Monti-Bello Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: 1ste Straat 12, Vegkop, Heilbron, 9650, Vrystaat
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Monti-Bello Guest House is 'n rustige gastehuis in die dorp Heilbron in die Vrystaat. Die dorp is ideaal vir 'n ontspannende naweek gevul met rus, stilte, en baie vars lug. Die gastehuis is naby verskeie winkels en restaurante.
Daar is verblyf in 5 dubbelgastekamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en lugversorging in elke kamer. Gratis WiFi is beskikbaar.
Heerlike ontbyt word in die sonnige eetarea bedien. Aandete kan op aanvraag voorsien word.
Die gastehuis het 'n grasdak-sitkamer met 'n groot platskerm-TV. Gaste kan ontspan onder die lieflike lapa met braaigeriewe, of die swembad geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1ste Straat 12, Vegkop, Heilbron, 9650, Vrystaat
- Gaste dink Monti-Bello Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: 1ste Straat 12, Vegkop, Heilbron, 9650, Vrystaat