Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont Rouge Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marisha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Mont Rouge Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Chris S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Lovely weekend away!

We had a fantastic weekend! It was so beautiful! The location, the cottage and the service were fantastic! Will be back!

Lucia P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia P

Absolutely breathtaking getaway.

I stayed at Mont Rouge Cottages with my family and our kids. It was beyond beautiful, the view, the setting, everything was worth the penny.

Brian S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian S

Lovely private house with beautiful views.

Everything was perfect from communication after booking to the house being well prepared and situated in a beautiful location. The house interior is warm wood, clean and spacious with stunning views of the Welbedacht mountains across the orchards. The house is surrounded by trees and very private. We used the hot tub on both mornings and I recommend it. I would definitely go again.

Marli F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli F

Fantastiese naweek weg.

Fantastiese naweek weg saam met die gesin! Die ligging is asemrowend met 'n oulike staproete, huis is baie netjies en gesellig. Ons het ook die kolkol en hangmat baie geniet.

Mont Rouge Cottages se terugvoer

Hello
Ek wil graag dankie sê dat julle iets vir ons geskryf het. Ons hoop werklik om julle weer te sien.

Mont Rouge Cottages
Cayleen M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cayleen M

Relaxed stay.

Relaxed stay, with beautiful scenery.

Angelique P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique P

Simple and tranquil.

If you're looking for tranquillity and a simple getaway, this is the place! Our family of 10 enjoyed our stay in cottage 1. We had everything we needed and more. We enjoyed the freshly baked bread/cake, jam, and beautiful flowers on arrival. A slice of paradise.

Mont Rouge Cottages se terugvoer

Thank you so much for deciding to visit us. We hope to have you back and to make more memories!

Mont Rouge Cottages
Jarne B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarne B

Ongelooflik!

Wat 'n absoluut ongelooflike plek. Die uitsig, die huis, die eienaar, alles was net topklas. Ek sal weer en weer en weer terug gaan. Die huis het alles wat jy nodig het, tot 'n vars gebakte broodjie as jy arriveer. Die uitsig is iets om te beleef met die klein stroompie wat agter die huis verby gaan. Die swembad was 'n lekker bederf en natuurlik die KolKol-warmbad ook. Ek kan nie wag om weer terug te gaan nie.

Mont Rouge Cottages se terugvoer

Baie dankie dat julle die tyd geneem het om iets te skryf. Ons is altyd so bly om sulke mooi terugvoering te ontvang.

Mont Rouge Cottages
Willie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D

Baie lekker met die mooiste uitsig op die berge.

Warm bad is wonderlik met uitsig op berge.

Mont Rouge Cottages se terugvoer

Hello daar Willie,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om iets te skryf.

Ons is so bly julle het dit geniet.


Hoop julle sal weer kom kuier

Mont Rouge Cottages
Hendrik B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Rustige natuurskoon, ontspanning.

Die huisies is geleë op 'n werkende vrugteplaas, maar heeltemal afgesonderd en privaat. Dit is goed toegerus met 'n wonderskone uitsig oor die boorde en berge vanaf die stoep. 'n Kabbellende waterstroompie loop digby verby. Kaggel en KolKol warmbad vir die kouer dae skep 'n rustige atmosfeer. Voorwaar 'n rustige en ontspanne ervaring. Verskeidenheid van wynplase in onmiddellike omgewing. Marisha bestuur die akkommodasie met 'n ontspanne en vriendelike aanslag. Gaste voel tuis en gemaklik met haar.

Mont Rouge Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review wat julle geskryf het ek waardeer dit opreg!

Mont Rouge Cottages
Jeanine J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine J

Dit was perfek geleë en alle geriewe was daar. Die stort is net 'n probleem, jy brand óf jy vries.

Die twee huise langs mekaar kan nogal steurend wees as die persone langsaan op die solder se vloere beweeg en stoele skuif.

Mont Rouge Cottages se terugvoer

Hello daar,
Ek so jammer julle het gesukkel met die water.
Dit is na gekyk en die probleem is opgelos.

Ek hoop tog julle sal weer by ons kom kuier.

Mont Rouge Cottages
Willie D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D

Lekker gekuier.

Lekker gebraai en lekker gerus. Mooiste uitsig op die berge.

Annami V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annami V

Ongelooflike rustigheid!

Ons het in kothuis no.3 gebly. Dit was een groot bederf gewees. Die plek was netjies en skoon. Alles was baie gerieflik gewees. Ons het volle rus vir die siel gehad daardie naweek.

Jaco M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Pragtige kothuis geleë langs die rivier met 'n baie mooi uitsig van die berge.

Dit was 'n baie genotvolle verblyf.

Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elri V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri V

Pragtige omgewing!

Mont Rouge is netjies en bekostigbaar met 'n pragtige ligging.

Lourens G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens G

Idilliese blyplek in 'n asemrowende ligging.

Die familie (9 groot mense en 5 kinders) het so lekker gebly dat ons spontaan vir nog 'n ekstra nag bespreek het - niemand wou huis toe gaan nie! Ons en die kinders sien baie uit om weer terug te kom.

Carla V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Bekoorlik.

Ons het besluit om ons eerste huweliksherdenking te spandeer in die Tulbagh omgewing en het afgekom op die Mont Rouge Cottages. Die foto's het vertel van stilte en omgewingsprag, maar die kothuis het ons asems weggeslaan. Ons het in Kothuis 3 gebly en het al met die intrapslag besluit dat ons weer sal terugkeer! Die kabbelende rivier wat onderdeur die dek van die kothuis loop en die ongelooflike berge en vrugtebome wat in bloei is, het gesorg vir een onvergeetlike naweek. Mont Rouge Cottage is perfek as jy wil gaan asemskep!

Johanette V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanette V

Baie lekker.

Lieflike huisie in 'n pragtige omgewing.

Louise V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Magic in die mooiste natuur en omgewing.

Hierdie is 'n pragtige plaas met 'n oulike toegeruste kothuis met alles wat jy benodig, die natuur praat met jou, nooi jou om te gaan stap. Die waterstroom wat verby die kothuis loop maak mens so rustig. Die vrugteboorde is magies mooi en die berge maak jou super kalm. Die lekker braaigeriewe op die stoepie en die kaggeltjie binne maak alles net volmaak. Goeie saamwees tye met spesiale mense, kaartspeel, lang stapsessies, vars lug, lekker kos met 'n drankie in die hand. Mont Rouge het dit alles mooi bymekaar gebring. Dankie Marisha en span, was wonderlik.

Kirsty B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kirsty B

A quiet cottage with an amazing view!

We stayed in cottage 2 at Mont Rouge. It was well kitted out for our needs as three people, and the stream in front of the cottage just sent you into relaxing mode from the moment we walked in the door. We loved the farm and enjoyed riding our bikes and walking. Really nothing bad to say!

Ursula O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula O

Tranquil, relaxing getaway for 2.

My partner and I spent 3 days in the most tranquil and beautiful place. The Mont Rouge cottage for 2 was very neat with a peaceful stream underneath. The small balcony with a picnic bench and built-in braai was perfect for the evenings while looking over the vineyards to the mountain tops. Although it is a working farm, you very rarely hear any noise. I highly recommend this for a couple wanting to get away from the hustle and bustle of city life.

Mont Rouge Cottages se terugvoer

Hello
Thank you for writing something about our little place. We are always so glad if people had a good time, and could enjoy our small part of earth.

We do hope to see you here in the future, and bring the family.

Mont Rouge Cottages
Anneliese J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneliese J

Fantasies! Mooiste plek in Tulbagh.

Heerlike naweek in die mooiste deal van Tulbagh. Ons sal definitief weer kom.

Mont Rouge Cottages se terugvoer

Baie dankie Anneliese
Ek is so bly jul het dit geniet en dat dit sulke mooi weer was.

Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Mooi aand
Groete

Mont Rouge Cottages
Maria L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria L

Fantasties.

Ons het dit vreeslik baie geniet en sal beslis weer kom.

Mont Rouge Cottages se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer die mooi woorde.

Mont Rouge Cottages
Andre M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Asemrowende uitsigte, rustigheid, heerlik.

Heerlike tyd saam met gesin by Mont Rouge gehad. Fasiliteite is skoon en netjies en toegerus soos geadverteer. Gasvrou, Marisha, was gaaf en hulpvaardig.

Mont Rouge Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorder. Ek wardeer dit opreg.

Mont Rouge Cottages
Iris V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Iris V

Breathtaking view!

Breathtaking view, cosy cottage.

Mont Rouge Cottages se terugvoer

Thank you so much for the review.

Mont Rouge Cottages
Carel K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel K

Ongelooflik.

Wat 'n heerlike ervaring! Saligheid en gemaklik. Die vriendelikheid en behulpsaamheid wat ons ontvang het tydens ons verblyf, van die tuisgebakte broodjie tot die toeganklikheid om op die plaas te kon stap, fietsry en selfs by die plaasdam te gaan visvang. Die voorstelle waar en wanneer om die dorp aan te pak. Regtig 'n plek wat ons weer sal sien!

Mont Rouge Cottages se terugvoer

Goeie more, baie dankie vir die pragtige stuk wat jul geskryf het. Ons wardeer dit opreg. Dit is altyd wonderlik as mense die plek geniet en die natuur hier op die plaas. Blessing om dit met mense te kan deel asook ons ou plaasbroodjies. Hoop ons sal jul weer hier sien en bring sommer nog mense saam. Mooi dag, groete uit 'n baie koue Tulbagh.

Mont Rouge Cottages
Gafley C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gafley C

A very relaxing and calm environment surrounded natural beauty.

We enjoyed our stay. Very relaxing environment out from the busy city life. A bit lonely, no other guests around. The only downside was on night 2 when it was very windy, the oak tree branches touching the corrugated iron roof and facerboards disturbed our sleep. Low hanging branches should be pruned.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Baie ontspannende en rustige omgewing omring deur natuurskoon.

Ons het ons verblyf geniet. Baie rustige omgewing weg van die besige stadslewe. 'n Bietjie eensaam, geen ander gaste nie. Die enigste nadeel was die tweede aand toe dit baie winderig was, het die eikeboomtakke op die sinkplaatdak gekap, en ons slaap versteur. Lae hangende takke moet gesnoei word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
David N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David N

Pragtige omgewing en idilliese ligging van huisie.

Baie aangename verblyf. Gerieflik en smaakvol ingerig.

Mont Rouge Cottages se terugvoer

Baie dankie vir mooi woorde. Dit is so lekker om te hoor as mense dit hier geniet het..
Ek hoop om jul weer te sien en dalk bietjie langer te kan kuier.
Groete uit Tulbagh

Mont Rouge Cottages
Antoinette E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E

Asemrowend mooi!

Om jou oggend koppie koffie op die stoep te drink terwyl jy uitkyk op die blou berge en peerbome voor jou, was 'n prentjie om te onthou. Die blyplek is pragtig, baie goed ingerig en die omgewing is rustig.

Mont Rouge Cottages se terugvoer

Baie dankie vir dit wat jy hier geskryf het. Ek is opreg bly as jul goeie tyd hier by ons op die plaas kon geniet.
Ons is so bevoorreg om hier te kan woon, so dit is altyd lekker om dit met ander te kan deel..
Ek hoop ons sien julle weer.

Mont Rouge Cottages
Rachelle C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rachelle C

Voel soos huis weg van huis, met 'n mooier uitsig!

Ons familie (6 volwassenes en 2 kinders), het hierdie jaar besluit om ons Kersfees hier ten kom vier. Mont Rouge Cottages het in alle vereistes voldoen. Marisha se gasvryheid het ons tuis laat voel vandat ons gearriveer het (met varsgebakte brood as verwelkoming) tot die dag wat ons soos ou vriende gegroet het.

Mont Rouge Cottages se terugvoer

Hello,
Ek is so bly julle het n goeie tyd hier gehad en dat ons jul kon laat tuis voel. dit is altyd wonderlik om te hoor .

Hoop ook dat 2017 vir julle wonderlike dinge sal inhou en dat ons jul weer sal sien.

Vriendelike Groete,
Marisha

Mont Rouge Cottages
Marlene E - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene E

Waarde vir geld.

Het in kothuis 3 tuis gegaan. Die uitsig oor die berg is fantasties met die stroompie wat langs kothuis verby vloei. Beslis aanbeveelbaar.

Mont Rouge Cottages se terugvoer

Marlene

dankie vir die mooi woorde. Ons het vandag lekker reen hier gehad so daardie stoompie in nou sommer vol en maak die mooiste musiek (as ek dit nou so kan noem)

mooi dag en hoop jul kom sien ons weer

Mont Rouge Cottages
Karien C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien C

Ons het in Kothuis 3 gebly, en omdat ons langer wou aanbly as die aanvanklike bepsreking het ons daarna geskuif na kothuis 2.

Die blyplek is pragtig! Baie aandag aan detail - die vaas met rose in die kothuis was ongelooflik spesiaal! Die omgewing is baie mooi en baie rustig. Die ideale wegbreek! Die netjiese braaiplek met alles wat mens nodig het en die goed toegeruste kombuis was indrukwekkend. Ons gaan beslis weer!

Mont Rouge Cottages se terugvoer

Hallo Karien
Ek hoop dit gaan goed? Ek wil ook net vir jou baie dankie sê vir dit wat jy hier geskryf het. Ons waardeer dit opreg en dit maak mens se hart sommer bly. Ek hoop jul kom volgende keer met al die familie en vriende.

Mont Rouge Cottages
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkstroomweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bcb2f2e79a48456a59eeeb7b564eae1806c38e58c1f6e9d3571d983336c40bb0b12e2f074730f6fdffa0c2459dad85d231a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Sterkstroom Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.189534625735 19.16339635849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang