Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montarie Guest Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Naudestraat 50, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Montarie Guest Accommodation is in Middelburg in die hartjie van die Karoo geleë.

Verblyf word gebied in 2 kamers wat individueel versier is en apart van die eienaar se huis is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook 'n yskassie , tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf en 'n TV met Openview kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Heilsame ontbyt word op versoek bedien. Ekstra slaapplek vir kinders onder 12 jaar kan op versoek gereël word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Anri J
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker nagrus. Dit is 'n baie lekker oornagplekkie, ons het goed gerus en sal vir seker weer oorbly.
Jan 2024
Franco V
Besigheidsreis
5.0
Skoon en gerieflik. Baie vriendelikke ontvangs. Alles was perfek.
Des 2023
Nicole H
Gesin met klein kinders
5.0
Gasvry, skoon, gemaklik en modern. Fantastiese diens, skoon, netjies en gemaklik! Marie was vriendelik en wonderlik met ons dogtertjie. Ons het baie l...
Sien meer
Des 2023
Suenne R
Saam met lewensmaat
5.0
Wow - Baie lekker en netjies. Sal in die toekoms weer daar oorbly.
Okt 2023
Rudolph A
Besigheidsreis
5.0
Amazing. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik, behulpsaam, gasvry en liefdevol. Ons het sommer tuis gevoel die oomblik toe ons arriveer. Hulle w...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marie
Emmerenthia ...

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Naudestraat 50, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Montarie Guest Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Naudestraat 50, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1YTVmMzMxLTk1MmUtNGJiYi04ZDg2LTcwYjc1MzZiOWRhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 50 Naude Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -31.49747 24.99941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang