Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monte Video Guesthouse and Function Venue

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Albertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 35 resensies vir Monte Video Guesthouse and Function Venue
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anesia V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesia V

Sal weer daar oorbly.

Baie goed geleë, gerieflik en netjies en vriendelike eienaars.

Angela K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela K

Spacious room and warm breakfast.

Peaceful area and beautiful location. Big spacious room and en-suite.

Monte Video Guesthouse and Function Venue se terugvoer

Thank you very much, I appreciate it.

Monte Video Guesthouse and Function Venue
Reths D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reths D

Uitstekende verblyf.

Die verblyf was puik.

Thorn W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thorn W

Fantasties!

Weereens baie dankie vir u gasvryheid. Ek het baie lekker gebly.

Karin A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin A

Excellent accommodation and service.

We enjoyed our stay immensely, from arrival to departure we could find no fault. Personnel were friendly and courteous. Breakfast was exceptional, food was tasty and generously portioned. The owners were a delight, fully bilingual in English and Afrikaans ensuring all were on the same page. They bent over backwards to ensure our stay was as required.

Monte Video Guesthouse and Function Venue se terugvoer

Dear Karin,
Thank you for your kind and positive words. We shared your comments with our staff and such feedback motivates them to deliver an even better service to the next guest. It also provides us, as management, with insight into the needs of our guests, thus enabling us to continually improve our service.
Thank you once again.
Albertus and Dalene

Monte Video Guesthouse and Function Venue
Dalene O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene O

Waarde vir geld.

Netjies en heerlike ontbyt.

Cathy G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy G

Fantasties. Ontbyt is heerlik.

Ons het baie lekker gebly. Ons kamer was mooi en skoon, alles wat jy nodig het. Die beddens is baie gemaklik. Stil en veilig. Almal is baie vriendelik en gasvry. Sal beslis weer daar bly.

Monte Video Guesthouse and Function Venue se terugvoer

Baie dankie vir die baie goeie kommentaar, ons sien julle graag weer in die toekoms.
Groete,
Albertus en Dalene

Monte Video Guesthouse and Function Venue
Gerhard V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

'n Baie vriendelike en professionele ervaring wat ek beslis sal aanbeveel.

Van oomblik een was almal hulpvaardig en die kamer was baie netjies met alles in plek.

Gg D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gg D

Vanaf aankoms tot vertrek, was ek meer as net tevrede. Uitstekende diens van personeel.

Dienslewering en ontbyt was uit die boonste rakke. Sal beslis weer daar slaap.

Bronwen A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen A

We were welcomed like family, we felt at home and the staff were amazing.

Lovely food and friendly staff.

Bruce C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce C

Enjoyed the stay and accommodation.

The room and venue were neat, and the room was large and well-equipped. The staff were friendly too.

Amelia M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia M

Very happy!

We only stayed at Monte Vidéo Guest House and Function Venue for one evening, but the room was neat and pretty. We had parking for our car and the staff were incredibly accommodating and friendly. I would recommend it!

Annelene J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelene J

Sal die gastehuis aanbeveel. Ons sal dit weer besoek.

Heerlike kuiertjie by die gastehuis. Die eienaars is baie vriendelike mense. Die verblyf is skoon en netjies. Ontbyt was baie lekker.

Danie M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie M

Baie goeie ervaring gewees.

Ek sal vir seker die plek aanbeveel vir mense. Ek self sal weer gebruik maak van hulle.

Thana K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thana K

Heerlik.

Heerlike ontbyt, pragtige kamer en puik diens. Die eienaars is ongelooflik gasvry en het ons so welkom laat voel.

Johan O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Heerlike kuier en ontspan by die Buckles.

Sal beslis aanbeveel. Lekker ontbyt geniet ook.

Carlene V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlene V

Heerlik geslaap, rustige atmosfeer en ongelooflike goeie diens.

Eienaars is baie aangenaam, vriendelike ontvangs en dis ontbyt is fantasties!

Viktor C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Viktor C

Kamers kort aandag.

Alhoewel die kamer redelik was, het dit afgeleef voorgekom. Vloer teëls in die badkamer se stort is lelik gekraak en kan 'n besering veroorsaak. Die koffie en tee en ander toebehore was onvoldoende. Een positief was die ontbyt.

Machiel D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Machiel D

Baie goeie diens en vriendelike personeel.

Vir die twee nagte se verblyf was dit maklik gereël en die ontvangs was vriendelik en effektief. Goeie ontbyt saam met die gasvryheid van die eienares. Baie goed geleë, weg van hoofpad met geen geraas. Sal dit vir enige iemand aanbied.

Lourens E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens E

Baie gawe mense! Vriendelike personeel.

Ruim slaapkamer. Baie veilige parkering. Ontbyt skitterend.

Megan F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan F

Very comfortable and an all round great experience.

The staff were all friendly and considerate. The room was lovely and spacious and clean. The breakfast was tasty. An all round excellent experience. Thank you.

Werner K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

Ek kom al die pad van Nelspruit af om 'n voertuig af te lewer in Wellington.

Uitstekende plek! Ek sal enige dag weer daar deur die Bainskloofpas ry en by die oom en tannie gaan slaap. Lekker ontbyt gehad en lekker geslaap.

Marcel M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel M

Baie lekker rustig!

Ek is ontvang met ope arms al het ek my datums verkeerd gehad. Vriendelike mense met 'n baie lekker ontbyt.

Ferreira C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferreira C

Vriendelike, goeie diens.

Die ontvangs en diens was baie goed en ek kan dit enige tyd aanbeveel.

Adriaan V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan V

Pragtige gastehuis (netjies en skoon) in 'n pragtige ligging. Vriendelike personeel.

Sien sterre.

Rea G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rea G

Uitstekende diens deur personeel.

Personeel het uit hulle pad gegaan om myself en ma van 80 te akkommodeer. Well done! En baie dankie.

Theresa B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

Asemrowend mooi!

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ontbyt is heerlik, goeie en vriendelike diens. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Mandy D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy D

Okay for a nights stay.

Clean and modern rooms, bedding is white, but sheets are black. Staff friendly, owner not helpful or friendly. It's in the middle of a building site now. Pool is tiny. Not much play place for little kids. Breakfast average.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gaaf vir een aand se verblyf.

Skoon en moderne kamers, beddegoed is wil, maar lakens is swart, Vriendelike personeel, maar die eienaar is nie behulpsaam of vriendelik nie. Dit is in die middel van 'n gebou op die oomblik. Die swembad is klein en daar is nie baie speelplek vir kinders nie. Gemiddelde ontbyt.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vermeulen B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vermeulen B

OK, maar diens by ontbyt kan verbeter.

Die verblyf was goed. Die kamer het bietjie na rook geruik, maar andersins was daar niks om regtig oor te kla nie, buiten die swak diens by ontbyt.

Simone G - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Simone G

Gemaklik.

Ons verblyf by Monte Video was gemaklik vir die enkele aand wat ons daar oorgebly het. Ek sal nie die gastehuis aanbeveel vir 'n langer verblyf nie. Die feit dat ons daar oorgebly het terwyl massa konstruksie net buite hul hek plaasgevind het het baie te doen met my algehele indruk. Behalwe vir die konstruksie was ek heel beïndruk met die gróót stort en die smaaklike ontbyt wat ons meer as versadig en reg vir die pad huis toe gelaat het.

Tania K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania K

Netjies, gerieflik, aanbeveelbaar.

Baie netjiese en gerieflike kamers. Die yskoue water beskikbaar in die fles was 'n groot verrassing en 'n welkome lafenis in die Wellington-hitte. Die eienares en personeel was baie vriendelik. Heerlike ontbyt.

Courtney H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Courtney H

Lovely and clean, modern and well situated.

Excellent and friendly staff and owners. Everything you need is in the rooms. A nice modern place that is well worth a visit.

Monte Video Guesthouse and Function Venue se terugvoer

Thanks Courtney!

Come visit again.

Kindest regards,
Juanita

Monte Video Guesthouse and Function Venue
Aimee K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aimee K

Just a room, but very functional

A good stay.

Ulrich S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ulrich S

Friendly staff, nice rooms, very central location.

Monte Vidéo is a great value-for-money proposition for families, couples or anyone for that matter. They were busy excavating the surrounding area due to new buildings going up, so when we visited (May 2015), it felt a bit like a scene from Indiana Jones while following the tiny road to the guest house itself - just a heads-up. I would say that a major plus point for them is their location, which is pretty much in the middle of everything 'Wellington' and surrounding wine farms and so on.

Justine R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Justine R

Vinnige wegkom.

Goeie verblyf gehad, ek was net bietjie teleurgestel in die kamer wat nie die koste of voorbeeld was soos op die webtuiste nie. Meeste van die DStv-kanale was ook nie beskikbaar nie. Verder is die personeel is baie vriendelik en dit is 'n rustige area.

Vanaf
Vanaf R1 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 105, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0adda93416bc54f5b4fec936101f4939bd6c5d00d11f9c257892aae0e16bbbf78b4775b54ceb8ac9ffa2bb4eb1509f389fed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 105 Church Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.638333333333 19.023416666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang