Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montanus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Herkie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Sal definitief aanbeveel vir klein en groot groepe tot en met 8 mense. Ja, elke kamer het sy eie vol badkamer met bad en stort. Alle geriewe wat insluit elektriese en gasoond, verhitters in kamers en lugversorging in leefarea. Fantastiese uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Gerieflik en skoon. Ons het vir seker baie lekker gebly. Ek het gedink daar is lugversorging in die kamers ook, so het bietjie warm geslaap, maar nie sleg nie. Ons kon nie die wasmasjien kry om te werk nie. Vier mense het probeer, maar dit was nie noodsaaklik nie. Oor die algemeen was dit lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Montanus
Thank you for your review, Jurie. It's a pity you didn't give me a call about the washing machine. We could have sorted it within minutes. Kind regards, Gavin

Pw H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Baie lekker gebly. Sal Montanus vir seker aanbeveel. Ruim, pragtige uitsig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Gesellige twee dae in mooiste omgewing. Pragtige en luukse verbly in mooi, veilige en skoon huis wat goed toegerus is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marisa A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Pragtig geleë, pragtige uitsig en huis. Pragtig geleë met 'n pragtige uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Ons het verskriklik lekker gekuier en super bederf gevoel met die goeie kwaliteit linne en handdoeke! Die huis was super netjies, smaaklik gemeubileer en toegerus (in ons opinie bring die foto's nie als tot volle reg nie). Ons het dit uitsigte oor die berge en Clarens baie geniet. Die feit dat die huis net een van twee in 'n straat was, was ook 'n bonus. Alhoewel ons oor 'n langnaweek in Clarens gekuier het, en die Saterdag 'n super besig dorp geniet het, kon ons teruggaan na die rustigheid van Montanus. Die kaggel was 'n ekstra bonus met die koel reënaande. Werklik 'n lekker bly, gerieflik geleë om die dorp en stilte te kombineer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2022

Skoon, netjies en baie ruim. Baie lekker gebly vir die naweek. Die huis het alles wat nodig is en is 'n baie gemaklike opset.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2022

Security is top, nice view and outlay of house living room, kitchen is great. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nan K
Kort verblyf
4.6
Nov 2022

Perfek vir 'n groter groep vriende of familie. Montanus is ideaal vir 'n groter groep. Dis 'n baie mooi plek met alles wat nodig is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Lovely house with amazing views of Clarens. Had a lovely stay, a different view of Clarens from this side of the mountain. The house is very comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 663

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Golf and Leisure Estate 51, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5Nzc4MTFjLTM5MGUtNGM1Zi04MTc3LTFkMWUzZjlhNTFmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 27 5 1 5 51 Clarens Golf and Leisure Estate Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.506856430277 28.42864156752

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang