Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont Rouge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Christopher L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Excellent value for money. We received a warm and friendly welcome from Riaan. The rooms were very comfortable and warm. Both families really enjoyed the stay, and the warm fire and sherry were perfect during the evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Goeie verblyf. Baie lekker gebly. Goeie, stil ligging. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kimberley D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Comfortable, great value for money. Lovely accommodation in a beautiful area. The host was great and helpful. The only complaint - the 'Attic' where we stayed was extremely comfortable and cozy upstairs, but downstairs the kitchen and bathroom were unbearably cold. It was borderline unpleasant. A heater or some kind of heating downstairs would make a big difference.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Good spot for a weekend getaway. Very nice spot. Out of the hustle of the town. Close to some walking and cycling trails. Very friendly host who was always just there when you needed him.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Lekker blyplek by die voet van die berg en wandelroetes. Ontspannend. Ons het baie lekker gebly en afgeskakel. Diens is baie goed. Plek is mooi, rustig, en by die berg, bietjie uit die gewoel van die bo-dorp. Maar steeds naby genoeg as jy wil gaan rondloop of uiteet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Baie lekker rustige naweek. Riaan was baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief Mont Rouge aanbeveel vir enigiemand wat net 'n rustige wegbreek naweek wil geniet. Die uitsig op die berge is asemrowend mooi.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Enjoyable and comfortable accommodation. Room upgrade thanks. Enjoyable stay and found the town now hectic busy as midweek. Accommodation was good, sadly needing some cleaning. Microwave and oven could do with a clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Prima locatie om te verblijven. Als zelfcatering erg klein keukentje, maar dit was voor ons geen probleem omdat wij alleen het ontbijt hoefden klaar te maken. Vriendelijke gastheer, leuke kamer met veel oude spullen ingericht.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile L
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Gemaklike verblyf in the hart van Clarens. Baie lekker gebly, met 'n privaat buite braai en 'n kaggel in die huis. Skep 'n baie lekker en 'cosy' atmosfeer en sommer loopafstand van die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Stil omgewing. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal graag weer by Mont Rouge oorslaap. En sal vertel vir vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 140

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R950
R 950 R 634
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 634
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besterstraat 152, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwiujpu8ArDmITLKvIj2jkziFaGp9tEuRueNuUrbCYV890rLbE7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R633 per nag (plek vir 2) 131 5 1 5 152 Bester Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.516428140135 28.41629277591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang