Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monte Leone Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disandt-laan 14, Fresnaye, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 230 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Monte Leone Self-catering is 'n selfsorgwoonstel wat op die gasheer se perseel geleë is, en skuil teen die hange van Lion's Head in Fresnaye, Seepunt. Die ruim woonstel is binne 5 minute vanaf winkels, restaurante, strande en ander besienswaardighede aan die Atlantiese kus van Kaapstad en is in die tuin van die sierlike Victoriaanse huis geleë.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuisie. In die sitkamer is 'n smal wenteltrap wat na die slaapkamer lei, wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-toilet, plus 'n sonnige, ruim kleedkamer. Die badkamer lei na die sitkamer met 'n stort en gastetoilet. Die goed toegeruste kombuisie het 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof.

Die aangrensende oopplan-sitkamer beskik oor 'n TV met DStv-kanale. Die sitkamer het skuifdeure wat uitloop op 'n sonnige patio, wat spog met beide gas- en houtskoolbraaigeriewe wat oor die swembad en voëlhok uitkyk - word wakker met die getjirp van voëls; die patio, met die swembad en braaigeriewe is vir jou privaat gebruik. Die swembad het ook 'n deksel op om verdamping te voorkom, maar kan maklik opsy getrek word om te swem. Swem is op eie risiko.

Daar is baie gratis parkeerplek in die straat buite die voorhek. Gaste het ook toegang tot die hele tuin. Die MyCiTi-bus is 'n paar minute se stap van die eiendom af, en jy kan die gasheer se twee MyCiTi-kaarte gebruik wat jy met krediet sal moet aanvul om vir jou busreis te betaal.

Boonop is die eiendom ongeveer 4,5 km vanaf die bekende V&A Waterfront en 6,5 km vanaf die Tafelberg-lugkabelbaan geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Monte Leone Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Disandt-laan 14, Fresnaye, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Monte Leone Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 230
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 230
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disandt-laan 14, Fresnaye, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA686eaa212973241007bc497e2f706ccb347c974bf6ebbf5bb795ffad6441336693c96a43d82d5b23c7a56370475886eec3b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 14 Avenue Disandt Fresnaye, Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.923582425323 18.386963835582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang