Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monte Vista Boutique Hotel

Weeksdagaanbod 25% af

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 16, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 495 R2 621 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Monte Vista Boutique Hotel skuil tussen die berge en wingerde in die prentjiemooi Montagu, 'n ideale wegbreekdorpie vir diegene wat op soek is na 'n bietjie ontspanning.

Monte Vista Boutique Hotel bied 13 kamers in totaal. Daar is 4 Moderne Luukse Koninginkamers, 6 Luukse 2-Enkelbedkamers, 'n Luukse Gesinskamer, 'n Superieure Wittebroodsuite en 'n Rolstoelvriendelike Kamer. Al die kamers het en suite-badkamers en hul eie privaat stoep.

Monte Vista Boutique Hotel is met Airlies Historical Guest House verbind. Gaste maak van dieselfde ontvangs gebruik, ontbyt word in die hoofgebou bedien en gaste het toegang tot die 2 swembaddens en veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste kan by die swembad of in die pragtige tuine met 'n uitsig op die omliggende berge ontspan. Die historiese Kerkstraat is propvol restaurante, kunsgalerye en museums wat gaste kan besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Monte Vista Boutique Hotel
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 16, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Monte Vista Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 495
R3 495 R2 621
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 495
R3 495 R2 621
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 16, Montagu, 6270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8e2d9d4e96e6745392975cd19e5c60e81ee34ece630e8f404f7125443602633b3bf26f61ebf267b3d703d32c7f81f2e1053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 495 nouVanaf R2 621 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 16 Kerk Street Montagu 6270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.78788628108 20.119550180391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang