Monte De Dios
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Achilles-straat 106, Zwavelpoort, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ons Spaanse Villa op 'n perdelandgoed is teen 'n prentjiemooi berg geleë en spog met die beste geriewe, uitstaande spyseniering en professionele personeel. Monte De Dios is die ideale keuse wanneer jy op 'n venue moet besluit. Of jy nou 'n konferensie, troue of enige ander spesiale funksie beplan ? hier kan jy jou gaste bederf met 'n rojale ervaring.
Monte De Dios bied 6 asemrowende dubbelkamers in die hoofhuis. Elke kamer het óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad.
Daar is 'n restaurant op die perseel wat heerlike etes en 'n hartlike atmosfeer op enige aand voorsien. Gaste het toegang tot die kroeg, buitelugvermaak, braaigeriewe en 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Achilles-straat 106, Zwavelpoort, Pretoria, 0081, Gauteng
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Achilles-straat 106, Zwavelpoort, Pretoria, 0081, Gauteng