Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station-weg, Mont Plaisir Gasteplaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm is 'n ruim selfsorg-gerestoureerde plaashuis wat gedeeltelik van sandsteen gebou is.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers met 2 badkamers. Die 3 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en gaste deel die 2 badkamers met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sentrale etenstafel met stoele. Dit lei na die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n kaggel.

Die eenheid lei na 'n stoep met meubels en braaigeriewe. Daar is ook 'n groot grasperk vir kinders.

Die Fouriesburg-area, is in die skilderagtige Brandwaterkom suid van Bethlehem, en bied pragtige uitsigte op die Rooi-, Wit- en Malutiberge, en toegang tot die bekende Golden Gate Nasionale Park. Dit is ryk aan geskiedenis en het terreine wat terugdateer na die Anglo-Boereoorlog. Buitelug-entoesiaste sal 'n oorvloed aktiwiteite vind, insluitend voetslaan, perdry, visvang, 4x4-avonture, vierwielmotorfietsry en abseil, terwyl gaste wat rustigheid soek, 'n toevlugsoord te midde van die rustige omgewing kan vind.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Ben G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende keuse met rustigheid. Baie netjies en gasheer baie behulpsaam en vriendelik. Pragtige uitsig en baie lekker blyplek met grasdak, groot sto...
Sien meer
Mrt 2024
Wiekus M
5.0
Goeie verblyf met 'n baie rustige plaasatmosfeer. Ons het in die Plaashuis gebly. Die ligging is ideaal as jy die omgewing wil verken en ons kon geens...
Sien meer
Sep 2023
Bernard E
Saam met vriende
4.6
Pragtige natuuromgewing, sielsrustig. Mont Plaisir is regtig 'n plesier, omring deur pragtige berge en ongelooflike sonsondergange. Die aande is maar ...
Sien meer
Jun 2023
Cobus R
Saam met lewensmaat
4.6
'n Pragtige uitsig van die Chalet af, vriendelike gasheer, ons het dit baie geniet. Die gastehuis is basies geleë op 'n plaas, so jy ry 'n enkelspoorp...
Sien meer
Apr 2023
Ramdilip Kumar N
Saam met lewensmaat
4.4
Fantastic. The owners have 8 cute and hyper-friendly dogs. The stay was fantastic, with beautiful views and stunning scenery. The only ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Station-weg, Mont Plaisir Gasteplaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station-weg, Mont Plaisir Gasteplaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e7adf8a378736b215de1483e40c17931ecd1b6ea5e94cfa694e4c5917dd2e9ba1f14142d835053d3bec706285036a136519?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 118 5 1 5 Station Road Mont Plaisir Guest Farm 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.590927887504 28.1710262876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang