Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont Rouge Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lovely weekend away! We had a fantastic weekend! It was so beautiful! The location, the cottage and the service were fantastic! Will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Absolutely breathtaking getaway. I stayed at Mont Rouge Cottages with my family and our kids. It was beyond beautiful, the view, the setting, everything was worth the penny.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Lovely private house with beautiful views. Everything was perfect from communication after booking to the house being well prepared and situated in a beautiful location. The house interior is warm wood, clean and spacious with stunning views of the Welbedacht mountains across the orchards. The house is surrounded by trees and very private. We used the hot tub on both mornings and I recommend it. I would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Fantastiese naweek weg. Fantastiese naweek weg saam met die gesin! Die ligging is asemrowend met 'n oulike staproete, huis is baie netjies en gesellig. Ons het ook die kolkol en hangmat baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marisha
Mont Rouge Cottages
Hello Ek wil graag dankie sê dat julle iets vir ons geskryf het. Ons hoop werklik om julle weer te sien.

Cayleen M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Relaxed stay. Relaxed stay, with beautiful scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Simple and tranquil. If you're looking for tranquillity and a simple getaway, this is the place! Our family of 10 enjoyed our stay in cottage 1. We had everything we needed and more. We enjoyed the freshly baked bread/cake, jam, and beautiful flowers on arrival. A slice of paradise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marisha
Mont Rouge Cottages
Thank you so much for deciding to visit us. We hope to have you back and to make more memories!

Jarne B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Ongelooflik! Wat 'n absoluut ongelooflike plek. Die uitsig, die huis, die eienaar, alles was net topklas. Ek sal weer en weer en weer terug gaan. Die huis het alles wat jy nodig het, tot 'n vars gebakte broodjie as jy arriveer. Die uitsig is iets om te beleef met die klein stroompie wat agter die huis verby gaan. Die swembad was 'n lekker bederf en natuurlik die KolKol-warmbad ook. Ek kan nie wag om weer terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marisha
Mont Rouge Cottages
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om iets te skryf. Ons is altyd so bly om sulke mooi terugvoering te ontvang.

Willie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Baie lekker met die mooiste uitsig op die berge. Warm bad is wonderlik met uitsig op berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marisha
Mont Rouge Cottages
Hello daar Willie, Baie dankie dat jy die tyd geneem het om iets te skryf. Ons is so bly julle het dit geniet. Hoop julle sal weer kom kuier

Hendrik B
Kort verblyf
5.0
Jun 2021

Rustige natuurskoon, ontspanning. Die huisies is geleë op 'n werkende vrugteplaas, maar heeltemal afgesonderd en privaat. Dit is goed toegerus met 'n wonderskone uitsig oor die boorde en berge vanaf die stoep. 'n Kabbellende waterstroompie loop digby verby. Kaggel en KolKol warmbad vir die kouer dae skep 'n rustige atmosfeer. Voorwaar 'n rustige en ontspanne ervaring. Verskeidenheid van wynplase in onmiddellike omgewing. Marisha bestuur die akkommodasie met 'n ontspanne en vriendelike aanslag. Gaste voel tuis en gemaklik met haar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marisha
Mont Rouge Cottages
Baie dankie vir die mooi review wat julle geskryf het ek waardeer dit opreg!

Jeanine J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2021

Dit was perfek geleë en alle geriewe was daar. Die stort is net 'n probleem, jy brand óf jy vries. Die twee huise langs mekaar kan nogal steurend wees as die persone langsaan op die solder se vloere beweeg en stoele skuif.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marisha
Mont Rouge Cottages
Hello daar, Ek so jammer julle het gesukkel met die water. Dit is na gekyk en die probleem is opgelos. Ek hoop tog julle sal weer by ons kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marisha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkstroomweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bcb2f2e79a48456a59eeeb7b564eae1806c38e58c1f6e9d3571d983336c40bb0b12e2f074730f6fdffa0c2459dad85d231a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Sterkstroom Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.189534625735 19.16339635849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang