Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montrose Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Franzel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ons kuier was baie aangenaam en ek kan Montrose Barn sterk aanbeveel. Montrose Barn is 'n pragtige eenheid, skoon en netjies. Die gasheer was vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Ons het heerlik gebly en kan regtig die eenheid aanbeveel. Ons het ook onverwagte ekstras gekry soos vars plaasmelk en heerlike boerbeskuit. Die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het. Dankie vir die ervaring. Die kinders het die plaas geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wianda R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

2 getroude paartjies op honeymoon. Ek en my man het 'n late honeymoon gevat en besluit om ons nuut getroude vriende op hulle honeymoon te vat. Die plek was amazing en so, so stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie lekker. Sal net verkies dat daar WiFi en generator sal wees veral vir beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ongelooflik lekker gewees. Skoon, netjies, sentraal, puik gasheer, mooi omgewing, en vir seker sal ons weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariza V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Plaaskuier vir die siel. Montrose Barn bied alles en nog meer vir ń rustige plaaskuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Manjefieke verblyf! Montrose Cottage was onverwags stylvol, outyds-modern, en lyk asof dit in 'n binnehuisversierings-tydskrif hoort! Die aandag aan detail in die dekor was verblydend, en al die meubels, matte, kombuistoerusting, ens. van hoogstaande gehalte. Vir die kieskeurige reisiger!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan H
Lang verblyf
4.0
Des 2022

Quiet cottage away from the buisness of Mosselbay. Nice simple cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Darryl Dawn M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Dit is definitief 'n plek waarheen ons elke jaar terugkeer vir ons verblyf. Ons sal nie sommer op 'n ander plekkie bly nie. Die gasvryheid en behulpsaamheid van die eienaar is fenomenaal. Hy gaan uit sy pad sodat jy tuis en gemaklik kan voel. Ons tieners loop rond op die plaas en vra baie vrae en hy is ook altyd daar om dit te antwoord en hulle bietjie meer te leer van die plaas. Ons gaan elke Desember daar tuis en sal vir niks ons tyd daar ruil nie. Dis veilig en die natuur is asemrowend. Baie dankie, Alex, dat jy 'n gasheer duisend is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Heerlik, rustig! Alex het ons so tuis laat voel. Alles wat nodig is was daar met nog meer soos lekker bonekoffie, vars plaasmelk en heerlike beskuit. Al was ons eintlik vir besigheid daar kon ons elke aand net heerlik ontspan. Dit is 'n entjie uit die dorp en daar is nie 'n TV nie, maar ons het dit eerder as 'n bonus ervaar en nie 'n nadeel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Rustigheid en kalmte - presies wat ons wou hê. Ons het heerlik gekuier en die rustigheid was wonderlik. Die heerlike tuisgebakte beskuit en vars plaasmelk was 'n absolute bonus. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montrose-plaas, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5NGEzZWU4LTgzMGQtNDExZi1iODVhLWVmOTdjNGJmZTllMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Montrose Farm Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.058962033045 22.057581500847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang