Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montagu Country Hotel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Christine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Hoogs aanbeveelbaar! My skoonsus en ek het ons 3 nagte verblyf baie geniet. Vriendelike, behulpsame personeel; pragtige Art Deco dekor; mooi tuine. Geen wonder dìe hotel is so 'n gewilde bestemming nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise E
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Heerlike verblyf. Ons het 'n heerlike ruim kamer gehad met selfsorg fasiliteite. Die kamer het uitgeloop in pragtige tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie genotvolle ondervinding. Baie goeie waarde vir geld, spa was baie lekker en kos in restaurant uitstekend, personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Van die min oorspronklike hotelle in puik kondisie. Baie lekker hotel en voldoen aan die foto's en beskrywing op die webblad. Tuin selfsorg-eenheid is heerlik groot. Baie lekker etes. Veilige parkering. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelize J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige ou gerestoreerde hotel! Absolute juweel! Ek kan dit ten sterkste aanbeveel. Die personeel was ook uitsonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gasvryheid, diens puik. Die ontvangs was puik en baie vriendelike personeel, mens het onmiddellik welkom en tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die beste oorslaal ooit. Die beste en mooiste hotel ooit. Die kamer was pragtig, die mense vriendelik, almal groet jou. Die kos uit die boonste rakke. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Romantic overnight. Had a lovely stay in Montagu. Very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hanli M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Pragtige kamers, heerlike kos en vriendelike diens. Ons kom beslis weer. Heerlike kos! Vriendelike diens. Pragtige art deco meubels.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre En Anita R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Rustig, koel, skoon, vriendelike personeel (almal) en die mooiste tuine. Ons het heerlik gebly. Gul ontvang by navrae met 'n glasie soetes. Hulle was baie behulpsaam toe ek genoem het dat ek met 'n seer knie sit en nie die trappe na ons kamer sal kan klim nie. Gou-gou het hulle ons gratis opgegradeer en 'n grondvloer kamer gegee. Pragtige kamer met yskassie en deure wat uitgaan op 'n pragtige private tuintjie. Ons moet sê die tuine en swembaddens is pragtig. Met ontbyt is ons net so vriendelik ontvang. Beslis aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

P-J Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R1 510
R1 510 R1 133
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 510
R1 510 R1 133
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bath-straat 27, Hoek van Bath- en Kohler-straat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc8368dd52ad11e3ee82183564866f25ab3448246529d29bfec05a8795f397f7aa46e6eb1aa900309f859d21429a94b5330e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 510 nouVanaf R1 133 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 27 Bath Street Corner of Bath and Kohler Street 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.786539758799 20.12167185545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang