Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monti-Bello Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Juanita J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, elegant, tops. Ons het so lekker gebly, niks uit plek nie. Die detail in die kamer is uit die boonste rakke. Die ontbyt was wonderlik, meer as wat ons voor gewens het. Baie dankie dat julle spesiaal vir my glutenvrye opsies gegee het en my eetvoorkeure in ag geneem het, dit was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastiese verblyf. Dit was nou regtig heerlike verblyf. Baie netjies en rustig. Baie veilig en goeie ligging. Ek sal vir seker weer hier tuisgaan en kan dit beslis aanbeveel. Baie dankie vir al die moeite. Dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het die verblyf geniet. Baie mooi en skoon met alles wat ons benodig het. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Monti-Bello Guest House
Baie dankie vir jou terugvoering, Johan! Ons sien uit om jou weer te ontvang.

Nico V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Netjies, skoon en gerieflik. Ons het baie lekker oorgeslaap, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Monti-Bello Guest House
Baie dankie vir julle goeie terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Beste wense vir julle. Annelize

Elmarie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Pragtig, skoon en bekostigbaar. Ons het heerlik gebly. Baie netjies en skoon. Sal definitief enige persoon aanbeveel om daar te oornag. Ons is heel hartig ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Absoluut waarde vir jou geld. Gulhartige ontvangs. Sommer dadelik tuis gevoel. Skoon, netjies, heerlike beskuit saam met die koffie. Genoeg melk (baie keer probleem by gastehuise). Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Monti-Bello Guest House
Goeiedag Adam Baie dankie vir die goeie verwysing, asook julle ondersteuning. Ek waardeer dit baie, en ek vertrou dat ek julle weer sal sien. Beste wense

Marie Burger B
1 nag Besigheidsreis
3.6
Okt 2023

Behalwe vir die TV wat ek nie gehad het nie, het ek lekker gebly. Hi. Sou net graag 'n TV in my kamer wou gehad het soos oorspronklik op die kwotasie was. Verder het ek geen klagtes nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Annelize
Monti-Bello Guest House
Baie dankie vir jou terugvoering Willie, en ook vir jou ondersteuning. Ek is jammer oor die misverstand met die bespreking, maar wees verseker dat ek aandag gee aan die probleem. beste wense

Jaco B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Verblyf was baie skoon en netjies en eienaar was baie gasvry. Plek was netjies en alles was gemaklik, het baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Monti-Bello Guest House
Baie dankie vir jou terugvoering Jaco. Dit was vir ons baie lekker om julle te ontmoet en ons is bly dat julle tevrede was met ons akkomodasie. Beste wense. Annelize

Bonita W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Netjies, lekker, gemaklik, vriendelik. Baie vriendelike diens ontvang. Ontbyt was heerlik! Die kamer was netjies en silwerskoon. Ons het baie gemaklik gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2022

Good. Met my requirements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 1ste Straat 12, Vegkop, Heilbron, 9650, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlZjhhNmI1LWZmOGUtNGFkNy05YjA3LWRjMWIxMmY5YzlkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 12 1ste Street Vegkop 9650 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 14:00 -27.296932 27.971195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang