Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montagu Ronda-View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lex K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ideale, goed toegeruste blyplek om Montagu te verken. Hartlike ontvangs. Besonderse uitleg en baie goed toegeruste blyplek. Onderdak parkering reg by die blyplek. Heerlike binnehuise kaggel vir die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamara W
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Lovely home, nice and friendly town. The Martins were great. Other homes should take instructions from them on 1) a dog-friendly/safe fenced garden, 2) a garden that is a welcoming, beautiful, and thoughtful space. The interior and stoep of the house in disability-friendly with a wheelchair ramp, larger doors and an accommodating shower. The only downside is the large garish homes the Montagu council allowed to build on the hillside behind Montagu Ronda View. They are eyesores; they ruin the lovely view. You have to visually tune them out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riandri S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtig! Dit is 'n wonderlike plek, pragtige uitsig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieske L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig en cosy! Die perfekte blyplek vir 'n "getaway"! Dis mooi, netjies, rustig en baie gesellig! Ons het elke oomblik geniet. Sal definitief weer terugkeer met 'n volgende besoek .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Pragtige uitsig en waarde vir geld. Montagu Ronda-View is een van die mooiste plekke waar ons al gebly het. Die fotos kom nie naby aan hoe mooi hierdie plek is nie. Mooiste uitsig met 'n lieflike stoep om te ontspan. Ons gaan beslis weer terug in die somer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Ligging is perfect. Lekker koffie gedrink op die stoep. Rex is baie vriendelik. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy C
1 nag
5.0
Apr 2024

Worth a long stay. Very pleasant stay. Should have been for longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wil weer teruggaan, volgende keer vir langer. Fantasties, alles was perfek, ek het die plonspoel as 'n toegevoegde bonus ervaar. Baie beter as wat die fotos vertoon, bo verwagting gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Sal weer van die verblyf gebruikmaak. Die verblyf was netjies en skoon, en soos beskryf op die website. Rex het ons gekontak vooraf en ons by Ronda-View ontmoet en verwelkom. Montagu op 'n wintersnaweek het uitdagings soos bv. restaurante/winkels wat vroeg toemaak, maar met 'n bietjie beplanning is dit nie 'n groot probleem nie. Ons het heerlik ontspan, dankie Rex.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mogamat C
1 nag
4.6
Jul 2024

It was clean and everything was on point. I would gladly go back with my kids. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Piet se Pad 2, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe10144318216b2e5ae1be13f8d30e7e98933cb70769e12eb60d1bb3f842ea1c2493d92f17ded8d2ce5d4087f2f78b4bd508c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 73 5 1 5 2 Piet se Pad Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.789053333413 20.106476654106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang