Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monte Video Guesthouse and Function Venue

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Anesia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal weer daar oorbly. Baie goed geleë, gerieflik en netjies en vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Spacious room and warm breakfast. Peaceful area and beautiful location. Big spacious room and en-suite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albertus
Monte Video Guesthouse and Function Venue
Thank you very much, I appreciate it.

Reths D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekende verblyf. Die verblyf was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thorn W
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Fantasties! Weereens baie dankie vir u gasvryheid. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Excellent accommodation and service. We enjoyed our stay immensely, from arrival to departure we could find no fault. Personnel were friendly and courteous. Breakfast was exceptional, food was tasty and generously portioned. The owners were a delight, fully bilingual in English and Afrikaans ensuring all were on the same page. They bent over backwards to ensure our stay was as required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albertus
Monte Video Guesthouse and Function Venue
Dear Karin, Thank you for your kind and positive words. We shared your comments with our staff and such feedback motivates them to deliver an even better service to the next guest. It also provides us, as management, with insight into the needs of our guests, thus enabling us to continually improve our service. Thank you once again. Albertus and Dalene

Dalene O
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Waarde vir geld. Netjies en heerlike ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cathy G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties. Ontbyt is heerlik. Ons het baie lekker gebly. Ons kamer was mooi en skoon, alles wat jy nodig het. Die beddens is baie gemaklik. Stil en veilig. Almal is baie vriendelik en gasvry. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albertus
Monte Video Guesthouse and Function Venue
Baie dankie vir die baie goeie kommentaar, ons sien julle graag weer in die toekoms. Groete, Albertus en Dalene

Gerhard V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

'n Baie vriendelike en professionele ervaring wat ek beslis sal aanbeveel. Van oomblik een was almal hulpvaardig en die kamer was baie netjies met alles in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gg D
1 nag
5.0
Mrt 2023

Vanaf aankoms tot vertrek, was ek meer as net tevrede. Uitstekende diens van personeel. Dienslewering en ontbyt was uit die boonste rakke. Sal beslis weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwen A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

We were welcomed like family, we felt at home and the staff were amazing. Lovely food and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Albertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 105, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0adda93416bc54f5b4fec936101f4939bd6c5d00d11f9c257892aae0e16bbbf78b4775b54ceb8ac9ffa2bb4eb1509f389fed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 105 Church Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.638333333333 19.023416666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang