Montagu Country Hotel
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bath-straat 27, Hoek van Bath- en Kohler-straat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 510R1 133 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Montagu Country Hotel is 'n Art Deco-juweel wat in 1875 vir die eerste keer sy deure oopgemaak het en is sedertdien liefderik opgeknap en ingerig met Art Deco- en Victoriaanse meubels. Montagu skuil tussen die pragtige Langeberge op Roete 62 en is halfpad tussen die Kaapse Wynlande en die Tuinroete.
Verblyf by hierdie sonderlinge, gesinsvriendelike hotel is beskikbaar in kamers wat in 'n Art Deco of Victoriaanse styl versier is.
Ontbyt en 'n ontspanne middagete is beskikbaar by die Feathers & Flatcaps Coffeeshop en skemerkelkiekroeg of gaste kan 'n aandete by die Charlestons Restaurant geniet. Die sjef gebruik die varsste bestanddele vanaf die Breederiviervallei. Gaste kan ook die plaaslike wynstreek in 'n vintage Cadillac verken of 'n spa-dag by die Montagu Spa geniet. Hier is 'n reeks skoonheids- en ontspanningsbehandelings soos paartjie-masseersessies, naelbehandelings en privaat mineraalbaddens vir 2 beskikbaar.
Gaste kan ook by een van die 2 swembaddens ontspan, die kunsgalery besoek en in die pragtige tuin rondstap.
Die Activity Hub op die perseel kan vir gaste toere reël na Cape Dry, Flying Feet en kan ook trekkerritte op 'n proteaplaas reël. Gaste hoef nie die perseel te verlaat om sulke uitstappies te reël nie.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
P-J Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 140
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Bath-straat 27, Hoek van Bath- en Kohler-straat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Montagu Country Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Montagu Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 64 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bath-straat 27, Hoek van Bath- en Kohler-straat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang