Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monte Roza Guest House

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dina - Marie P
1 nag
5.0
Sep 2024

Gerieflik naby aan hoofpad. Beskuit, regte melk en rooibostee! Heerlik gebly. Silwerskoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacquita P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome kuier. Dit was baie nice alles van die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trishka L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Amazing. Was absolutely amazing. Good views of the mountain and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilyn K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Sentraal en rustig. Ons familie het baie lekker gebly by Monte Roza Gastehuis. Dit was rustig en my seuntjie het die uitsig buite op die patio baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig stil en asemrowend mooi. Lekker gebly. Uitsig op berg en druiwe is asemrowend mooi. Baie hartlik verwelkom en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan En Marianne B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Dit was netjies, skoon en goedversorgde verblyf. Dit was netjies, skoon en goedversorgde verblyf. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nathan D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mei 2024

Excellent facility and convenience. Well received and fully enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker. Heerlik, rustig en veilig, lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine N
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Netjies, skoon, veilig en baie rustig. Dit is 'n heerlike plek om net asem te skep in die natuur. Verblyf is baie huislik, voel gemaklik daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzer-keeromstraat 3, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd555c3d7f85c494820848b8aad1d93fd426b18552583052ae47bf7581f0c13e57023688f3062202d25d61834d472f807fda1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 3 Coetzer Close De Doorns 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.472832016413 19.663532581059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang