Mont Rouge Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marisha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Chris S - Jul 2024
Algehele gradering
Lovely weekend away!
Lucia P - Jul 2024
Algehele gradering
Absolutely breathtaking getaway.
Brian S - Jun 2024
Algehele gradering
Lovely private house with beautiful views.
Marli F - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastiese naweek weg.
Mont Rouge Cottages se terugvoer
Hello
Ek wil graag dankie sê dat julle iets vir ons geskryf het. Ons hoop werklik om julle weer te sien.
Cayleen M - Aug 2024
Algehele gradering
Relaxed stay.
Angelique P - Des 2023
Algehele gradering
Simple and tranquil.
Mont Rouge Cottages se terugvoer
Thank you so much for deciding to visit us. We hope to have you back and to make more memories!
Jarne B - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflik!
Lees meerMont Rouge Cottages se terugvoer
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om iets te skryf. Ons is altyd so bly om sulke mooi terugvoering te ontvang.
Willie D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker met die mooiste uitsig op die berge.
Mont Rouge Cottages se terugvoer
Hello daar Willie,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om iets te skryf.
Ons is so bly julle het dit geniet.
Hoop julle sal weer kom kuier
Hendrik B - Jun 2021
Algehele gradering
Rustige natuurskoon, ontspanning.
Lees meerMont Rouge Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review wat julle geskryf het ek waardeer dit opreg!
Jeanine J - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was perfek geleë en alle geriewe was daar. Die stort is net 'n probleem, jy brand óf jy vries.
Mont Rouge Cottages se terugvoer
Hello daar,
Ek so jammer julle het gesukkel met die water.
Dit is na gekyk en die probleem is opgelos.
Ek hoop tog julle sal weer by ons kom kuier.
Willie D - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Annami V - Okt 2019
Algehele gradering
Ongelooflike rustigheid!
Jaco M - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige kothuis geleë langs die rivier met 'n baie mooi uitsig van die berge.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Elri V - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing!
Lourens G - Okt 2018
Algehele gradering
Idilliese blyplek in 'n asemrowende ligging.
Carla V - Sep 2018
Algehele gradering
Bekoorlik.
Lees meerJohanette V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Louise V - Jul 2018
Algehele gradering
Magic in die mooiste natuur en omgewing.
Lees meerKirsty B - Aug 2018
Algehele gradering
A quiet cottage with an amazing view!
Ursula O - Des 2017
Algehele gradering
Tranquil, relaxing getaway for 2.
Lees meerMont Rouge Cottages se terugvoer
Hello
Thank you for writing something about our little place. We are always so glad if people had a good time, and could enjoy our small part of earth.
We do hope to see you here in the future, and bring the family.
Anneliese J - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasies! Mooiste plek in Tulbagh.
Mont Rouge Cottages se terugvoer
Baie dankie Anneliese
Ek is so bly jul het dit geniet en dat dit sulke mooi weer was.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Mooi aand
Groete
Maria L - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Mont Rouge Cottages se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer die mooi woorde.
Andre M - Jul 2017
Algehele gradering
Asemrowende uitsigte, rustigheid, heerlik.
Mont Rouge Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorder. Ek wardeer dit opreg.
Iris V - Jul 2017
Algehele gradering
Breathtaking view!
Mont Rouge Cottages se terugvoer
Thank you so much for the review.
Carel K - Jun 2017
Algehele gradering
Ongelooflik.
Mont Rouge Cottages se terugvoer
Goeie more, baie dankie vir die pragtige stuk wat jul geskryf het. Ons wardeer dit opreg. Dit is altyd wonderlik as mense die plek geniet en die natuur hier op die plaas. Blessing om dit met mense te kan deel asook ons ou plaasbroodjies. Hoop ons sal jul weer hier sien en bring sommer nog mense saam. Mooi dag, groete uit 'n baie koue Tulbagh.
Gafley C - Jul 2017
Algehele gradering
A very relaxing and calm environment surrounded natural beauty.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Baie ontspannende en rustige omgewing omring deur natuurskoon.
Ons het ons verblyf geniet. Baie rustige omgewing weg van die besige stadslewe. 'n Bietjie eensaam, geen ander gaste nie. Die enigste nadeel was die tweede aand toe dit baie winderig was, het die eikeboomtakke op die sinkplaatdak gekap, en ons slaap versteur. Lae hangende takke moet gesnoei word.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
David N - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige omgewing en idilliese ligging van huisie.
Mont Rouge Cottages se terugvoer
Baie dankie vir mooi woorde. Dit is so lekker om te hoor as mense dit hier geniet het..
Ek hoop om jul weer te sien en dalk bietjie langer te kan kuier.
Groete uit Tulbagh
Antoinette E - Jan 2016
Algehele gradering
Asemrowend mooi!
Mont Rouge Cottages se terugvoer
Baie dankie vir dit wat jy hier geskryf het. Ek is opreg bly as jul goeie tyd hier by ons op die plaas kon geniet.
Ons is so bevoorreg om hier te kan woon, so dit is altyd lekker om dit met ander te kan deel..
Ek hoop ons sien julle weer.
Rachelle C - Des 2016
Algehele gradering
Voel soos huis weg van huis, met 'n mooier uitsig!
Mont Rouge Cottages se terugvoer
Hello,
Ek is so bly julle het n goeie tyd hier gehad en dat ons jul kon laat tuis voel. dit is altyd wonderlik om te hoor .
Hoop ook dat 2017 vir julle wonderlike dinge sal inhou en dat ons jul weer sal sien.
Vriendelike Groete,
Marisha
Marlene E - Jun 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Mont Rouge Cottages se terugvoer
Marlene
dankie vir die mooi woorde. Ons het vandag lekker reen hier gehad so daardie stoompie in nou sommer vol en maak die mooiste musiek (as ek dit nou so kan noem)
mooi dag en hoop jul kom sien ons weer
Karien C - Mei 2015
Algehele gradering
Ons het in Kothuis 3 gebly, en omdat ons langer wou aanbly as die aanvanklike bepsreking het ons daarna geskuif na kothuis 2.
Mont Rouge Cottages se terugvoer
Hallo Karien
Ek hoop dit gaan goed? Ek wil ook net vir jou baie dankie sê vir dit wat jy hier geskryf het. Ons waardeer dit opreg en dit maak mens se hart sommer bly. Ek hoop jul kom volgende keer met al die familie en vriende.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sterkstroomweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang