eienaar se beheer. Nie veel om te doen in die omgewing nie tensy jy Clarence toe ry. All in all net 'n lekker wegbreek naweek gewees met die stilte van die berge om jou.

Yolanda C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda C

Stil en rustig.

Die eienaars was nie op die plaas om ons te verwelkom nie. Ons was deur een van hul werknemers verwelkom. Arina was vriendelik en baie behulpsaam. Die plaaspad is in 'n slegte toestand en nie gemaak vir 'n klein karretjie nie. Ek was versigtig om nie my nuwe bande te beskadig nie. Die twee bull terriers was 'n absolute treat. Hulle het ons hartlik verwelkom en ons vermaak. My vriendin het nog nooit perd gery nie en toe saal hulle die kleinste muil op wat ek nog gesien het. Die volgende middag is daar darem 'n ordentlike groot ryperd opgesaal vir haar en sy het dit oneindig baie geniet. Mont Plaisir is nie geskik vir langer as 3 na 4 dae se oorbly nie. Daar is geen TV of ander vermaak nie. Gelukkig het ons leesboeke saamgeneem.

Gert J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert J

Rustigheid neem oor.

Die plaas is net buite Fouriesburg geleë, maar dit voel of jy myle weg van enige dorp af is. 360º uitsig van berge, koppies en pragtige Oos-Vrystaat natuur. Elke huis het aparte braai en dit voel met tyd of jy stoksielalleen op die plaas is. Die huis is netjies en toegerus met alles wat jy nodig het. Gasvryhied van die eienaars is wonderlik.

Lucy V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lucy V

Netjies en vriendelike diens.

Nie geweet van R300 breakage fooi. Geen kredietkaart fasiliteit. By vertrek is inspeksie van eenheid saam met ons gedoen. Die personeel sou later doen en dan sal R300 terug EFT word, sou eienaars nie 10 min geneem het, nou kan hul beweer daars fout. Het eenheid perfek en netjies gelaat. Katte was op my voertuig deur die nag en honde het hul probeer bykom. Voorste deel van my voertuig vol "permanente" krapplekke. Beter beskerming vir voertuie moet oorweeg word.

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm se terugvoer

Dear Lucy,

Thank you for your feedback.

The reason why our staff does a thorough check of all units nowadays is that, in the past, when we ourselves inspected the units, the units and contents appeared to be fine upon inspection after check-out.

Unfortunately, when our staff did the laundry and do a thorough clean, we had too often unpleasant surprises, like children that had wet the beds, towels stained with hair dye, camping chairs that were broken and put back in their covers, and other unexpected hidden damages.

Our insurance company ordered us to work the way we do nowadays with respect to the breakage/damage deposit, which we can only hope our guests understand.

Asa side note, you must have noticed that we refunded you in full since your departure.

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm
Peet P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Peet P

Die groot huis was agter die hoofhuis voor en langs die klein huisie om te verhuur. Groot was ons teleurstelling om te weet ons het geen uitsig nie.

Dit was uiters ongelukkig dat ons agter die groot huis was en geen uitsig gehad het nie.

Jenny L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny L

Uitstekend.

Hierdie is werklik 'n plekkie om heen te vlug van die stad af. Dit is rustig, goed onderhou en waarde vir geld. Die lug is skoon en wanneer jy van hier af gaan, is jou batterye weer vol. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Charleen V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen V

Baie rustig.

Sien sterre.

Retha B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Heerlike rustige verblyf in die platteland.

Baie dankie aan Mark en Anne Marie, hul het ekstra moeite gedoen vir ons gesin en ons vriende se gesin. Verblyf is puik. Perde is baie goed versorg, ons dogter het 'n heerlike perdryrit gehad. Naambord op hek vir maklike vind van Mont Plaisir, die GPS-koördinate op web neem mens op verkeerde pad langsaan.

Louise M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Lekker stil en netjies.

Ons het heerlik gebly. Annamarie en Mark was baie vriendelik en gasvry. Ons sal dit definitief aanbeveel. Het ook 'n paar spesiale spesies voëls gesien.

Hennie E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie E

Verfrissende plaasverblyf.

Die sogenaamde "Field Cottage" is heerlik afgeleë, privaat en rustig. Die badkamer tussen die kombuis en slaapkamer is nogal onortodoks maar doen geen afbreuk aan die verblyf nie. Wat 'n plesier om soggens die perde in die kamp voor die huis dop te hou, en mak! Annemarie het ons hartlik ontvang en opsies i.v.m. etes in Fouriesburg en Clarens met ons gedeel.

Ilonka P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka P

Dit was 'n ongelooflike belewenis om in die stilte en gasvryheid te bly. Die verblyf was sinvol en baie gemaklik.

Van voor die aankoms kon ek al met Mark en Annemarie kontak maak, met die nodige reëlings het hulle baie gehelp en met my ander navrae was hulle baie behulpsaam. Op die plaas self was ons hartlik verwelkom en klaar ingerig, alles was reeds soos ons aangevra het. Die privaatheid en stilte van die omgewing het baie gehelp om die wegbreek van die groot stad af terdeë te geniet. Alhoewel dit 'n werkende plaas is was daar geen steurings aan ons verblyf nie. Op die plaas self het die kinders deel van die staproete gestap sowel as gehelp by die perde waar die personeel baie hulpvaardig en vriendelik was. Clarens is 'n 40 km ry van daar af wat dit die moeite werd maak om weg te breek vir die middag. Ek sal definitief weer daarheen gaan.

Willem P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Very nice and tranquil stay.

Very nice stay in a lovely environment.

Eugene T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene T

Die Field Cottage is fantasties, privaat, troeteldiervriendelik, goed toegerus met alles wat jy nodig sal hê.

Mark en Anna Marie was uiters hoflike en vriendelike gashere gewees. Die Field Cottage is cosy, netjies, privaat en troeteldiervriendelik. Die sonsondergange en helder sterre was 'n welkome ervaring van die stadslewe, so ook die perde wat elke dag voor die cottage kom wei.

Angela Z - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angela Z

Beautiful view, peaceful and perfect for trips to Clarens and Golden Gate.

The cottage was well equipped for self-catering, clean and comfortable. The view is beautiful and it is peaceful and quiet on the farm. Lovely scenic, easy drive to Clarens and Golden Gate for day trips - great to go 'home' too Fouriesburg away from the tourists!

Lean P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lean P

Dait was 'n baie lekker en rustige verblyf vir ons gewees.

Ons het baie lekker gebly. Basies toegeruste kamer, maar was voldoende. Die omgewing en ligging is baie mooi.

Virginia M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Virginia M

Comfortable farmhouse for 6.

Although there was some confusion when we arrived and weren't expected, the farm house was clean and comfortable and we enjoyed the setting.

Lynette N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette N

Rustig.

Dit was baie lekker op die plaas. Ons het so lekker uitgerus.

Daleen S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen S

Was heerlik en rustig en baie bedagsame gasheer en gasvrou.

Het baie tuis gevoel en ons was mal oor die Bullterrier wat by ons gekuier het. Sal weer wil teruggaan.

Luandri W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luandri W

Wonderlike stilte en pragtige natuur paradys.

Die rondawel is baie cosy en die kaggel verseker 'n warm atmosfeer. Koop net jou eie hout. Kombuis goed ingerig. Jy hoef niks saam te bring nie. Ek sal beslis weer gaan.

Lynette V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette V

Everything was as expected and seen on the website.

We were very satisfied with Mont Plasir and had an enjoyable stay.

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ps V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ps V

Lekker en mooi.

Plek is skoon en netjies, eienaars is gasvry en behulpsaam, natuurskoon pragtig, die huis se tuin kort net bietjie aandag.

David L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
David L

Stil maar baie onnet. Omgewing word nie na gekyk nie, gras lank, tuin vol bosse, kaktusse voor ingang, aanwysings swak, uitsig baie mooi.

Plek kan een van die bestes wees maar word verwaarloos, gras en tuin het seker 5 jaar laas aandag gekry, doring-kaktusse staan voor ingang van die rondawel en ander is baie gevaarlik met lang dorings. Ek sal kinders glad nie soontoe neem nie. Aanwysings baie swak, mens weet nie waar ontvangs is nie en daar is ook geen aanwysings op die hek nie wat nogall verwarrend is.

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm se terugvoer

We do not recognize ourselves in David's review. The grass is cut with a John Deere lawnmower every 2 weeks in summertime. We are proud of our Reina de la Noce Cactus that blooms at night and sometimes has up to fifty stunning flowers in the morning. This cactus grows on the side of the Rondavel and has been there for more then twenty years and has never posed a problem to anyone, we just get positive reactions from our guests about this beautiful cactus. There are three signs that indicate: Reception, at the last sign there is a bell that guests always ring to notify us that they have arrived. David must have overlooked this for some reason. We are proud to have a clean and beautiful guesthouse/farm.

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm
Hettie P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie P

Uitstaande!

Skoon, netjies, hulpvaardig en ons het heerlik gekuier.

Corné V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné V

'n Rustige wegbreek by mense wat graag wil help - 10/10!

Die eienaars was behulpsaam en vriendelik en die verblyf was baie mooi uitgelê. Definitief die geld werd!

Leani S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leani S

Medisyne vir jou siel, rustig, mooi en vreedsaam.

Heerlik gebly! Die chalet was baie netjies en goed toegerus. Die plaas is goed geleë, naby Clarens en Golden Gate. Pragtige uitsig vanaf die chalet. Mark en Anne Marie gaan uit hul pad om mens se verblyf nog meer aangenaam te maak.

Ben L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L

It was a nice place for some peace and rest.

The place is nice, only a swimming pool will be an advantage in the future.

Lynette N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette N

Ons het dit baie geniet op die plaas.

Sien sterre.

Marelien C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marelien C

Rustig.

Baie lekker geslaap. Alles baie netjies. Ingerig met alles wat jy kan nodig kry.

Wilna V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna V

Tranquil, very quiet, clean and pleasant.

Very nice hosts, clean and pleasant stay. Not much to do though. Clarens is close enough.

Willem D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Was 'n baie rustige naweek, geen geraas om te pla nie, en uitsig was wonderlik.

Die ligging is baie goed, nie te ver van die dorp, maar ver genoeg om nie gepla te word deur verkeer en geraas daarvan nie. Die uitsig vanaf die plaas is baie mooi, en die huis self is goed uitgerus en met redelike goeie afwerkings.

Larisa V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Larisa V

Netjies, wonderlik, ongelooflik!

Baie netjiese woonplek met 'n wonderlike ligging en 'n ongelooflike uitsig!

Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Leonie B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie B

Baie mooi en rustig. Almal was baie vriendelik.

Baie mooi plekkie om te bly as jy wil wegkom van stad se gejaag.

Lizette B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B

Die verblyf was 100% vir ons behoeftes.

Dit was 'n ongelooflike lekker naweek. Sal jul graag weer wil gebruik.

Odette H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette H

Stil, skoon en waarde vir geld!

Het saam met die familie gegaan. Kinders het hulself vreeslik geniet. Praat nou nog daaroor. Sal beslis weer gaan. Pragtige en ruim plaashuis.

Thea-mari D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea-mari D

Heerlike wegbreek-bederf!

Dis so spesiale wegbreek plekkie, baie rustig, met die mooiste uitsig. Dit was onbeskryflik lekker en 'n aangename wegbreek uit die stad. Mark en Anna-Marie is sowaar gasvry en baie akkommoderend. Dankie vir die goeie diens!

Patty V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patty V

Aangenaam!

Baie vriendelike en gasvrye gasheer en vrou. Ons het selfs vriende geword. Heerlik perd gery.

Kai B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kai B

Great place!

Very nice place. Beautiful guesthouses and nice people. Strongly recommended.

Alrina S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alrina S

Baie lekker!

Ons het heerlik gebly. Huis was baie goed toegerus met alles. Sal vir seker weer gaan en Mont Plaisir Guest Farm aanbeveel.

Antoinette O - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O

Wonderlike mense, pragtige rondawel en naby Afriski, Clarens en die kersie-area.

Kan regtig aanbeveel. Die eienaars is gaaf, die rondawel goed toegerus, die ligging van die plek is naby aan die Lesotho-grens vir besoeke aan Afriski, bv. ook naby Clarens en Golden Gate. Fouriesburg is glo ook goeie opsie vir die Kersiefees later in die jaar. Waarde vir geld, kaggel teen die koue.

Petro V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Plek is baie goed toegerus en jy het nie nodig om enige iets saam te bring van die huis af.

Plek was lieflik skoon en netjies, eienaarvriendelik en was bereid om ons te akkommodeer nadat die webtuiste ons bespreking aanvaar het en die rondawel nie geskik was vir 4 grootmense, het hulle vir ons ander blyplek gegee.

Zandy K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandy K

We had a fantastic holiday for two!!!

It was beautiful and exactly what we needed, a quiet, relaxed and safe place.

Liezel P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel P

Pragtige uitsig en rustigheid as jy in die veldkothuis bly.

Die veldkothuis is verseker die plekkie om te bly aangesien dit privaat is en nie by die ander akkommodasie nie en het verder 'n pragtige uitsig.

Rika J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rika J

Onvergeetlik.

Dit was baie rustig, net wat ons nodig gehad het.

Francois E - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois E

Asemrowend.

Die kuier by Mont Plaisir was waarlik baie lekker, sal beslis weer gaan besoek en hoop die sneeu vang ons die keer. Baie dankie vir 'n lekker naweek.

Wessel P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel P

Heel aangenaam saam met familie en kleinkinders.

Goeie akkommodasie, kon meer privaat wees.

Etienne M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne M

Heerlike, rustige tydjie na aan die natuur.

Ons het in die Rondawel oornag en als was pragtig, skoon en netjies. Die rustigheid, veral met sonsopkoms en sonsondergang was genoeg om ons totaal en al te laat ontspan en af te skakel. Dit sou egter gehelp het om die verblyf nog lekkerder te maak as daar 'n waaier was en as die beloofde sak hout wel op sy plek was. Daar was ook perdry geadverteer, maar omdat die eienaars nie daar was nie, was daar geen ritte om op te gaan nie. Nogal 'n teleurstelling gewees. Die res van ons verblyf was egter heerlik!

Antoinette T - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette T

Pragtige plaas.

Ons het in "the chalet" gebly, wat reg by die hoofhuis was. Die huisie self se dekor was baie oudtyds en hier en daar kort mens jou eie eetgerei en 'n paar ekstra toiletrolle en swartsakke. Daar is nie juis baie informasie aangebied rondom staproetes, dinge om te doen op die plaas ens. Ons moes maar self ons weg vind op die plaas. Andersins is die plaas self baie pragtig en ons het die naweek rustig geniet.

Merinda F - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Merinda F

Glad nie soos op foto nie.

Die plek is langs 'n hoofpad geleë en slegs 1,5 km van 'n plakkerskamp af. 'n Mens kon die musiek van die plakkerskamp heelnag hoor.

Anessa G - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anessa G

Dit was baie ontspanne met 'n baie mooi uitkyk oor die berge!

Sien die sterre hieronder.

Zjaan B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zjaan B

This has been one of the nicer places I have ever stayed at

The best value for money I have had in a long time and my brother in law also commended me for finding this place to stay at while attending a family wedding elsewhere in the vicinity. The owners are like friends.

Berta S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berta S

'n Groot, skoon huis en rustige atmosfeer.

'n Heerlike ontspanne atmosfeer. Oop ruimtes met skoon lug en wuiwende grasvlaktes waar jy lekker stap. Perdestalle naby die huis vir 'n aangename plaasatmosfeer. Die huis is groot en ruim met kwaliteit beddens. Mark was 'n aangename gasheer. As sou weer in daardie rigting gaan, sal ons weer daar tuisgaan.

Francois D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Goeie waarde vir geld!

As gesin het ons die tyd baie geniet. Sou graag langer wou bly.

Jenny C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny C

Very comfortable, owners very helpful and friendly.

Not too far from Johannesburg. Scenery is lovely. Road urgently needs re-surfacing as pot holes have been repaired but are all opening up again.

Sidney C - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sidney C

Lovely

A good place. See the stars below.

Dup D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dup D

Baie skoon en gerieflik! Sal weer daar gaan bly.

Skoon en netjies. Rustig. Almal was baie vriendelik en behulpsaam.

Norman C - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Norman C

Baie lekker, skoon en gerieflik. Sal weer daar woon.

Dis op 'n plaas. Die plek is baie goed toegerus vir kosmaak. As ek dit geweet het, sou ek my braaigoed gevat het! Great!

Hennie M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie M

'n Baie mooi plekkie, baie gerieflik en net reg vir daai "spesiale naweek weg".

Ons was baie in ons skik toe ons sien dat die akkommodasie mooier is as wat die foto's op die internet wys! Dit is baie gerieflik en bied alles wat nodig is. Daar is braaifasiliteite en die natuurskoon is van die beste. Daar is ook lekker eet- en kuierplekke in Fouriesburg en Clarens wat net 'n entjie se ry weg is. Ek dink vir dié geld kon die chalet darem gediens gewees het (kos ekstra). Maar ons het baie lekker gekuier en sal definitief weer gaan!

Maria A - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria A

Lovely stay in a beautiful part of the country!

We loved the peace and quiet of the countryside. The accommodation was spacious, clean and very comfortable. Would definitely recommend anyone to stay there.

Amanda B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Baie rustig!

Baie lekker gekuier op die plaas.

Margaret J - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Margaret J

Presies waarna ons gesoek het, weg van die stadsverkeer, geraas en mense.

Kan Mont Plaisir aanbeveel vir enige stadsjapie.

Lilian B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lilian B

Pragtige uitsig en vreeslik rustig.

Die uitsig is ongelooflik mooi en die rustigheid is wonderlik. Dis 'n netjiese plek met al die nodige geriewe. Ongelukkig is daar geen skoonmaakdiens nie en daar is 'n paar klein goed wat opgeknap kan word. (Die dak het bietjie gelek toe dit begin reën en die deure is bietjie stram.) Ek sal dit definitief aanbeveel vir 'n romantiese wegbreek!

Estelle G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle G

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Lukas D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas D

Stil, vreedsaam en uitstekende plek om net weer bande te bou met familie en vriende.

Goeie wegbreek van die dag-tot-dag se gejaagdheid.

Cornel D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel D

What a pleasurable stay!

We had a wonderful and relaxing time staying at Mont Plaisir farm. The view is incredible and changes every few minutes. All the facilities are well thought out and in good condition. I will recommend Mont Plaisir to everybody.

Deidre S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre S

Fantastic

We had a wonderful time.

Sanet S - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Amazing view, great place, wonderful stay

Mark & Anne Marie were very friendly - they make you feel welcome and almost part of a family! Will definitely revisit them.

Stephan S - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Puik verblyf as jy wil wegbreek

Baie skoon verblyf en die kinders was mal oor die kaggel.

Sanet S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Uitstekende bestemming vir 'n oorslaap of 'n weeklange verblyf, met niks uit plek nie.

Mont Plaisir is skoon en netjies. Daar is 'n pragtige uitsig oor die Oos-Vrystaat vanaf Fiksburg aan die linkerkant tot verby Bethlehem na die regterkant toe. Clarens is naby. Die Katsedam in Lesotho is bereikbaar, maar die eenvoudigste is om dit 'n voldag uitstappie te maak. Op Mont Plaisir is daar ook heelwat te doen, onder ander perdry. Die gasheer en gasvrou is bekwaam en lewer met hulle personeel,'n baie goeie diens.

Elna T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna T

Baie rustige plaas-atmosfeer.

"Farmhouse" is baie ruim vir 'n groot groep. Die "Rondawel" is baie oulik, maar bietjie opgeknop vir meer as 2 persone. "The Chalet" is gerieflik vir 4 persone.

Michiel P - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel P

Good

Good stay, very clean and safe.

Barnard B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Barnard B

Iets anders. Mooi uitsig. Lieflike geriewe.

Baie goeie verblyf - lekker plaas-atmosfeer. Die stadstieners het elke oomblik geniet - baie ruimte en perdry. Mooi omgewing om te verken. Die gasheer was baie behulpsaam, gasvry en vriendelik. Dit is die bes toegeruste kombuis in 'n plaashuis ooit - ruim slaapkamers en goeie badkamers. Kaggel met hout en lekker braaiplek. Probeer dit gerus vir iets anders.

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station-weg, Mont Plaisir Gasteplaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e7adf8a378736b215de1483e40c17931ecd1b6ea5e94cfa694e4c5917dd2e9ba1f14142d835053d3bec706285036a136519?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 118 5 1 5 Station Road Mont Plaisir Guest Farm 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.590927887504 28.1710262876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang