Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montarie Guest Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Anri J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker nagrus. Dit is 'n baie lekker oornagplekkie, ons het goed gerus en sal vir seker weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Skoon en gerieflik. Baie vriendelikke ontvangs. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Gasvry, skoon, gemaklik en modern. Fantastiese diens, skoon, netjies en gemaklik! Marie was vriendelik en wonderlik met ons dogtertjie. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Hoogs aanbeveel. Baie lekker gebly! Marie het ons hartlik verwelkom. Die eenheid was silwerskoon en netjies, uitstekend toegerus met kwaliteit bedlinne en huisraad. Die badkamer was ook vyfster! Baie dankie vir die kraffie sjerrie wat baie welkom was op so 'n koue wintersaand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Suenne R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wow - Baie lekker en netjies. Sal in die toekoms weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Amazing. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik, behulpsaam, gasvry en liefdevol. Ons het sommer tuis gevoel die oomblik toe ons arriveer. Hulle was ook baie flexible en understanding. Ek sal definitely weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Another lovely experience staying in the Karoo. What a lovely surprise - spotless, comfortable, hospitable and affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annlouise S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

All was in order. Everything was good. I would, however, recommend the host to have an iron and ironing board in the room. Also, at a later stage, try to look at getting air conditioning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie S
1 nag
4.4
Des 2023

Sal enige tyd weer daar oorbly. Baie moderne, netjiese skoon fasiliteite. Baie vriendelike ontvangs. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bianka G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Waarde vir geld. Marie is 'n vriendelike gasvrou wat uit haar pad gaan vir haar gaste. Eenheid is skoon, mooi en modern. Veilige parkering. Sal weer daar gaan oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie Emmerenthia
Montarie Guest Accommodation
Dankie Bianca, mooi bly tot 'n volgende keer. Groete, Marie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marie
Emmerenthia ...

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Naudestraat 50, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1YTVmMzMxLTk1MmUtNGJiYi04ZDg2LTcwYjc1MzZiOWRhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 50 Naude Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -31.49747 24.99941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang