Monte Video Guesthouse and Function Venue
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Albertus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Anesia V - Jun 2024
Algehele gradering
Sal weer daar oorbly.
Angela K - Jun 2024
Algehele gradering
Spacious room and warm breakfast.
Monte Video Guesthouse and Function Venue se terugvoer
Thank you very much, I appreciate it.
Reths D - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Thorn W - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Karin A - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent accommodation and service.
Monte Video Guesthouse and Function Venue se terugvoer
Dear Karin,
Thank you for your kind and positive words. We shared your comments with our staff and such feedback motivates them to deliver an even better service to the next guest. It also provides us, as management, with insight into the needs of our guests, thus enabling us to continually improve our service.
Thank you once again.
Albertus and Dalene
Dalene O - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Cathy G - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties. Ontbyt is heerlik.
Monte Video Guesthouse and Function Venue se terugvoer
Baie dankie vir die baie goeie kommentaar, ons sien julle graag weer in die toekoms.
Groete,
Albertus en Dalene
Gerhard V - Aug 2023
Algehele gradering
'n Baie vriendelike en professionele ervaring wat ek beslis sal aanbeveel.
Gg D - Mrt 2023
Algehele gradering
Vanaf aankoms tot vertrek, was ek meer as net tevrede. Uitstekende diens van personeel.
Bronwen A - Feb 2023
Algehele gradering
We were welcomed like family, we felt at home and the staff were amazing.
Bruce C - Jan 2023
Algehele gradering
Enjoyed the stay and accommodation.
Amelia M - Okt 2023
Algehele gradering
Very happy!
Annelene J - Nov 2023
Algehele gradering
Sal die gastehuis aanbeveel. Ons sal dit weer besoek.
Danie M - Jan 2023
Algehele gradering
Baie goeie ervaring gewees.
Thana K - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Johan O - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike kuier en ontspan by die Buckles.
Carlene V - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik geslaap, rustige atmosfeer en ongelooflike goeie diens.
Viktor C - Des 2022
Algehele gradering
Kamers kort aandag.
Machiel D - Feb 2021
Algehele gradering
Baie goeie diens en vriendelike personeel.
Lourens E - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gawe mense! Vriendelike personeel.
Megan F - Nov 2020
Algehele gradering
Very comfortable and an all round great experience.
Werner K - Sep 2020
Algehele gradering
Ek kom al die pad van Nelspruit af om 'n voertuig af te lewer in Wellington.
Marcel M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker rustig!
Ferreira C - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelike, goeie diens.
Adriaan V - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige gastehuis (netjies en skoon) in 'n pragtige ligging. Vriendelike personeel.
Rea G - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens deur personeel.
Theresa B - Apr 2017
Algehele gradering
Asemrowend mooi!
Mandy D - Feb 2017
Algehele gradering
Okay for a nights stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gaaf vir een aand se verblyf.
Skoon en moderne kamers, beddegoed is wil, maar lakens is swart, Vriendelike personeel, maar die eienaar is nie behulpsaam of vriendelik nie. Dit is in die middel van 'n gebou op die oomblik. Die swembad is klein en daar is nie baie speelplek vir kinders nie. Gemiddelde ontbyt.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Vermeulen B - Des 2016
Algehele gradering
OK, maar diens by ontbyt kan verbeter.
Simone G - Mei 2016
Algehele gradering
Gemaklik.
Lees meerTania K - Des 2015
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, aanbeveelbaar.
Courtney H - Okt 2015
Algehele gradering
Lovely and clean, modern and well situated.
Monte Video Guesthouse and Function Venue se terugvoer
Thanks Courtney!
Come visit again.
Kindest regards,
Juanita
Aimee K - Jan 2015
Algehele gradering
Just a room, but very functional
Ulrich S - Mei 2015
Algehele gradering
Friendly staff, nice rooms, very central location.
Lees meerJustine R - Apr 2015
Algehele gradering
Vinnige wegkom.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 105, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang