Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont Rouge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 140

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 131 resensies vir Mont Rouge
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Christopher L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher L

Excellent value for money.

We received a warm and friendly welcome from Riaan. The rooms were very comfortable and warm. Both families really enjoyed the stay, and the warm fire and sherry were perfect during the evening.

Janine V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Goeie verblyf.

Baie lekker gebly. Goeie, stil ligging. Sal dit aanbeveel.

Kimberley D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberley D

Comfortable, great value for money.

Lovely accommodation in a beautiful area. The host was great and helpful. The only complaint - the 'Attic' where we stayed was extremely comfortable and cozy upstairs, but downstairs the kitchen and bathroom were unbearably cold. It was borderline unpleasant. A heater or some kind of heating downstairs would make a big difference.

Jannie G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie G

Good spot for a weekend getaway.

Very nice spot. Out of the hustle of the town. Close to some walking and cycling trails. Very friendly host who was always just there when you needed him.

Stefan L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan L

Lekker blyplek by die voet van die berg en wandelroetes. Ontspannend.

Ons het baie lekker gebly en afgeskakel. Diens is baie goed. Plek is mooi, rustig, en by die berg, bietjie uit die gewoel van die bo-dorp. Maar steeds naby genoeg as jy wil gaan rondloop of uiteet.

Charl K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl K

Baie lekker rustige naweek.

Riaan was baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief Mont Rouge aanbeveel vir enigiemand wat net 'n rustige wegbreek naweek wil geniet. Die uitsig op die berge is asemrowend mooi.

Roy S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roy S

Enjoyable and comfortable accommodation.

Room upgrade thanks. Enjoyable stay and found the town now hectic busy as midweek. Accommodation was good, sadly needing some cleaning. Microwave and oven could do with a clean.

Jan L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Prima locatie om te verblijven.

Als zelfcatering erg klein keukentje, maar dit was voor ons geen probleem omdat wij alleen het ontbijt hoefden klaar te maken. Vriendelijke gastheer, leuke kamer met veel oude spullen ingericht.

Emile L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile L

Gemaklike verblyf in the hart van Clarens.

Baie lekker gebly, met 'n privaat buite braai en 'n kaggel in die huis. Skep 'n baie lekker en 'cosy' atmosfeer en sommer loopafstand van die dorp.

Madelein V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein V

Stil omgewing. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Ons sal graag weer by Mont Rouge oorslaap. En sal vertel vir vriende en familie.

Simone M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Simone M

Lovely

Close to town. Great host.

Hercules J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules J

Baie lekker en netjiese plek.

Riaan is baie aangenaam en behulpsaam met alles. Ons sal definitief weer gaan en mense aanbeveel. Riaan het ons vergesel op stap roetes en aanbevelings gemaak van plekke om te besoek in die omgewing. Baie aangename mense en diens is baie goed.

Mariana B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Baie gerieflik met alle nodige toerusting. Pragtige uitsig en stil omgewing, baie vriendelike bestuur en altyd beskikbaar. Baie huislike atmosfeer. Groot stoep met uitsig op berg.

Ons verblyf by Mont Rouge was baie aangenaam en presies wat ons graag wou hê om ons verblyf gerieflik te maak.

Delia M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia M

Baie lekker gebly met vriendelike en behulpsame staf.

Was vriendelik ontvang en na onsonmiddelike behoeftes omgesien. Gerieflike kamer met alles wat ons nodig gehad het was voorsien.

Wren N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wren N

Beautiful cottage.

Peaceful and quiet. Room was lovely and equipped for the cold weather.

Mariska J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska J

Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die Daisy Kothuis was uitnodigend en die beddegoed snoesig warm vir die koue aande. Baie dankie aan Riaan en sy span. Ons sal julle vir seker weer sien.

Mont Rouge het 'n asemrowende uitsig oor die berg en het net iéts wat as Goddelike vrede beskryf kan word. My dogtertjie kon lekker op die werf rond beweeg sonder om bekommerd te wees oor haar veiligheid. Die kinderspeelarea het haar besig gehou, en kan van die kothuis se stoep gesien word.

Charl H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl H

Baie mooi omgewing. Staproetes baie naby.

Stil area vir rus en ontspanning. Staproetes 'n klipgooi weg.

Rhona K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rhona K

Pragtige huis met alles wat ons nodig gehad het.

Ons was aangenaam verras met 'n silwerskoon swembad en 'n gerieflike braai-area. Ons het ons tyd by Mont Rouge vreeslik baie geniet. Dankie!

Marius S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Baie lekker.

Alles mooi skoon, alles is reg en werk. Riaan is super behulpsaam. Die kaggel rook glad nie in die kamer in nie! Perfek!

Tanya V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya V

Netjiese, veilige verblyf met 'n pragtige uitsig!

Eenheid is netjies, skoon en goed toegerus. Pragtige berguitsig.

Franz H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Franz H

Oorslaap vir een aand.

Die huisie het gevrot van die rook. Alles was vol rook, die lakens, die gordyne en die handdoeke.

Mont Rouge se terugvoer

Dankie dat julle Mt Rouge geskies het om oor te slaap en vir die resensie. Ons vra omverskoning indien julle enige ongerief ondervind het as gevolg van vorige gaste wat teen die reels en regulasies binne in die chalet gerook het.
Ons kan ook net noem dat indien daar iets is wat enige gaste pla, hulle welkom is om dit onder die bestuur se aandag te bring. In hierdie geval is geen klagtes van die gaste ontvang nie.

Die chalet is intussen ontsmet en rook reuk is vewyder. Daar sal van meet af onder al die gaste se aandag gebring word dat daar slegs buite op die stoepe van die chalets gerook mag word.

Mont Rouge
Aileen J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aileen J

Awesome.

Veilig, mooi omgewing.

Jacob V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob V

Super lekker - soos altyd!

Mont Rouge is idillies - naby die dorp en aan die staproetes - sterk aanbeveel.

Carolyn C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn C

Accommodation was full of character and very comfortable.

The venue provided everything needed, and more.

Pieter O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Skoon en netjies.

Fantastiese plekkie, lekker, klaar met hout en skoon.

Marita S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita S

Baie oulik, netjies en mooi. Rustig. Riaan, die bestuurder was baie vriendelik en behulpsaam.

Regtig waarde vir ons geld.

Belinda S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

Onvergeetlike wegbreek.

Pragtige, skoon wooneenhede, met goed versorgde tuin. Vriendelike verwelkoming deur die eienaar wat ons baie tuis laat voel het.

Matthew J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew J

Clean, warm and accommodating.

Close enough to Clarens Square, but the dirt road is a little rough for low cars.

Debi V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Debi V

We enjoyed every minute of our stay. Location right where all the walking paths were. The Attic was perfect for our family. Clean pretty and had stunning views of the mountains. Riaan our host was really amazing as was the staff.

We loved Clarens and our location was a short walk to the village square and restaurants. The staff and management Riaan were so friendly and helpful. Our accommodation in The Attic was really beautiful and suited our family. Will come back for sure and let friends know.

Jenny V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V

Family friendly.

Family friendly, good location, friendly and helpful management, beautifully decorated and spacious family unit. We will certainly be back.

Francois B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Moeiteloos, vriendelik, ontspanne.

Hierdie was nie my eerste keer by Mont Rouge nie, en sal beslis nie die laaste wees nie. Die bespreking deur die webblad was eenvoudig, maklik en moeiteloos. Die kamer was gemaklik, badkamers skoon en prakties. Goeie waarde vir geld. Die personeel is vriendelik, tegemoedkomend en doeltreffend. Die atmosfeer in en om die kamers is rustig, met asemrowende uitsig op die Rooiberg.

Alid V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alid V

Baie lekker gebly.

Ons eenheid was baie mooi en netjies. Die ligging is in 'n pragtige, stil area van die dorp, teen die berg.

Leon C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon C

Lekker gesellig.

Lekker om in die dorp rond te loop en plekke te besoek. Die kinders het daarvan gehou om in die bospaadjie aan die westekant te gaan stap.

Jacob V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob V

Presies soos bespreek en benodig - kan nie beter nie!

Ons het super lekker gebly. Die ligging is perfek - regs langs die begin van die staproetes, asook 'n kort stappie van die restaurante en winkels af. Die kothuis (Daisy) is smaakvol uitgerus en het voldoen aan al ons verwagtinge. Ons sal beslis Mont Rouge aanbeveel!

Tersia V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia V

Ontspanne ligging met alles wat jy benodig.

Riaan was die perfekte gasheer en was enige tyd per WhatsApp beskikbaar. Ons het in die Jukebox gebly en heerlik op die stoep gekuier en gebraai. Die kombuis is toegerus met alles wat mens benodig om self kos te maak. Die dekor is eklekties en dra by tot die lekker atmosfeer. Die gastehuis is geleë in 'n stil area van die dorp met die mooiste uitsig op die berg.

Elmarie D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Rustig, baie goed toegerus. Ouilike plekkie.

Riaan gaan uit sy pad om te sorg dat jy alles het wat jy nodig het. Het verblyf baie geniet! Sal definitief aanbeveel!

Mandia N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandia N

Heerlik.

Dit was 'n baie lekker naweek. Lekker ontspan, en mooiste uitsig. Baie dankie Mont Rouge en personeel.

Dawie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie M

Regtig lekker gekuier. Riaan was altyd beskikbaar met raad en puik diens.

As jy wil rus, is dit die plek. Netjies en skoon.

Mariette V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Prentjiemooie plek.

Wat 'n lieflike plek, ons het so lekker gebly en het die mooiste uitsig teen die berge gehad. Die huis was lieflik en was smaakvol gedoen. Ons sal beslis weer daar wil oorslaap.

Roelien P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien P

Pragtig!

Pragtige eenheid. Gasheer is baie vriendelik. Eenheid is skoon en netjies. Baie tevrede.

Martha B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha B

Awesome.

Sal dit aanbeveel vir almal.

Gerrit V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Mooi verblijf in de buurt van het Krugerpark.

Gastvrije locatie. Ze hebben voor ons tegen betaling een picknick pakket verzorgd. Het was overvloedig en zeer compleet. Een echte aanrader om dit te doen als je naar het Krugerpark gaat. Goede tips gehad. Ook een uitgebreid ontbijt met verse producten.

Riaan C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C

Baie lekker en rustig.

Riaan baie gaaf en vriendelik. Het baie lekker gerus. Hulle gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel.

Johan B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Central location. Very organised.

Friendly and welcome reception. Spacious and very well decorated. Centrally located and close to the center.

Maré-lize P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maré-lize P

Baie skoon en netjies.

Die plek is onlangs oorgedoen en dit is regtig pragtig. Mooi uitsig op die berge met pragtige natuur.

Hilton B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton B

Very comfortable, clean, and within easy walking distance to town. We had a fantastic stay.

We stayed at the Attic, which was very clean, beds were comfortable, the staff was friendly, and Deirdre, the owner, made us feel at home. My friends and I will definitely come back here again. It is in walking distance to the main town centre, so after we arrived, we never had to use our car again. Clarens was just fantastic, so much to do there. We can't wait to come back again.

Linda P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Dit was 'n heerlike rustige bederf plek om te bly met 'n warm en hartlike ontvangs deur die gasheer.

Mont Rouge is 'n unieke plek om te bly. Ons het in die Attic geslaap. Baie spesiale aandag is gegee aan detail. Die plekkie is netjies, goed uitgelê en cosy. Die verblyf het bygedra tot 'n heerlike rus en ontspan naweek!

Catherina S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherina S

Very pretty and well equipped.

It's a clean, well-equipped and nice looking place in a good location.

Casper B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casper B

Awesome.

Mooi plek in 'n pragtige omgewing. Eerste besoek aan Clarens en danksê Monte Rouge kom ons weer.

Corlene P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corlene P

Baie lekker tyd hier gehad.

Lekker omgewing, vriendelike personeel en moderne plekkie.

Dirk U - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk U

Beautiful view and neat accommodation.

We absolutely loved the weekend stay at Mont Rouge. It is a lovely place and recent upgrades makes the place a must go. You get more than what you pay for and they have something that suites all types of clients. We will visit again without a doubt.

Kirsty N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kirsty N

Charming and beautiful.

Room was clean, people are friendly and their rooms are well equipped.

Neo M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neo M

It's a beautiful place, all it needs is a swimming pool.

Friendly service and clean facilities. The fridge was a bit small for a place that accommodates 6 people but everything else was great and comfortable, felt like home.

Carla N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla N

Rustig, mooi omgewing en baie oulike verblyf.

Pragtige verblyf en was so rustig. Het baie lekker gebly.

Deon V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon V

Lekker gebly.

Mooi eenhede en lekker gebly die langnaweek. Erf is maar net onnet en deurmekaar, want daar word aangebou.

Vicky W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky W

Dit was asemrowend!

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was baie mooi skoon en is baie mooi versier. Ons het regtig lekker gebly.

Elsabé V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé V

Riaan, ons gasheer, baie hulpvaardig. Hy geniet wat hy doen. Baie verwelkomende verblyf.

Ons het die skoon en gerieflike opset van die verblyf baie geniet. Waardering vir die kreatiewe binnenshuise versiering, kwaliteit beddens, handdoeke en beddegoed.

Riaan C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C

Dit was heerlik.

Ons het die wegbreek werklik geniet. Ligging ideaal - geen geraas net stilte. Mense ook baie gaaf en vriendelik.

Henk K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk K

Fantasties.

Beddegoed bo gemiddeld. Ekstra moeite toe dit koud was.

Andre G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Vriendelike ontvangs, netjiese plek, bekostigbaar.

Werklik 'n baie netjiese plek en voorwaar waarde vir jou geld.

Steyn D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn D

Uitstekend.

Beveel Mont Rouge aan as skoon, netjies en veilige verblyf. Ons het heerlik daar gekuier.

Tina D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina D

Skoon, netjies. Baie hulpvaardig en vriendelik.

Baie dankie vir Riaan se hulpvaardigheid en vriendelikheid. Die Lognest was skoon en netjies. Stil en rustig wanneer 'n mens vir 'n naweek wil wegbreek, soos wat ons gedoen het. Ek sal weer daar bespreek.

Mandi-leigh B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi-leigh B

Wonderful place to relax and unwind.

Riaan is very helpful, friendly. When we asked for something there was no hesitation on his side. Nothing was unimportant for him to attend to. Recommended stay for sure.

Mercia B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia B

Baie gerieflik en stil.

Hierdie plek is wonderlike waarde vir geld - alles was skoon en het 'n pragtige uitsig vanuit jou kamer.

Franci S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franci S

Fantastiese view en baie vriendelike diens.

Heerlike verblyf gehad so oor Kerstyd. Dankie vir goeie en vriendelike diens!

Henk P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P

Wonderlike familiereunie.

Mont Rouge met Riaan aan die stuur is ‘n wegkomkans soos min, wonderlike uitsig met net die wind deur die blare en voëls wat kwetter, ons het in Hakkuna Matata (groot rondawel) vir 3 nagte gebly. Daar is soveel om te doen in Clarens dat jy skaars by die huis is. Elektriese hek gee jou die vryheid om te kom en gaan soos jy wil. Goed toegeruste kombuis waar ons elke oggend ontbyt gemaak het, wat kan jy meer wil hê behalwe as om terug te keer op ‘n volgende reis.

Karlien L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien L

Knus en gerieflik.

Knus plekkie met vriendelike ontvangs en net die nodigste vir een nag se oorslaap op pad.

Liebrecht B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liebrecht B

Rustigheid en vriendelike ontvangs.

Mont Rouge het 'n rustigheid aan die ligging wat ek nog nie elders in Clarens beleef het nie. Dit is rustig en stil, en steeds apart van die ander eenhede. Sal dit baie sterk aanbeveel vir mense wat rus soek.

Roy M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roy M

Excellent host and excellent venue.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende gasheer en uitstekende plek.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sonja S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja S

Was wonderlik met die mooiste uitsig.

Sal definitief weer daar gaan bly as ons weer Clarens toe gaan. Was baie lekker en baie mooi.

Johan A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan A

Lekker tuis gevoel!

Goeie waarde vir geld en vriendelike personeel!

Coenraad V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Coenraad V

Ons het heerlik gebly.

Die ligging is ideal. Stil omgewing tog naby die eetplekke en winkels wat mens wil besoek. Op die staproetes van die dorp! Wat 'n aangename verrassing. Sal graag die blyplek wil sien nadat dit uitgeverf is soos eienaar beplan. Bietjie onderhoud binne op mure en buite op die houtwerk sal die blyplek uitnemend maak.

Catherine O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine O

Very nice place for a simple night's stay over.

Very nice place for a night's stay over. Only problem was not with the one cottage that had burned down a week before but the space between the cottage and our log cabin. There is not a lot of space at the entrance to the cabin. This was not conveyed on the website and thus the obstructed view of the mountains was not expected.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker plek vir 'n eenvoudige nag se oorslaap.

Baie lekker plek vir 'n eenvoudige nag se oorslaap. Die enigste probleem was nie die kothuis wat die vorige week afgebrand het nie, maar die spasie tussen die kothuis en ons houthuisie. Daar is nie baie spasie by die ingang na die houthuisie nie. Dit is nie so aangedui op die webtuiste nie en daar is dus 'n beperkte uitsig op die berg wat ons nie verwag het nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Adell B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adell B

Gemaklik.

Plek was voldoende vir een aand, als wat ons nodig gehad het was daar.

Wessel V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wessel V

Redelik verblyf. Glad nie luuks nie. Baie ou toerusting.

Ontvangs was redelik. Kamer toegerus met meubels, ens. uit die jare toet. Sal nie weer daar bly nie.

Mont Rouge se terugvoer

Geagte Gaste,

Wanneer kwotasies uitgestuur word, dit duidelik gestel dat hierdie eenheid net die basiese geriewe het en nie modern is nie. Die bestuur van Mont Rouge vra omverskoning indien die spesifieke gaste onder 'n wanindruk verkeer het insake die houthut. Gaste word ook versoek om indien hulle nie tevrede is met die akkommodasie nie, die aangeleentheid met die bestuurder te bepreek wat dan alternatiewe verblyf sal reel.

Riaan
Bestuurder
Mont Rouge Gastehuis
Clarens

Mont Rouge
Annemarie M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Annemarie M

Sal in die opgegradeerde eenhede bly, was wel bewis dit was 'n basiese eenheid.

Was deeglik bewis dat die houthuis baie basies was en so aanvaar, die ander eenhede by Mont Rouge was baie mooi op gegradeer en sal definitief hulle in die toekoms gebruik.

Quintin W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Quintin W

Fotos is nie van die regte eenheid nie.

Handdoeke het gestink. Wens ek kom foto's pos van hoe die eenheid gelyk het waar ons gebly het. Sy verskoning was dat hy nie plek het nie en ander gaste het wat drie aande slaap waarvoor die beter eenhede gehou word.

Mont Rouge se terugvoer

Geagte Gaste,

Dankie vir die terugvoer. Ons neem elke resensie ernstig op met die doel om te verbeter en gaste waarde vir geld te gee en vir 'n goeie ondervinding te sorg. Die gaste het die Log Nest bespreek vir 1 nag met die aanvang van die bierfees 2018.

Dit is 'n basiese oop plan houthut en word gewoonlik bespreek deur gaste wat gewwond daaraan is om te kampeer en net die nodigste geriewe verlang. Die eenheid word duidelik so beskryf in die kwotasie wat aan die gaste gestuur word, m.a.w. daar kan geen misverstand wees en dit was wel die eenheid wat die spesifieke gaste bespreek het. Al die ander eenhede by Mt Rouge gastehuis was vol bespreek en die Log Nest was ook net die 1 aand beskikbaar.

Ons wil net verder noem, dat daar aan elke gas met aankoms gevra word of hulle tevrede is met hulle akkommodasie en indien die gaste ontevrede is en Mt Rouge het nie alternatiewe verblyf beskikbaar nie, word die gaste verskuif na ander akkommodasie sonder ekstra koste. In hierdie spesifieke geval het die gaste glad nie aangedui dat hulle ontevrede met die akkommodasie was nie. Dit was dus 'n verassing om hierdie resensie te ontvang. Die eenhede word elke keer skoongemaak nadat gaste vertrek het en die handdoeke en linne word vervang. Dit is derhalwe onduidelik hoe die handdoeke nie wel geruik het, soos deur die gaste aangedui.

Die Bestuur van Mt Rouge gastehuis wil nie verskonings maak nie,
Riaan
Bestuurder
MT ROUGE GASTEHUIS
Clarens

Mont Rouge
Talita J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita J

Dit was fantasties.

Ek sal enige tyd iemand aanbeveel om daar te oornag. Rian is baie vriendelik en ons het R100 afslag gekry. Sal definitief weer daar oorbly. Baie dankie.

Anita K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita K

Die naweek by Mont Rouge was ongelooflik aangenaam.

Riaan was met ons aankoms dadelik daar om ons te verwelkom en ons woonstel vir ons te wys. Alles was netjies en skoon en baie mooi uitgelê. Die woonstel was toegerus met koffiegeriewe, 'n yskas, elektriese warmkomberse, asook 'n TV met sekere DStv-kanale. Ons het rêrig baie lekker gebly. Die plekkie is stapafstand van die dorpie. Uitsig vanuit jou kamer is ongelooflik mooi. As ek 'n voorstel kan maak, sou dit wees om melk vir die oggend koffie te verskaf. Ons het net poeiermelk gekry. Maar ons het sommer 'n melk gekoop en in die yskas gehou vir koffie.

Daleen N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen N

Onvergeetlik.

Die verblyf was beslis die beste. Die ekstra mile wat geloop is, onvergeetlik.

Elaine D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D

Wat 'n onbeskryflike plek om te bly, baie moderne plek, alles wat mens nodig het onder een dak.

Ons sal enige tyd weer by Mont Rouge (attic) gaan bly. Hul het kwaliteit matrasse en kussings, ordentlike beddegoed en ons uitsig was fantasties. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Helena B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B

Heerlik, luuks en knus.

Heerlike verrassing in Clarens. Luuks en knus, perfek vir een aand. Die gasheer het uit sy pad gegaan en ons selfs lekker hout gegee vir 'n kaggelvuur op die koue aand. Stapafstand van alles - lekker om die dorp te verken.

Davina D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davina D

Heerlik!

Baie lekker verblyf 'n klipgooi van die middedorp. Heerlike, warm beddens met lekker stort en bad, kaggel, braaiplek, balkon en DStv.

Ashley M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley M

Baie lekker rustig en skoon.

Mooi uitsig van die berg en baie skoon binne.

Elize F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F

Fantastiese solder.

Dankie, vir wonderlike verblyf. Baie oulik en gerieflik. Love die plekkie!

Danielle R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle R

Fantasies! Amazing view, en gasvry, beste tyd ooit gewees!

Fantastiese plek, vriendelike diens definitief 'n plek wat ek weer sal by gaan kuier.

Dewaldt L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewaldt L

Baie gerieflike verblyf met niks skort.

Die Hakuna Matata is wonderlik ingerig met lieflike kaggel waarom lekker gekuier word. 'n Goeie kombinasie van privaat kamers met eie badkamers en ruim oopplan-area maak dit 'n goeie opsie vir 'n groep. Als was skoon en netjies met wonderlike uitsig van die berg sowel as genoegsame veilige parkeerplek.

Nico S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Heelike verblyf tussen die berge.

Heerlike verblyf tussen die berge in Clarens met vriendelike ontvangs.

Lian L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lian L

Heerlike rustige verblyf.

Die Attic by Mont Rouge was 'n fantastiese plekkie vanwaar ons die area verken het. Stapafstand van al die winkels en besienswaardighede af. Riaan, die gasheer, was meer as hulpvaardig en baie vriendelik.

Daniëlle L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniëlle L

Pragtig!

Ongelooflike mooi uitsig as jy uit jou kamer uitstap en jy kyk in die berge vas! Dit is op 'n fantastiese plek geleë en sal beslis terug gaan. Die kliëntediens was goed. Oulike mense!

Ronald R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald R

Good place to stay.

Good place to stay as the Mont Rouge has different accommodations in different price classes. The property is neat and in walking distance of Clarens center. We would come back to this place!

Alen V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alen V

Baie lekker en genotvol.

Goeie opvolg voor aankoms deur Riaan. Alternatief was aangebied teen geen ekstra koste aangesien ons die enigste besoekers was. Gasheer het goeie aanbeveling oor eetplekke en besienswaardighede in Clarens gemaak.

Henrietta S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta S

Fantastiese kliëntediens, ontspannende omgewing en 'n lekker rusplek.

Die vriendelikehid en diens was ongelooflik. Ons plek was skoon en baie goed toegerus. Dis 'n plekkie om af te pak en te ontspan.

Drinsia D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Drinsia D

Uitstekende gasvryheid en fasiliteite.

Pragtige, silwerskoon en goed toegeruste eenheid. Sal beslis weer besoek.

Willa B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willa B

Bekostigbare, netjiese verblyf in 'n asemrowende omgewing.

Verblyf is basies, maar netjies. Daar is 'n pragtig opgeknapte "cottage" en ook 'n chalet. Iets vir almal se behoeftes. Prys is baie billik en Riaan baie aangenaam en behulpsaam. Kan dit aanbeveel.

Dirk U - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk U

Baie aangenaam, dankie.

Baie aangenaam in Clarens, dankie.

Lezanie T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lezanie T

Niks luuks nie, maar waarde vir geld.

Sien sterre.

Dre V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dre V

Very nice host.

We really enjoyed our stay and the host was very friendly and helpful.

Leon V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Baie ruim en netjiese blyplek.

Die eenheid is baie ruim en netjies en net die regte plek as mens bietjie stilte en rustigheid wil hê.

Jaco V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Fantasties, Baie stil en rustig.

Ons sal enige tyd weer terug gaan, dit is so mooi daar aan die voet van die berg en baie mooi uitsig.

Gerda M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M

Baie lekker, vriendelik en gesellig!

Ons is baie goed ontvang en heerlik gesels, rêrig goeie waarde vir geld, sal definitief weer daar bly!

Anzelle G - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle G

Ons het heerlik gebly.

Ons het ons verblyf by Mount Rouge baie geniet. Ek het lanklaas so 'n gasvrye persoon ontmoet soos die bestuurder. Die kamer waar ons gebly het, Lavender, was baie goed toegerus en heerlik warm.

Barbara V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara V

Baie rustige atmosfeer. Ons is vriendelik ontvang. Die verblyf is gerieflik.

Ons was baie vriendelik ontvang by Mont Rouge en was baie tevrede met die verblyf. Ons het verblyf gesoek wat rustig maar tog gerieflik was en was heeltemal gelukkig met ons eenheid.

Annaret V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annaret V

Ons beste kuier nog in Clarens.

Baie goed geleë gastehuis. Hakuna Matata was superskoon en baie goed toegerus. Riaan, die gasheer, is 'n vriendelike, interessante mens wat ons komplimentêre hout vir die kaggel gegee het en ontbyt op die huis. Ons kan Mont Rouge regtig aanbeveel.

David V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David V

Good.

Very well managed with a great view. The rooms themselves are well equipped and comfortable.

Antonie S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antonie S

Was baie lekker en het die tydjie daar geniet.

Het 'n heerlike tyd gehad.

Nina V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nina V

Vriendelike diens en verblyf aanvaarbaar.

Ons gasheer was baie vriendelik en behulpsaam en het selfs vir ons 'n vuur in die kaggel aangesteek. Die geriewe is basies en die water in die stort was heerlik warm.

Martha V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martha V

Die rustigheid was baie lekker!

Ongelukkig is dit net 'n self-catering en nie 'n B&B soos hulle adverteer nie. Daar is wel vir my 'n voucher gegee vir ontbyt by 'n baie lekker restaurant. Die kamer wat ek in was, word die Lavender room genoem en dit is baie mooi. Riaan was baie vriendelik en behulpsaam.

Jeanette K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jeanette K

Teleurgesteld, want ons verblyf het baie beter op die advertensie gelyk as in die werklikheid.

Daar is 'n definitiewe verskil tussen 'n "Log cabin" soos geadverteer en 'n Wendy-hut. Dit was die enigste "Log Cabin" op die perseel, die ander eenhede was netjies en het hemelsbreed verskil.

Mont Rouge se terugvoer

Hallo,

Die gastehuis wil net graag reageer op die resensie. Die kwotasies wat ons uitstuur vir die Log Nest stel dit duidelik dat hierdie net 'n basiese oop plan houthut is of dan 'n Wendyhut, soos deur die gas beskryf. Dit is nie 'n moderne eenheid nie, alhoewel dit voldoende toegerus is. Dit het wel ook lugreeling in.

Die spesifieke hut word gewoonlik gebruik deur gaste wat gewoond is daaraan om te kampeer en derhalwe het hulle net die basiese geriewe nodig. Daar is wel self-sorg geriewe beskikbaar, tee en koffie maak fasiliteite, yskassie en DStv.

Die Bestuur is werklik jammer dat die gaste dit nie geniet het nie, maar wil ook net meld dat daar verskeie kere aan die gaste gevra is of alles reg is en of hulle gelukkig is. Geen klagtes is ontvang nie. Indien gaste nie gelukkig is nie, reel die Bestuur dat die gaste na 'n ander gastehuis verskuif word teen geen ekstra kostes.

Riaan
Bestuurder
MT ROUGE
Clarens

Mont Rouge
Marina V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Uitstekend.

Baie aangename plek om oor te bly. Eienaar baie vriendelik en laat 'n mens tuis voel.

Michelle N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Ongelooflik mooi.

Ons het regtig baie lekker gebly. Dit is netjies en skoon. Die mense is vriendelik en die uitsig op die berg is regtig baie mooi.

Mariette D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D

Dit was baie lekker!

Ek loer beslis weer daarin volgende keer.

Lynn P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn P

Excellent value for money in Clarens

We found the accommodation very comfortable and well equipped, the location perfect and the manager very helpful.

Marietjie U - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie U

Gesin met vier kinders in die rondawel.

Mont Rouge se rondawel is ongelooflik mooi en romanties. Goed toegerus en gesellig met die kaggel. Riaan, die bestuurder, was baie aangenaam en behulpsaam. Tuine ook pragtig, en kinders kon lekker hul energie daar uitspeel.

Willie P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie P

Dit was 'n aangename tydjie. Dis ideaal vir 'n groep jongmense.

Die uittrekbank is dalk net geskik vir kinders.

Nadya B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadya B

Mont Rouge was netjies, skoon en naby genoeg om te stap na die dorp toe.

Die plekkie is nie heeltemal toegerus vir klein kinders nie. Die dubbelbeddens is ook baie kort. Maar die opsigter was vriendelik, die plek was naby en dit het in ons doel voorsien.

Jacques I - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques I

Waarde vir geld!

Dit was baie aangenaam.

Debbie P - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie P

Very quiet and peaceful.

Lovely rooms. Value for money. Great for a weekend. It was a very tranquil setting with lovely gardens.

Heinrich H - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich H

Aangenaam, heerlik gerus.

Vriendelike ontvangs in skoon, netjiese verblyf met pragtige tuin en uitsig op berge.

Ciska S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska S

Rondreis Zuid Afrika!

Fantastisch verblijf in Hakuna Matata met heerlijke sfeervolle houtkachel 's avonds en zon op de veranda 'morgens.

Jakkals H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkals H

Die verblyf by Mount Rouge was regtig uitstekend gewees, sal weer daar tuisgaan!

Mount Rouge is regtig waarde vir geld. Dit het gevoel of mens by jou eie huis is en die gasvryheid van Rian en die personeel was uitstekend gewees. Sal beslis die verblyf daar aan ander aanbeveel!

Judy H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy H

Was wonderlik baie lekker gerus, bestuurder vriendelik het lekker gesels.

Bestuurder, Riaan het uit sy pad uit gegaan om ons welkom te laat voel en te help met 'n onvergeetlike vakansie. Lekker kaggelvuur gemaak beslis nie koud gekry nie eenheid was toegerus met elektriese komberse, verwarmers en kaggel. Bed slaap soos 'n droom en eenheid, beddegoed en handdoeke was skoon en netjies.

Martionet K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martionet K

Sal verseker weer hier bly!!!!

Heerlik gebly en gekuier. Ons Klein hondjie dit net so geniet en was veilig. Sal verseker weer hier kom bly.

Elmarie S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Heerlik!

Baie oulike plekkie! Skoon en netjies met alles wat jy nodig het.

Bridget O - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget O

Lovely location and accommodation. Perfect for our stay.

We were given a bigger accommodation than we booked for as there was a plumbing problem, and it was given at no extra cost. The gentleman who runs Mt Rouge was very friendly and helpful. We enjoyed our stay very much.

André S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André S

Uitstekend!

Baie dankie vir 'n heerlike nag se verblyf by Mont Rouge. Ons was aangenaam verras met die hoë standaard en netheid van die akkommodasie. Ons is vriendelik ontvang deur die behulpsame bestuurder, Riaan.

Suritha K - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suritha K

Peaceful and comfortable.

I left my charger behind when we left and Riaan went out of his way to find someone who was travelling from Clarens to Gauteng to bring it with! That is going the extra mile, and it is highly appreciated!

Karina I - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina I

Baie waarde vir jou geld!

Ons het in die Lavender huis gebly, mooi groot kamer, groot badkamer met 'n stoep wat uitkyk op die berg. Baie nice plek, 'n paar honderd meter van die sentrum van Clarens.

Pieter V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Rustiek, maar lekke!

Alhoewel die plek nie vreeslik modern is nie, was al die geriewe wat ons nodig gehad het, daar. Die eenheid is skoon en netjies en daar was DStv! Lieflike uitsig op die berge en 'n lekke atmosfeer.

Andre B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre B

Enjoyed the stay

We enjoyed the stay and view

Frederik d - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik d

Great thanks!

Riaan was very polite and helpful.

Vanaf R850
R850 R567
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R567
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besterstraat 152, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwiujpu8ArDmITLKvIj2jkziFaGp9tEuRueNuUrbCYV890rLbE7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R567 per nag (plek vir 2) 131 5 1 5 152 Bester Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.516428140135 28.41629277591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang