Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montagu Vines Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Hanlie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantastiese gastehuis. Sal dit definitief aanbeveel. Die beste gastehuis wat ons ooit in gebly het. Alles was perfek gewees. Pam en Anthony was baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was fantasties en die verblyf net die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pam & Ant
Montagu Vines Gastehuis
Thank you for the wonderful review and we hope to see you back in the near future.

Jan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Puik ondervinding. Pragtige gastehuis, wel bestuur deur vriendelike en bekwame mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lorenzo L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Pragtige tuine rondom ons gewees. Montagu Vines is 'n baie mooi en rustige plekkie met die mooi tuin voor ons deur. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carey R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Beautiful and tranquil getaway with welcoming and attentive hosts. We loved ou stay at Montagu Vines.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Welda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Fantastiese belewenis. Mooiste plek perfekte afwerkings. Die tuin is n lushof on in te ontspan. Vriendelike en baie professionele mense. Sal vir seker weet daar will bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Stylish, neat as a pin and beautiful views. It totally exceeded our expectations. A warm welcome awaited us. The host and hostess were helpful with dinner reservations etc. All staff were friendly though professional. Thanks for a wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2016

Sal dit vir almal aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pam & Ant
Montagu Vines Gastehuis
Baie dankie. Ons hoop ons sien jou weer.

Amore G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2016

Hemels! Dié verblyf in Montagu wat ek vir elke gas gun! Dankie Andrew en Pam, julle hartlikheid en gasvryheid dra by tot 'n hemelse atmosfeer en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2016

Lieflike ontdekking. Sal beslis terugkeer. Goeie diens en lekker kamers. Pragtige ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2016

Die plek is mooi en die mense vriendelik. Ons het baie lekker hier gebly, die ontbyt is baie lekker, en die mense hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pam & Ant Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R2 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Tanner Straat, Montagu, 6712, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2b3ff1f5f4df8a5d2684ece2729fa27c991fe63d1d9b4a1c33f58ec0291d67349eb6c11529f021ab237ce01003d8a5c868b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 760 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 2 Tanner Street Montagu 6712 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.78451114047 20.115049481392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang