Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montrose Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Montrose Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Franzel V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franzel V

Ons kuier was baie aangenaam en ek kan Montrose Barn sterk aanbeveel.

Montrose Barn is 'n pragtige eenheid, skoon en netjies. Die gasheer was vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Ons het heerlik gebly en kan regtig die eenheid aanbeveel. Ons het ook onverwagte ekstras gekry soos vars plaasmelk en heerlike boerbeskuit. Die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het. Dankie vir die ervaring. Die kinders het die plaas geniet.

Wianda R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wianda R

2 getroude paartjies op honeymoon.

Ek en my man het 'n late honeymoon gevat en besluit om ons nuut getroude vriende op hulle honeymoon te vat. Die plek was amazing en so, so stil.

Gerrit M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit M

Baie lekker.

Sal net verkies dat daar WiFi en generator sal wees veral vir beurtkrag.

Sarel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V

Ongelooflik lekker gewees.

Skoon, netjies, sentraal, puik gasheer, mooi omgewing, en vir seker sal ons weer kom kuier.

Mariza V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza V

Plaaskuier vir die siel.

Montrose Barn bied alles en nog meer vir ń rustige plaaskuier.

Heidi D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi D

Manjefieke verblyf!

Montrose Cottage was onverwags stylvol, outyds-modern, en lyk asof dit in 'n binnehuisversierings-tydskrif hoort! Die aandag aan detail in die dekor was verblydend, en al die meubels, matte, kombuistoerusting, ens. van hoogstaande gehalte. Vir die kieskeurige reisiger!

Dylan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dylan H

Quiet cottage away from the buisness of Mosselbay.

Nice simple cottage.

Darryl Dawn M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl Dawn M

Dit is definitief 'n plek waarheen ons elke jaar terugkeer vir ons verblyf. Ons sal nie sommer op 'n ander plekkie bly nie.

Die gasvryheid en behulpsaamheid van die eienaar is fenomenaal. Hy gaan uit sy pad sodat jy tuis en gemaklik kan voel. Ons tieners loop rond op die plaas en vra baie vrae en hy is ook altyd daar om dit te antwoord en hulle bietjie meer te leer van die plaas. Ons gaan elke Desember daar tuis en sal vir niks ons tyd daar ruil nie. Dis veilig en die natuur is asemrowend. Baie dankie, Alex, dat jy 'n gasheer duisend is.

Gideon V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V

Heerlik, rustig!

Alex het ons so tuis laat voel. Alles wat nodig is was daar met nog meer soos lekker bonekoffie, vars plaasmelk en heerlike beskuit. Al was ons eintlik vir besigheid daar kon ons elke aand net heerlik ontspan. Dit is 'n entjie uit die dorp en daar is nie 'n TV nie, maar ons het dit eerder as 'n bonus ervaar en nie 'n nadeel nie.

Belinda S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

Rustigheid en kalmte - presies wat ons wou hê.

Ons het heerlik gekuier en die rustigheid was wonderlik. Die heerlike tuisgebakte beskuit en vars plaasmelk was 'n absolute bonus. Ons sal beslis weer kom kuier.

Darryl Dawn M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl Dawn M

Dit is asemrowend mooi en goed vir die siel.

Ek, my man en ons twee tieners het nou al twee keer daar tuis gegaan. En gaan nou weer Desember 2021 daar tuis. Die kliëntediens vanaf die eienaar is spesiaal en so uit die hart. Die kinders geniet die plaaslewe en die skoonheid van die natuur. As jy vir 'n plekkie soek wat nie eens 10 min vanaf Hartenbos is nie, is dit perfek, glo my jy gaan terugkom na my en my bedank dat jy gegaan het. Montrose baie dankie vir die spesiaal voel en bederfies.

Estelle Z - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle Z

'n Baie lekker ondervinding - ons gasheer en gasvrou is 2 besonderse mense.

Die kothuis is baie gerieflik ingerig. Alex en Annelie is 2 besonderse gasheer en gasvrou. Ons het so lekker gekuier op die plaas. Alles was in plek toe ons opgedaag het. Is vriendelik ontvang en alles was reg vir 'n heerlike verblyf van 8 dae. Dit was met groot hartseer wat ons afskeid geneem het van Alex, Annelie en die hond Tessa. Voorwaar 'n blyplek om te onthou.

John K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Soos oppi plaas: Stil en uitsig oor pragtige veld met beeste wat rustig wei en besonderse sonsak waar mens se batterye gelaai word.

Kothuis is goed toegerus met al die nodige meublement en breekware. Braai-area op die stoep waar mens uitsig het oor mooi omgewing. Bied geleentheid om in veld te gaan stap en naby plekke soos aarbeiplaas te besoek. Naby Hartenbos en Eight Bells Hotel wat mens kan besoek. Vertrekke is ruim en skoon. Mens het genoeg privaatheid en word aangeraak deur die hemelse stilte. Die egpaar van die plaas is spesiale mense wat passie het om jou te laat tuis voel. Kan verblyf aanbeveel!

Bernadette C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette C

Uitmuntend.

Baie vriendelike eienaars, verblyf het alles gehad waarvoor 'n mens kon vra en die omgewig is so rustig. Sal beslis weer teruggaan.

Janene U - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene U

Heerlik.

Ons het baie lekker gerus en kuier. Ons sal beslis weer teruggaan.

Jacolien D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien D

Goeie ligging en netjies.

Ons was hartlik ontvang deur die eienaars en die eenheid was netjies en skoon. Die eenheid is geleë teenaan Hartenbos na aan die hoofpad. Daar was geen TV, maar wonderlike atmosfeer. Sal definitief hierdie eenheid aan enige iemand aanbeveel.

Andre En Anita R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre En Anita R

Ongelooflik lekker.

Ons het ons 2 daggies hier baie, baie geniet en het ons daardie kuier stoep behoorlik getoets met laat aan braaie. Ongelooflik skoon en netjies. Koffie, tee, koekies, suiker, melk ag alles wat daar moet wees. Die pragtige tuin met sy mooi rose. Dit was regtig n voorreg om daar te kon tuis gaan. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Lita V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lita V

Dit was heerlik, stil en rustig. Net wat 'n stadsjapie nodig het in die dolle gejaag van die lewe.

Die gasvryheid van Alex en Annetjie sal ons altyd bybly. Ons het veral die maal van die koffiepitte vir 'n lekker koppie boeretroos geniet. Vat 'n mens ver terug na ons kinderdae. Ons sal weer in die toekoms 'n draai maak en vir seker langer bly.

Gerard W - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard W

Baie lekker! Alles wat jy nodig het is daar.

Lekker stil en rustig. Sal weer daar gaan slaap!

Erica E - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica E

Die plaas is asemrowend mooi met sy pers salie wat dig groei.

Die kothuis is uiters netjies, pragtig en stylvol. Die eienaars is baie aangename mense. Ek beveel Montrose aan vir heerlike ontspanning. Ons het dit vreeslik geniet om daar te bly vir die naweek. Ons gaan definitief weer na Montrose toe gaan binnekort.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montrose-plaas, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5NGEzZWU4LTgzMGQtNDExZi1iODVhLWVmOTdjNGJmZTllMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Montrose Farm Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.058962033045 22.057581500847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang