Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monte Christo Country Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Elnore D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Was heerlik. Ons het net 'n oornagplek gesoek en dit was ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies, vriendelike personeel, veilige parkering. Ons het baie lekker gebly by Monte Christo Country Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine N
1 nag
5.0
Des 2023

Gasvry en behulpsaam - ons het lekker gebly! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle R
1 nag Gesin met tieners
4.6
Okt 2024

It was lovely. It is a lovely venue. I would just suggest that you provide an information sheet in the room. We were never told how to use the TV or if there was WiFi. Also, there wasn't any soap in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dineo M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

My partner's birthday was made special. Thank you. Top standard, my special requests were attended to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shannon K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2024

Tevrede. Stil gewees. Plaas gevoel. Net geen WiFi gehad in kamer nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonnet V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Dalk nie vir almal. N funksie op die perseel langsaan het heel Sondag aangehou, met die gevolg dat die musiek bietjie steurend was. Vriendelike diens van die ontvangs.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marinda P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Mei 2024

Stil area. Die area is baie stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris V
Kort verblyf
3.4
Mei 2024

Net wat 'n moeë man nodig het. Behalwe dat ek vars melk sou verkies het om mee. Baie lekker gebly dankie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Comfortable enough stay. The room was spacious and the staff very friendly. We did have a little trouble finding the place though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Marnitz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Preez-laan 16, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NTlmNDY5LTkzOWQtNGZlOS1hZTQyLTFkNDlmMWRiMDYzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 73 5 1 4 16 Du Preez Avenue Spitskop 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.072609 26.153158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang