Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monti-Bello Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 1ste Straat 12, Vegkop, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Monti-Bello Guest House is 'n rustige gastehuis in die dorp Heilbron in die Vrystaat. Die dorp is ideaal vir 'n ontspannende naweek gevul met rus, stilte, en baie vars lug. Die gastehuis is naby verskeie winkels en restaurante.

Daar is verblyf in 5 dubbelgastekamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en lugversorging in elke kamer. Gratis WiFi is beskikbaar.

Heerlike ontbyt word in die sonnige eetarea bedien. Aandete kan op aanvraag voorsien word.

Die gastehuis het 'n grasdak-sitkamer met 'n groot platskerm-TV. Gaste kan ontspan onder die lieflike lapa met braaigeriewe, of die swembad geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Juanita J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, elegant, tops. Ons het so lekker gebly, niks uit plek nie. Die detail in die kamer is uit die boonste rakke. Die ontbyt was wonderlik, meer as...
Sien meer
Sep 2024
Susan N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese verblyf. Dit was nou regtig heerlike verblyf. Baie netjies en rustig. Baie veilig en goeie ligging. Ek sal vir seker weer hier tuisgaan en...
Sien meer
Aug 2024
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het die verblyf geniet. Baie mooi en skoon met alles wat ons benodig het. Vriendelik ontvang.
Mrt 2024
Nico V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en gerieflik. Ons het baie lekker oorgeslaap, dankie.
Feb 2024
Adam S
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut waarde vir jou geld. Gulhartige ontvangs. Sommer dadelik tuis gevoel. Skoon, netjies, heerlike beskuit saam met die koffie. Genoeg melk (baie...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1ste Straat 12, Vegkop, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • Gaste dink Monti-Bello Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 1ste Straat 12, Vegkop, Heilbron, 9650, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlZjhhNmI1LWZmOGUtNGFkNy05YjA3LWRjMWIxMmY5YzlkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 12 1ste Street Vegkop 9650 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 14:00 -27.296932 27.971195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang