Montagu Villa 1
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montagu-straat 2, Beacon Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R2 055 per nag (plek vir 6)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Montagu Villa 1 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Point, Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat naby die kus wil wees.
Dié eenheid is op die eerste verdieping, het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elkeen van hierdie kamers se en suite-badkamer het 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek, 'n binnebraai en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n balkon met sitplek en 'n see-uitsig in die verte. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige kelderparkeerplek. Hierdie verblyf is naby gewilde besienswaardighede, restaurante, geriefswinkels en Santosstrand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Point Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 165
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Montagu-straat 2, Beacon Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montagu-straat 2, Beacon Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang