Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monte Christo Country Lodge

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Preez-laan 16, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Monte Christo Country Lodge is in die Bloemfonteinse woonbuurt, Spitskop geleë. Dis maklik bereikbaar via die N1 en N8.

Dié lodge het 6 selfsorg-eenhede, 3 gesinseenhede en 14 hotelkamers. Die selfsorg-eenhede het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en 'n gemeenskaplike kombuis. Die gesinseenhede beskik elk oor 2 kamers. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het en suite-badkamers met storte. Die hotelkamers is het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in elke kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.

Gaste kan gerus op die patio of in die tuin ontspan en die braaigeriewe benut. Ontbyt, middagete en aandete is op aanvraag en teen ekstra kostes beskikbaar. Die lodge het ook geriewe vir troues, funksies en konferensies.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Bloemfonteinse Dieretuin, Franklin-natuurreservaat, Bloemfontein-gholfklub in. Tientalle doendinge in die omgewing sluit gholf, perdry, voetslaan, valskermspring, swem, wildritte en visvang in.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Elnore D
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik. Ons het net 'n oornagplek gesoek en dit was ideaal.
Apr 2024
Isabel V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, vriendelike personeel, veilige parkering. Ons het baie lekker gebly by Monte Christo Country Lodge.
Apr 2024
Madeleine N
5.0
Gasvry en behulpsaam - ons het lekker gebly! Sien sterre.
Des 2023
Magda E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Alles wat 'n mens nodig het, is daar. Baie lekker om te oornag, stil en rustig, kamers was netjies.
Jun 2023
Marize A
Gesin met klein kinders
5.0
Hulle het generators, so geen load shedding! Bloem is rêrig nou 'n vervalle dorp, ry eerder na 'n ander dorp en moenie die water drink nie. Plek is ou...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Marnitz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Du Preez-laan 16, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Monte Christo Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Preez-laan 16, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NTlmNDY5LTkzOWQtNGZlOS1hZTQyLTFkNDlmMWRiMDYzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 71 5 1 4 16 Du Preez Avenue Spitskop 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.072609 26.153158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang