Aandrus BnB
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Martie D - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame ontvangs.
Aandrus BnB se terugvoer
Die BnB het 7 liter noodwater tanks en 'n boorgat vir wanneer die munisipaliteit se reservoir leeg is en geen water lewer nie. Die batterij van my noodkrag/inverter-stelsel het ongelukkig gebreek en moet vervang word, so die pompie om die water te pomp, kon nie werk nie. Ook die gratis onbeperkte WiFi-stelsel kon nie werk nie. Ons het wel gas 2-plaat stowe vir wanneer Eskom of munisipale elektrisiteitsprobleme gee en laaibare ligte.
Martin S - Mei 2023
Algehele gradering
Buitengewoon vriendelike ontvangs en behulpsaamheid.
Peter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Good budget stay.
Aandrus BnB se terugvoer
Het dit onder die aandag van die oordbestuurder gebring om instandhouding te doen. Dankie vir die terugvoer.
Mantshadi D - Jan 2024
Algehele gradering
Good value for money.
Aandrus BnB se terugvoer
We need more staff when the B&B is very busy to improve cleanliness. Apologies.
Peter V - Feb 2024
Algehele gradering
Pleasant stay for a budget price.
Aandrus BnB se terugvoer
We are replacing the pressure pump that feeds from the emergency tanks when the municipal reservoirs are empty. High levels of load shedding are causing all the reservoirs in town to run dry.
Jan H - Feb 2024
Algehele gradering
So so.
Aandrus BnB se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ek bring dit onder die BnB-bestuurder se aandag sodat daar verbeter kan word.
Thato M - Jan 2024
Algehele gradering
Ohk except not clean.
Aandrus BnB se terugvoer
Apologies. We will need to employ extra staff to cope when the B&B is very busy.
Marius M - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Mariette R - Des 2022
Algehele gradering
Goeie oornagplek met die basiese wat nodig is.
Anita W - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie oornag plek as jy by Sentinel wil gaan stap.
Aandrus BnB se terugvoer
Baie dankie.
Ons ontvang baie internationale besoekers wie Aandrusb BnB as basis gebruik om die verskeie toeriste plekke soos, Golden Gate Nationale Park, Royal Nationale Park, Lions Rock en die Tugela waterval te besoek. Kom weer en vertel asseblief ander van ons gastehuis. Ons kan groter groeppe tot 12 volwasenes plus 2 kinders ontvang.
Carla P - Des 2021
Algehele gradering
Gedeelde geriewe.
Aandrus BnB se terugvoer
Daar is 'n 2-slaapkamer privaat woonstel vir 3 persone met alle geriewe ook beskikbaar.
Groter groepe huur, of die hele huis bo, of die huis plus die woonstel. Die hele huis bo het 4 slaapkamers en 2 badkamers vir alleen gebruik en dus privaatheid.
Die BnB personeel het hul eie badkamer en kombuis sodat hulle nie die gaste pla nie.
Gaste wat slegs 1 tot 3 kamers in die bo gedeelte van die huis huur moet dan geriewe deel, wat al dikwels gebeur het.
Carla P - Des 2021
Algehele gradering
Kommune leefstyl.
Ohna P - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik en goeie waarde vir geld.
Daleen V - Jan 2016
Algehele gradering
Perfek vir 'n enkelreisiger/ werkende persoon of 'n gesin wat 'n oornagplekkie soek.
Alicia S - Aug 2016
Algehele gradering
Excellent place.
Aandrus BnB se terugvoer
Alicia,
Thank you for your comments. Cleanliness is definitely something we pride ourselves on and therefore feel extremely disappointed about this.
Extra care will be taken in the future and we will make sure this does not happen again.
Gerhard V - Mrt 2016
Algehele gradering
Prakties en beeldskone uitsig.
Johan D - Jul 2016
Algehele gradering
Baie sleg geslaap, woonstel te naby aan N3.
Aandrus BnB se terugvoer
Goeie dag Meneer de Bruin, omrede die Midmar dam amper leeg is is daar baie water beperkings. Ongelukkig is om jammer om te hoor dat U nie ons boodskap gekry het wat ons tydens onse vankansie aan U gestuur het Saturday 16de na U Cellnommer. Ons Bidiende was tans elke dag daar en U op hoogte van sake gehou van die Water. As U ondersoek wil instel is U welkom om die Msunduzi Municipality te skakel en vra oor die water beperkings. Ons was tans vol in onse ander eenheed so ons kon ongelukkig U nie skyf na die toe nie. Ons is jammer vir die ongerief wat U verduur het, byvoorbaat dankie Chantelle Hickley.
Athelene G - Des 2015
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker.
Carla R - Sep 2015
Algehele gradering
Definitely exceeded my expectations.
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Raathstraat 26B, Kestell, 9860, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang