Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montagu Country Hotel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sean T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie baie geniet. Baie baie geniet, sal beslis dit weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Ouwêreldse sjarme. Dit was heerlik! Baie vriendelike personeel, kamer met 'n uitsig op die pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Perfect and relaxing! We have visited this hotel a few times and every time it gets better! Coco, the resident cat is a firm favourite and we love to spoil her with treats. The wheelchair-friendly room has ample space and makes our stay so easy and pleasant. We will be back again soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andri P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig. Saligheid. Netjies. Vriendelik. Ons het ons wittebrood by Montagu Country Hotel afgesluit en dit was voorwaar 'n lekker ervaring. Die personeel is almal joviaal en vriendelik. Die hotel is netjies en dink regtig aan alles wat jy kan nodig hê. Die couples massage was natuurlik 'n groot hoogtepunt. Ons sal die hotel vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dis die perfekte oornag of naweek verblyf, as jy die omgewing wil besoek. Montagu Country Hotel bied soveel meer as wat verwag word. Die ligging van die hotel is van so aard dat jy die mooi dorp te voet kan ervaar. Veilig motorparkeerplek was baie gerusstellend. Daar is baie geriewe wat hulle beskikbaar het wat ons nie eers van geweet het nie, soos bv. 'n wellness SPA en ook 'n haarsalon. Dis die perfekte oornag of naweek verblyf, as jy die omgewing wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Hoogs aanbeveelbaar! My skoonsus en ek het ons 3 nagte verblyf baie geniet. Vriendelike, behulpsame personeel; pragtige Art Deco dekor; mooi tuine. Geen wonder dìe hotel is so 'n gewilde bestemming nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise E
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Heerlike verblyf. Ons het 'n heerlike ruim kamer gehad met selfsorg fasiliteite. Die kamer het uitgeloop in pragtige tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie genotvolle ondervinding. Baie goeie waarde vir geld, spa was baie lekker en kos in restaurant uitstekend, personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Van die min oorspronklike hotelle in puik kondisie. Baie lekker hotel en voldoen aan die foto's en beskrywing op die webblad. Tuin selfsorg-eenheid is heerlik groot. Baie lekker etes. Veilige parkering. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelize J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige ou gerestoreerde hotel! Absolute juweel! Ek kan dit ten sterkste aanbeveel. Die personeel was ook uitsonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

P-J Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R1 510
R 1 510 R 1 133
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 510
R 1 510 R 1 133
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bath-straat 27, Hoek van Bath- en Kohler-straat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc8368dd52ad11e3ee82183564866f25ab3448246529d29bfec05a8795f397f7aa46e6eb1aa900309f859d21429a94b5330e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 510 nouVanaf R1 133 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 27 Bath Street Corner of Bath and Kohler Street 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.786539758799 20.12167185545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang