Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montana Self Catering Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 11, Hennenman, 9445, Vrystaat
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Montana Self Catering Guesthouse bied selfsorgverblyf in die hartjie van Hennenman. Dit is ideaal vir paartjies, enkelreisigers of 'n groot gesin, aangesien hierdie huis in 2 gedeel is en ook as 'n geheel bespreek kan word.

Verblyf word gebied in 2 eenhede, naamlik Blackthorn of Sagefields wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Blackthorn het 'n koningingrootte-bed en Sagefields het 2 driekwartbeddens. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Verder het albei eenhede 'n knus leefarea met 'n kombuisie met 'n lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek. Sagefields het ook lugversorging.

Die 2 eenhede kan deur 'n gesin bespreek word, aangesien daar 'n deur vanaf elke eenheid is wat lei na die stoep, waar almal die gemeenskaplike area kan gebruik en heen en weer tussen die eenhede kan beweeg. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Presidentstraat 11, Hennenman, 9445, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 11, Hennenman, 9445, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2c82c927137bddb8fba5dcd22fa8ba476b4cf9f49130cfb1dafa30136a9b70fbdc0a10e6f12e6246c86b83837f270852278?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 11 President Street Hennenman 9445 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.984116650879 27.024271262496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang