Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monte Christo Country Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Marnitz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 71 resensies vir Monte Christo Country Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Elnore D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elnore D

Was heerlik.

Ons het net 'n oornagplek gesoek en dit was ideaal.

Isabel V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V

Netjies, vriendelike personeel, veilige parkering.

Ons het baie lekker gebly by Monte Christo Country Lodge.

Madeleine N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine N

Gasvry en behulpsaam - ons het lekker gebly!

Sien sterre.

Dineo M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dineo M

My partner's birthday was made special. Thank you.

Top standard, my special requests were attended to.

Shannon K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shannon K

Tevrede.

Stil gewees. Plaas gevoel. Net geen WiFi gehad in kamer nie.

Marinda P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda P

Stil area.

Die area is baie stil en rustig.

Chris V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris V

Net wat 'n moeë man nodig het. Behalwe dat ek vars melk sou verkies het om mee.

Baie lekker gebly dankie.

Chris V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Comfortable enough stay.

The room was spacious and the staff very friendly. We did have a little trouble finding the place though.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Carla J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Carla J

Glad nie aangenaam nie.

Koud geslaap. Mense het die nag baie geraas.

Claudia S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Claudia S

Ontevreden.

Kamer op foto's wat geboek was, was glad nie dieselfde. Beddegoed was nie skoon nie, en die duvet het nie eens 'n oortreksel gehad nie. Die matras van die dubbelbed was deurgelê, en ek kon die springveren op die bed voel.

Magda E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda E

Baie lekker gebly.

Alles wat 'n mens nodig het, is daar. Baie lekker om te oornag, stil en rustig, kamers was netjies.

Marize A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marize A

Hulle het generators, so geen load shedding!

Bloem is rêrig nou 'n vervalle dorp, ry eerder na 'n ander dorp en moenie die water drink nie. Plek is oulik. Dis vir konferensies, so nie persoonlik met sepies en goetertjies wat mens gewoonlik by 'n gastehuis kry nie, maar dis goeie waarde vir geld. Plek vir karavaan, baie veilig.

Wilhelm K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm K

Regtig aanbeveelbaar.

Ek is verras met die plek en diens. Sal vir seker weer daar tuisgaan. Algemeen, handdoeke is klein.

Ian S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S

Was beslis wat ons nodig gehad het na 'n lang pad.

Die 'bespreekde kamers' was great, netjies en beslis gemaklik. Die grondpad na die blyplek kort beslis 'n skraap, want die oppervlak is erg sinkplaat gery. Na die onlangse reën was daar 'n paar plaasdamme waardeur jy moes ry, maar was gelukkig deel van die opwinding.

Irene B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene B

Very friendly host.

Enjoyed our stay. Gravel road to the lodge can do with some improvement.

Ben N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben N

Skoon en gerieflik.

Stil en skoon met gerieflike beddens. Grondpad nie goed nie.

Christo D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Goeie oornag rusplek.

Baie netjies, met ruim kamers en goeie geriewe.

Barbara J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara J

Vriendelike ontvangs.

Veilig en vriendelik.

Neville J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neville J

Home away from home.

Friendly staff and professional business.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Herman M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Herman M

Tevrede.

Netheid kan egter bietjie opgeskerp word. Teëls by bad was gedeeltelik weg.

Zee D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Zee D

Sal nie weer van die akkommodasie gebruik maak nie.

Vir 'n enkel vrou was dit glad nie aangewese nie. Na my funksie moes ek terugkeer na 'n pikdonker gebou. Geen ligte, geen sekuriteit, geen teken van ander gaste nie. Uiters onveilig gevoel. Beligting in eenheid uiters swak. Geen TV.

Adele K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K

Netjies baie behulpsame gasvrou.

Netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. Gasvrou was baie behulpsaam en bereid om te help nadat ons 8 uur Oukersaand gestrand was nadat ons bespreking by ander plek nie gerealiseer het nie. Ons baie dankbaar dat sy gehelp het nadat hulle ook nie genoegsame mense gehad het wat gewerk het nie. Weereens baie dankie.

Philip M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M

Fantasties, netjies en super diens.

Fantastiese diens. Super behulpsaam. Ongelooflik vriendelik. Sal definitief aanbeveel. Dankie vir als.

James N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James N

Dit was gerieflik en lekker!

Almal was aangenaam en vriendelik!

Jacobus D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Baie rustig.

Die ligging is gerieflik naby die N1 en die middestad maar nogtans in 'n stil omgewing.

Monique O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique O

Oulike plekkie.

Dis regtig 'n oulike plekkie, maar vir die 3 dae wat my man daar was was daar glad nie warm water nie. Hy het daaroor gekla, maar niks is omtrent dit gedoen nie. Die weer was bietjie koud en dan moes hy elke dag in koue water stort en hy moes die ketel kook vir warm water om te kon skeer.

Jacques R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques R

Defnitiewe aanbeveling.

Baie vriendelike diens en kwaliteit ontbyt in 'n rustige atmosfeer.

Ria M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria M

Lekker oorslaapplek.

Die kamers was skoon en met die basiese toegerus. Aandete was heerlik.

Francois G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Francois G

Oornagverblyf.

Ons het oornag, maar moes by vriende kuier. So net sleutel gekry en afgepak. Met aankoms, behoorlik afgepak, en agtergekom die kamer stink na nat en rook. Yskas- of waterlek het veroorsaak dat die mat nat was en stink. Wild! Lugreëling het ook baie slegte reuk gehad. Bed gerieflik. Persoonlik sal ek nie weer daar kuier nie, al was gasvrou vriendelik. Glo dit was 'n geïsoleerde geval, maar my nog steeds omgekrap.

Francois T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Francois T

Teleurgesteld.

My kinders het daar gaan oorslaap, ek het die booking gemaak. Hul stort kort 'n 'deep-cleaning'. Dis een ding wat enige verblyf moet 100% skoon hê is n badkamer. Veral as dit begin muf. Onaanvaarbaar!!!

Gerhard V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Oornag vir twee aande om golf te speel in Bloemfontein en op pad na ons vakansie.

Het oornag. Alles was goed buiten die feit dat die TV nie gewerk het in my seun se kamer nie en die yskas nie behoorlik toegemaak het in ons kamer nie. Verblyf was ook nie selfsorg soos oorspronklik versoek nie. Nietemin was die diens aangenaam en baie vriendelik.

San-mari V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-mari V

Presies wat ons nodig gehad het.

Ons het voorheen daar gebly vir die rede dat hulle ons 6 as 'n gesin kon akkommodeer. Sal hulle vir seker aanbeveel.

Arno L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno L

Vriendelik, skoon en pragtig.

Het daar geslaap op pad terug na Pretoria. Die bestuur was baie behulpsaam en alles was eenvoudig perfek.

Welda T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welda T

Baie rustig.

Monte cChristo het ons so goed ontvang en uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Sal beslis weer daar oorbly.

Ann B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann B

Very comfortable and nice and cool!

The downside was the cats and the smell in the garden.

Johan P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P

Goed vir oornag. As netheid verbeter sal ek dit weer aanbeveel.

Ongelukkig was die skoonmaak swak. Oppervlakkig lyk dit goed maar spinnerakke in badkamer, buite by tafel op stoep, waar ons wou sit, het vele sigaretstompies gelê. Het nie goeie indruk geskep nie. Matte was ook nie skoon nie. WiFi het nie gewerk nie.

Henko V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henko V

Nie te sleg gewees nie.

Sal net like van groter TV.

Anita C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anita C

Ondergemiddelde oornagverblyf.

Die matte was vuil. Die beddegoed en bed kort vervanging. Die stort kort 'n ordentlike skoonmaak in die hoeke. En uiters teleurstellend as jy na 'n lang dag se reis nie warm water het nie.

Pierre L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Rustige atmosfeer.

Plek is skoon en netjies en alles op hulle plek.

Maarten F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten F

Heerlike, huislike kuier.

Uittekende waarde vir geld. Netjies, skoon en gerieflik. Vriendelike diens en doen meer as verwag om verblyf aangenaam te maak. Parkering baie veilig en beste koffie en ontbyt.

Malinda D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda D

Rustig, veilig, gemaklik.

Prag plek, goed ingerig, heerlike etes, skoon en netjies, naby alle geriewe.

Johan B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Op pad terug vanaf PE na Gauteng.

Dit was die 2de keer dat ons daar oorgebly het. Ons was weereens baie hartlik verwelkom en het tuis gevoel, lekker geslaap en kon vars en uitgerus die reis verder neem die volgende dag. Afgesien van die feit dat die ligging van die gastehuis bietjie uit die stad is en die toegangspad nie te goed was nie, het die ontvangs en netheid van die kamers daarvoor opgemaak.

Liezel V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel V

Daar was geen etes beskikbaar.

Ek sou nie daar bespreek het as ek nie vooraf geweet het daar is nie etes. Ek het eers uitgevind na ek betaal het dat daar nie etes is. Moes na lang ure op die pad weer in die kar klim.

Tamarin M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tamarin M

Overnight stay.

On arrival the room chosen and paid for, the geyser was broken. Spent the next hour or so trying to figure out where to stay with our family members. Louise was wonderful, she assisted however she could to try make us comfortable. The biggest complaint here is the cleanliness of the crockery, cutlery, kitchen area etc. The stove was probably cleaned months and months ago. There was laundry piled up against the dining area wall. We also then requested to please cook our dinner in the main kitchen where the breakfasts are served as it was raining and the smaller kitchen was so dirty, the main kitchen was just as dirty and hadn't been cleaned in a long time. Not sure if they only have one cleaner, or what the situation is. But we did not feel comfortable due to the reasons mentioned above.

Johann B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johann B

Kon beter gewees het.

Die lodge lyk nie sleg nie en dit is in 'n stil area. Die pad is 'n nagmerrie en skud alles wat nie moet skud nie. My probleem is die gebreekte stoel voor die kamer en dan ook die gebreekte stoel in die kamer. My vrou het amper op die stoel gaan sit, maar gelukkig betyds agtergekom dat die pote gebreek is en die stoel heeltemal lendelam. Wat van buite af lyk na 'n pragtige plek lyk definitief nie so aan die binnekant nie. Die afwerking moet aandag kry aangesien daar baie verf-af plekke is, selfs na die lang "lockdown"-tydperk, die badkamer is nie skoon nie, die seephouer is heeltemal los en daar is swart muf op die grouting tussen die teëls wat aandui dat die plek nie goed skoongemaak word nie. Die ketel is so vuil binne van aanpaksel dat ons nie eers wou koffie drink nie. Ek het Tuscan Lodge afgewys om hier te bly maar ongelukkig sal ek nie weer daar bly nie. Die bestuurderes is 'n aangename, vriendelike dame. Klein verbeteringe sal die plek baie beter laat lyk en voel. Dankie in elkgeval.

Adri F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri F

Baie goeie diens, lekkerste ontbyt.

Lekker naby die stad, maar gee tog die gevoel van buite die stad.

Safety At Work S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Safety At Work S

Baie lekker plek om te bly. Almal baie vriendelik. Ligging en veiligheid uitstekend. Baie still en netjies.

Sien sterre.

Johan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Die ontvangs was hartlik, gasvry en die kamer mooi en skoon, met alles wat ons nodig gehad het.

Met ons aankoms was ons hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die kamer was modern en mooi skoon en netjies, met alles wat ons nodig gehad het tot ons beskikking. Die pad na die lodge is nie duidelik gemerk nie en moes daar van Google Maps gebruik gemaak word. Daar is ook 'n kort stukkie (1 - 2 km) wat grondpad is en bietjie sinkplaat gery is (munisipale pad en nie lodge se verantwoordelikheid nie). Ons het die 2 dae kuier by die lodge en sy mense baie geniet en ook elke oggend 'n heerlike ontbyt (teen ekstra koste) gehad. Sal beslis weer hier kom oorbly as die geleentheid dit vereis.

Marie R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marie R

Teleurstellend.

Met aankoms was sleutel weg. Aircon het nie gewerk. TV remote het nie gewerk nie. Daar was nie warm water nie en was besig om hare te blaas toe sit hul krag af sonder kennisgewing.

Matthys V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys V

Baie lekker.

Baie lekker, skoon en die mense is baie vriendelik.

Working On Fire (pty) Ltd N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Working On Fire (pty) Ltd N

Awesome.

Ons mense bly gereeld hier en ek het in 3 jaar wat ek daar bespreek vir hulle nog geen klagtes gehad nie, net altyd goeie terugvoering. Mense is vriendelik en behulpsaam, kos is heerlik, kamers is great. Baie dankie, ons sal definitief weer daar bespreek.

Zelda M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M

Fantasties.

Sal definitief aanbeveel.

Lourette V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette V

Wonderlik.

Ons het tuis gevoel en baie lekker gebly. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ontvangs is puik!

Philip G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G

Uiters professioneel en gemaklike kamers.

Ontvangsdame was baie vriendelik en het vir ons baie lekker ontbyt gemaak. Ons was beïndruk dat sy ontvangs hanteer sowel as ons bedien tydens etes. 'n Ware toonbeeld van 'n ywerige werker.

Monte Christo Country Lodge se terugvoer

Goeie middag

Baie dankie vir die mooi "review" ons waardeer dit so baie.
Hoop om jul weer in die toekoms te sien.

Geseende 2019

Monte Christo Country Lodge
Daphne J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne J

Rustigheid.

Pragtige gesinskamer waar almal veilig kon voel en bymekaar wees met die nodige privaatheid. Lugverkoeling. Kombuishoekie. Vriendelike diens. Sal beslis weer gebruik maak van Monte Christo.

Riaan V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Baie geniet, lekker oorslaapplek gewees.

Alles en ontbyt was baie lekker. Aanwysings en GPS-koördinate kan net verbeter.

Rita N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita N

Dit was 'n aangename ervaring. Kamer 4 was heerlik warm ten spyte van 'n ysige koue naweek. Daar was 'n probleem met die toilet se sitplek. Ons het dit gerapporteer en dit is dadelik hetstel. Ongelukkig het dit weer probleme gegee.

Sal dit aanbeveel vir ander en weer daar tuisgaan.

Raleen J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Raleen J

Lekker gebly in die skoon en netjiese gastehuis en die vriendelike personeel was 'n bonus.

Skoon en netjiese lodge met alles wat jy nodig het. Personeel is uiters geduldig en help waar hulle kan. Die grondpad was net vir my bietjie erg met al die reën wat geval het. Verder was alles perfek.

Annie G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annie G

Baie vriendelik en behulpsaam.

Kan Monte Christo Lodge beslis aanbeveel vir kort verblyf.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lonel M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lonel M

Het heerlike gerus.

Spieël in badkamer te klein. Badkamer kort bietjie aandag. TV te klein en te ver van bed af. Ontbyt was heerlik. Het baie lekker geslaap. Aanwysings na lodge kan verbeter. Ontvangs ruik baie na rook. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Thys B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Thys B

Beddegoed en kamer aanvaarbaar, res nie goed.

Koördinate na verblyf nie korrek, geen ys in yskas, geen eetplek naby 500 meter grondpad nie. Goed, dit het gereën en ons moes deur modder ploeg.

Vasti B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Vasti B

Die kamer het 'n onaangename reuk gehad, asof daar gerook word, en die badkamer het ook nie lekker geruik nie.

Ek's jammer, maar ons was teleurgesteld. Ook geen haardroër nie, moes vir een vra. Die restaurant wat aanbeveel was se kos was van 'n baie swak gehalte. Ons sal nie weer daar oorslaap nie. Die tee en koffie in die kamer kan ook verbeter word.

Nanda C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanda C

Ontvangs was hartlik en soos afgespreek. Ons het heerlik gebly en goed gerus.

Kamers is heerlik ingerig en luuks genoeg om bederf te voel. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Chris O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris O

Baie dankie vir die uiters gerieflike akkommodasie en warm ontvangs! Ek sou graag langer as net een aand wou oorbly.

Eintlik te 'n kort verblyf om 'n regverdige resensie neer te pen, maar ek vermoed dat enige besoeker uiters gemaklik, veilig en plesierig sal kan kuier.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Marthie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marthie V

Ons is verskuif na 'n ander oornag verblyf waar die personeel nie eers bewus was dat ons daar gaan oornag nie.

Teleurgesteld oor die ontvangs by ander gastehuis. Uiters onpersoonlik en ons het glad nie welkom gevoel nie.

Chris S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Lekker!

Bestuur het uit hulle pad gegaan om ons te help.

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Preez-laan 16, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NTlmNDY5LTkzOWQtNGZlOS1hZTQyLTFkNDlmMWRiMDYzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 71 5 1 4 16 Du Preez Avenue Spitskop 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.072609 26.153158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang