Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montrose Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montrose-plaas, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Montrose Cottage is op die Montrose-plaas in Mosselbaai geleë. Hier kan gaste 'n egte plaasstyl-leefplek geniet terwyl hulle buite in die vars lug braai.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat geskik is om tot 6 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word, sluit die Montrose-kothuis en die Montrose-skuur in. Montrose Cottage is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetarea en 'n kaggel in. Dié eenheid het ook sy eie privaat ingang en 'n patio met braaigeriewe.

Montrose Barn is geskik vir 4 gaste en beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n leefarea met 2 enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n rusbank, 'n kaggel, 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie eenheid het ook sy eie privaat ingang en 'n patio.

Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in en gaste is welkom om van die doendinge op die perseel gebruik te maak wat perdry, fietsry, voëlkyk en bergfietsry insluit.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, Groot 5, wynproe, wildritte, bergfietsry, visvang, voëlkyk, fietsry en wildkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Montrose Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Montrose-plaas, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Montrose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montrose-plaas, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5NGEzZWU4LTgzMGQtNDExZi1iODVhLWVmOTdjNGJmZTllMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Montrose Farm Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.058962033045 22.057581500847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang