Montagu Villa 3
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montagu-straat 2, Beacon Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R2 342 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Montagu Villa 3 is 'n lieflike see-uitsig selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Point, Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat naby die kus wil wees.
Dié eenheid op die tweede verdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers is elkeen gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Twee van die badkamers is toegerus met 'n stort, terwyl die ander beide 'n bad en 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en dit spog ook met 'n binnebraai. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Gaste het veilige kelderparkeerplek en sal naby gewilde besienswaardighede, restaurante, geriefswinkels en net 'n kort entjie se ry na Santos-strand geleë wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 50
Resensies 158
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Montagu-straat 2, Beacon Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montagu-straat 2, Beacon Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap