Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montarie Guest Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marie
Emmerenthia ...

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Montarie Guest Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anri J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri J

Lekker nagrus.

Dit is 'n baie lekker oornagplekkie, ons het goed gerus en sal vir seker weer oorbly.

Franco V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco V

Skoon en gerieflik.

Baie vriendelikke ontvangs. Alles was perfek.

Nicole H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H

Gasvry, skoon, gemaklik en modern.

Fantastiese diens, skoon, netjies en gemaklik! Marie was vriendelik en wonderlik met ons dogtertjie. Ons het baie lekker gebly.

Louw J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louw J

Hoogs aanbeveel.

Baie lekker gebly! Marie het ons hartlik verwelkom. Die eenheid was silwerskoon en netjies, uitstekend toegerus met kwaliteit bedlinne en huisraad. Die badkamer was ook vyfster! Baie dankie vir die kraffie sjerrie wat baie welkom was op so 'n koue wintersaand.

Suenne R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suenne R

Wow - Baie lekker en netjies.

Sal in die toekoms weer daar oorbly.

Rudolph A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph A

Amazing.

Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik, behulpsaam, gasvry en liefdevol. Ons het sommer tuis gevoel die oomblik toe ons arriveer. Hulle was ook baie flexible en understanding. Ek sal definitely weer daar gaan bly.

Peter A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter A

Another lovely experience staying in the Karoo.

What a lovely surprise - spotless, comfortable, hospitable and affordable.

Annlouise S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annlouise S

All was in order.

Everything was good. I would, however, recommend the host to have an iron and ironing board in the room. Also, at a later stage, try to look at getting air conditioning.

Hennie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Sal enige tyd weer daar oorbly.

Baie moderne, netjiese skoon fasiliteite. Baie vriendelike ontvangs. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Bianka G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianka G

Waarde vir geld.

Marie is 'n vriendelike gasvrou wat uit haar pad gaan vir haar gaste. Eenheid is skoon, mooi en modern. Veilige parkering. Sal weer daar gaan oorslaap!

Montarie Guest Accommodation se terugvoer

Dankie Bianca, mooi bly tot 'n volgende keer. Groete, Marie.

Montarie Guest Accommodation
Lisa V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

Baie baie lekker

Die plek is baie netjies en skoon. Waarde vir geld.

Montarie Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie Lisa. Kom kuier geus weer vir ons. Mooi bly tot 'n volgende keer. Voorspoed vir julle.

Montarie Guest Accommodation
Jpb D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jpb D

Aangenaam verras deur die luuksheid en netheid van die kamer.

Luukse meubels in die kamer. Ontvangs is uitstekend, maar daar is tog genoeg privaatheid verleen. Mooi tuine.

Montarie Guest Accommodation se terugvoer

Hallo Johan
Baie dankie Ons waardeer julle tevoering. Julle is altyd baie welkom hier by ons
Mooi bly tot weersiens.
Groete
Marie

Montarie Guest Accommodation
Ria P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P

Beste oorslaapplek ooit!

Ek kan Montarie 100% aanbeveel! Mooiste, beste, skoonste, vriendelikste plek ooit! Ons sal graag weer by hulle wil oorslaap!

Montarie Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Ria. Julle is altyd welkom. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie. Mooi bly en wees veilig.

Montarie Guest Accommodation
Magdaleen W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen W

Fantasties.

Gasvrou was baie hulpvaardig en ongelooflik vriendelik.

Carien H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien H

Montarie se eenhede kon netsowel 'n luukse hotel gewees het.

Marie, die gasvrou, het ons 4 op 'n bitterkoue aand ontvang. Met ons aankoms het sy reeds die beddens heerlik verwarm. Die kamers is lieflik en voldoen aan alle behoeftes.

Louise B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Pleasant and comfortable.

Hostess and husband very friendly and considerate.

Reneke R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reneke R

Rustig en netjies.

Vandat ons daar aangekom het en die gasvrou Marie ons by die hek ontmoet het, het ons tuis gevoel. Dankie vir die lekker geselsie en die vriendelikheid. Die eenhede is smaakvol gemeubileer en baie skoon en netjies. Na 'n lang dag op die pad het die rustigheid ons heerlik laat ontspan. Ons sal verseker weer hier oorslaap. Dankie Marie. Reneke, Elaine en Shani.

Lisa V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

Baie, baie lekker.

Tannie Marie se gasvryheid is tops en elke kamer is baie skoon en netjies.

Montarie Guest Accommodation se terugvoer

Kom kuier gou weer. Dankie, Lisa.

Montarie Guest Accommodation
Rhoda H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhoda H

Aangenaam.

Ontbyt lekker en vars.

Maritha D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha D

Netjies, stil, ten volle toegerus, modern, smaaklik gemebuleer.

Marie het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom gasvry te behandel.

Dries E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries E

Oornagstop op pad na kus.

Ons is vriendelik ontvang deur die eienares en na die kamer geneem. Die kamer is baie smaakvol afgewerk en alles, van die spierwit beddegoed tot die handdoeke was kraakvars skoon en vars. Die gastehuis is in 'n baie stil omgewing van die dorp, so mens kan rustig slaap sonder enige buite geraas. 'n Keurige ontbyt is die volgende oggend bedien soos wat mens eintlik net van 'n groot hotel sal verwag. Ons sal baie beslis weer hier oorbly in die toekoms. Baie dankie Marie vir jou gasvryheid.

Montarie Guest Accommodation se terugvoer

Hallo Dries
Baie dankie. Dit was vir my lekker om julle hier by ons te huisves. Julle is en sal altyd welkom wees hier by ons . Mooi bly tot n volgende keer.
Vriendelike groete
Marie

Montarie Guest Accommodation
Leandri D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri D

Perfekte oornagstop in die hartjie van die Karoo.

Die plek was baie mooi skoon en netjies en het splinternuut gelyk. Die kamers is goed toegerus en ruim. Die ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam. Middelburg is 'n pragtige dorpie en Montarie is perfek geleë.

Michaela M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela M

Clean, modern and beautiful with incredible hospitality.

As we arrived, we received a very warm and hearty welcome by Marie who welcomed us to our room. We stayed in Montarie 2 and we were blown away by the beautifully modern and exceptionally clean room. Marie has really thought of and provided everything that you would possibly need for a relaxing and fulfilling stay and more! And to top it all off, we had their breakfast before our long drive home, and their breakfast is delicious! We highly recommend Montarie and thank Marie for an amazing experience.

Montarie Guest Accommodation se terugvoer

Hello Michaela,
Thank you! I am so happy that you enjoyed your stay with us. It was an absolute pleasure having you and Mark here with us. All the very best to you and we hope to see you again soon.
Warm regards,
Marie

Montarie Guest Accommodation
Johan L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Fantasties.

Vriendelike en omgee-mense en plek baie skoon netjies en modern.

Anina M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina M

Wat 'n lieflike gastehuis met 'n sorgsame gasvrou!

Marie het baie ekstra moeite gedoen vir ons asook ons 2 klein kindertjies. Sy het 'n oog vir detail en ons het onmiddellik welkom gevoel. Die ontbyt was heerlik en dierbaar aangepas vir die kinders. Kom bly gerus by Montarie!

Danielle P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle P

'n Verfrissende ervaring wat 'n eienaar se deeglikheid en trot weerspieël.

Die resensies wat ek gelees het was positief, maar het my nie naastenby voorberei op die ervaring nie. Keur, deeglikheid en trots is die woorde wat in my gedagtes dans as ek Montarie hoor. Beste oornag tydens 'n reis ooit. Dankie Marie dat jy jou droom uitleef!

Montarie Guest Accommodation se terugvoer

Liewe Danielle
Dankie dat julle Montarie gekies het om te oornag. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te hê.
Dit is gaste soos julle wat my, my droom laat uitleef. Dankie.
Julle is altyd welkom.
Mooi bly en kom kuier gerus weer.
Geseende Kersfees en 'n pratige mooi nuwe jaar vir julle.
Vriendelike groete
Marie

Montarie Guest Accommodation
Sanet M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M

Ek kan net sê: wow!

Ons was so verras met die pragtige plekkie in Middelburg. Ek het nog nooit so 'n skoon gastehuis gesien nie en baie keurig gemeubileer. Marie, die eienaar, is die oulikste mensie, wat uit haar pad gegaan het om ons verblyf so lekker as moontlik te maak. Ek sal die gastehuis vir enigiemand aanbeveel met een woord: fantasties!

Pieter V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Karoo gasvryheid.

Baie vriendelik verwelkom, kamer was perfek vir my, my vrou en ons 1 jarige dogtertjie. Die kamers is baie netjies, die perseel veilig en genoeg plek vir my kind om lekker te kon speel op die grasperk.

Montarie Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie Pieter. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te he. Mooi bly tot n volgende keer.

Groete
Marie

Montarie Guest Accommodation
Theuns D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns D

Puik diens. Skoon en netjies. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt. Rustige nagrus gehad.

Sal weer daar oorslaap. Dankie.

Montarie Guest Accommodation se terugvoer

Goeie dag Johan,

Baie dankie. Dit is dierbaar van jou. Julle tweetjies moet gou weer kom kuier. Dit was so lekker om julle hier by ons te he. Mooi bly tot n volgende keer
Groete vir Neil

Montarie Guest Accommodation
Lare W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lare W

Versteekte juweel.

Tannie Marie en haar plekkie het ons verwagtinge oortref! Sy het ons spesiaal laat voel en seker gemaak ons gaan slaap met vol mage (vir ons plek bespreek by 'n restaurant) en word wakker met fantastiese ontbyt! Die moeite werd x 100.

Montarie Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie julle tweetjies Dit was heerlik om julle hier te he. Kom kuier gerus weer.
Mooi bly.
Groete,
Ta Marie

Montarie Guest Accommodation
Lize H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize H

Heerlik!

Ons het lekker geslaap! Baie mooi en netjies! Absoluut die moeite werd!

Montarie Guest Accommodation se terugvoer

Dankie Lize, dit was lekker om julle hier te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien, julle is altyd welkom hier!

Hou lekker vakansie!

Groete,
Marie

Montarie Guest Accommodation
Jenne Z - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenne Z

Dit was 'n wonderlike ondervinding.

Dit was 'n rus vir die siel om in te stap in die ligte, rustige en pragtige kamer nommer 2. Die kamer is so mooi, gerieflik en die uitleg is goed beplan. Die ontbyt was fantasties en dra die kenmerk van 'n gasvrou wat alles met passie en styl doen. Marie is opreg vriendelik en het 'n hart so groot soos die Karoo!

Lance R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lance R

Nice and clean.

Very neat room and bathroom; only requires a ceiling fan, was a bit warm.

Diane H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Diane H

An oasis in Middelburg, Eastern Cape.

Marie and Billy made us welcome in their first class bed and breakfast accommodation.

Ella D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D

Goeie oornagverblyf.

Ons is goed ontvang en die kamer was ruim en skoon. Die ontbyt was uit die boonste rakke! Ons sal graag weer van Montarie gebruik maak. Alles was 100%.

Monica D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D

Absoluut wonderlik.

Marie het ons so tuis laat voel sy is voorwaar 'n engel wat soveel omgee vir haar gaste. Ek sal beslis weer daar oornag.

Charl F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl F

Dit was uit die boeke!

Van dat ons arriveer het was dit ongelooflik! Beveel dit beslis aan.

Tinkels S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinkels S

Dit was heerlik rustig met baie goeie diens.

Ek was verras met die netheid en ongelooflike mooi eenheid wat op my gewag het na 'n vreeslike lang rit. Ek is hartlik verwelkom deur Marie en elke oggend met 'n fantastiese ontbyt bederf. Dit was absoluut waarde vir jou geld.

Leo D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leo D

Uitstekende gastehuis. Sal beslis weer hier oornag.

Ons is hartelik verwelkom deur Marie. Die kamer was skoon en netjies en baie goed toegerus, daar was selfs beskuitjies vir ons 2 yorkies. Baie goeie nagrus gehad. En dan die ontbyt op die kamer was uit die boonste rakke. Super verblyf. Tops!

Cecilia C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia C

Wonderlik.

Met een woord: "awesome". Die eienaars wonderlike mense en gasvry verby.

Sandra T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T

Beste ooit. Fantasies.

Ek sal die plek toe oë aanbeveel, hulle verdien 10 sterre! Die fyn detail maak dit 'n wenner. Die gasheer en vrou is baie vriendelik, ontbyt was uit die boeke en dit was 'n heerlike bed om op te slaap.

Gerrit D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit D

Montarie Guest Accommodation is 'n uitstekende en besonder netjiese verblyf met privaatheid en baie rustige omgewing.

Montarie Guest Accommodation het al die nodige kenmerke van 'n goeie praktiese verblyf. Daar is baie ruimte en spasie vir parkering. Die kamer met afsonderlike badkamer is baie goed ingerig. Die bed en beddegoed is pragtig skoon en baie netjies. Bedlampe aan albei kante van die bed kan mens maklik aan- en afskakel en mens hoef nie êrens onder die bed te gaan soek vir die skakelaar nie. Kragproppe is orals beskikbaar waar mens dit nodig het. Twee verskillende hoogte tafels kan gebruik word vir rekenaar. Yskas plus mikrogolfoond. Is goed ingerig met 'n elektriese ketel en koffie, tee en beskuit. Die badkamer is ruim en weereens baie netjies. Die stortkop is redelik groot en waterdruk is baie goed. Verder het die vertrek baie lig van buite as gevolg van die groot skuifdeur en twee groot venters. Ontbyt in oggende is ook uitstekend en mens kan baie variasies kies. Ten slotte, die eienaar Marie is uiters behulpsaam en baie vriendelik. Dis absoluut 'n fantasitese plek vir oornag of lang termyn akkommodasie.

Lee B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee B

Amazing accommodation, above all we could have wished for!

Wow! This really was an amazing treat. So beautiful, neat and clean. Our hosts even supplied us with an amazing breakfast before we left, at no further cost. Peaceful and quiet and very safe. Will definitely be staying here again.

Magda R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R

Pragtig en gasvry.

Heerlike ontbyt, pragtige kamer en vriendelike diens van Tannie Marie en haar man. Niks is te veel moeite vir hulle nie.

Maryke V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V

Baie mooi, skoon en netjiese fasiliteite. Ons is baie welkom laat voel!

Marie het ons sommer dadelik baie welkom laat voel. Die fasiliteite is van die mooiste wat ons al ervaar het met die vinnige oornag op pad Kaap toe. Dit is die perfekte plek vir oorbly en dit was wonderlik om die eienaars so vinnig te ontmoet :)

Marie O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie O

Puik.

Puik diens, puik ontvang, alles was uit die boonste rakke. Definitief aan te beveel.

Phillip K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip K

Vriendelike ontvangs en 'n lekker oorslaapplekkie na 'n lang rit.

Baie netjiese plekkie vir 'n aangename oornagverblyf met 'n heerlike ontbyt die volgende oggend in die kamer. Baie vriendelike ontvangs deur die eienares. Het 'n lugversorger gemis.

Elrika V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elrika V

Luukse en gerieflike verblyf met onoortreflike gasvryheid.

Montarie bied gerieflike en skoon luukse verblyf waar daar omgesien word na elke detail en niks te veel moeite is nie. Die kamer is goed ingerig en die ontbyt heerlik. Baie dankie Marie.

Jannie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V

Dit was 'n baie aangename ervaring.

Die eenheid was mooi, modern en skoon, met alles wat nodig is. Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gesels met die eienaars. Ons is bederf met 'n groot ontbyt in die kamer.

Nicolette N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette N

Waarde vir geld. Netjiese, moderne plekkie met baie goeie kliëntediens. Word met liefde ontvang.

Pragtige oornag-akkommodasie, modern, netjies en pragtig. Die eienaars het ons warm komberse klaar aangesit voor ons daar aangekom het, so kon lekker warm slapies. Meer as wat 'n mens kan vra vir 'n oornagplek. Hulle het ook 'n goeie voorstel gemaak vir aandete en ons met 'n heilsame ontbyt die oggend bederf. Werklik 'n pragtige plekkie om te oornag.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Naudestraat 50, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1YTVmMzMxLTk1MmUtNGJiYi04ZDg2LTcwYjc1MzZiOWRhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 50 Naude Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -31.49747 24.99941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang