Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montagu Manor

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Cecile B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlike kuier in 'n pragtige huis in pas met die omgewing. Pragtige huis met 'n vriendelike en behulpsame gasheer. Daar is moeite gedoen om ons kuier aangenaam en gemaklik te maak. Baie aandag aan detail. Dankie, ons sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Feels like visiting family you enjoy. You can relax and be spoiled. Wonderful, so relaxing and calming, like stepping back in time, but still having all the conveniences of power, hot water, and WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmé H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Nice! My seun en sy vrou was op hul wittebrood en sê die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bengt M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great value for money, friendly host. Montagu Manor is a unique little guest house, at the moment only one room for guests. There has been a lot of effort put into the interior decoration, which gives you a nostalgic feeling of old times. Breakfast is being served in the family's dining room. This was the best breakfast we had so far in our three weeks in South Africa, perfect down to the smallest detail (vintage record player playing old vinyl, different cutlery, tablecloths, and china every morning). Top class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Old World Charm. "Old World Charm". Wikkie en Elaine het ons hartlik verwelkom en laat tuis voel. Ons is bederf met 'n heerlike ontbyt uit die mooiste outydse eetgerei. Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Tuis en welkom gevoel. Skitterende verblyf, uitstekende diens, hartlike ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla S
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

So mooi en so gasvry. Pragtige gastehuis met uitstekende diens. Geen loadshedding nie a.g.v. sonpanele. Regtig beïndruk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit was 'n heerlike kuier. Die plekkie is pragtig en soveel moeite is gedoen met elke liewe detail. Hulle is so gasvry en die ontbyt was heerlik. Ons sal definitief hulle aanbeveel en weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Wonderlike, rustige omgewing weg van die stad se gewoel. Dit verblyf in die Victoriaanse huis was 'n wonderlike ervaring. Die eienaar Wikkie en sy vrou Elaine is baie gasvry. Hul ons bederf met heerlike engelse ontbyt terwyl ons trakteer was met "golden oldies" musiek op platespeler, dit als om meer by te dra tot die Victoriaanse era ervaring. Die verblyf loopafstand van winkels en restaurante. Sal definitief weer hier wil kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wikkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 28, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1e979d6ce75ddcb4b3b69f109fe7eb8dc02798c28e0d4b24093b898bdf65a8b616b3858063beb4edef66887b5f738d92a87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 28 Piet Retief Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.7857866 20.1237171

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang