Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandrus BnB

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Martie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vriendelike en behulpsame ontvangs. Ja, behalwe geen water of krag in die oggend van vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Aandrus BnB
Die BnB het 7 liter noodwater tanks en 'n boorgat vir wanneer die munisipaliteit se reservoir leeg is en geen water lewer nie. Die batterij van my noodkrag/inverter-stelsel het ongelukkig gebreek en moet vervang word, so die pompie om die water te pomp, kon nie werk nie. Ook die gratis onbeperkte WiFi-stelsel kon nie werk nie. Ons het wel gas 2-plaat stowe vir wanneer Eskom of munisipale elektrisiteitsprobleme gee en laaibare ligte.

Martin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Buitengewoon vriendelike ontvangs en behulpsaamheid. Oorspronklike kamer se trappe na die toilet was te veel vir my vrou. Die Opsigter het dadelik vir ons 'n ander kamer aangebied. Die eienaar was baie tegemoetkomend. Ons is uitermate beïndruk. Baie dankie Louis, Jakob en Maria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter V
1 nag
4.2
Mrt 2024

Good budget stay. Very friendly host, good budget stay, no luxury but pleasant enough. Some maintenance needed (door knob, lamp switch etc), but overall OK.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johannes
Aandrus BnB
Het dit onder die aandag van die oordbestuurder gebring om instandhouding te doen. Dankie vir die terugvoer.

Mantshadi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Good value for money. Jacob and his family were great. Felt like we stayed with family. The cleaning can be improved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Aandrus BnB
We need more staff when the B&B is very busy to improve cleanliness. Apologies.

Peter V
1 nag
4.0
Feb 2024

Pleasant stay for a budget price. Very welcoming host and his wife. Shower water system a bit rickety.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johannes
Aandrus BnB
We are replacing the pressure pump that feeds from the emergency tanks when the municipal reservoirs are empty. High levels of load shedding are causing all the reservoirs in town to run dry.

Jan H
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2024

So so. Plek kort aandag, bietjie verwaarloos. Nie gereed met aankoms. Toilet sitplek gebreek. Waaier se muurprop onveilig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Johannes
Aandrus BnB
Dankie vir die terugvoering. Ek bring dit onder die BnB-bestuurder se aandag sodat daar verbeter kan word.

Thato M
Kort verblyf
3.4
Jan 2024

Ohk except not clean. Cleanliness and carpets all over, even in bathrooms. The kitchen is full of empty tins and mess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Johannes
Aandrus BnB
Apologies. We will need to employ extra staff to cope when the B&B is very busy.

Marius M
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2023

Rustig. Netjies en net wat nodig is, is daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.0
Jul 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Mariette R
1 nag
4.8
Des 2022

Goeie oornagplek met die basiese wat nodig is. Skoon en netjies met vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R390
R390 R332
per nag, vir 2 mense
Vanaf R390
R390 R332
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raathstraat 26B, Kestell, 9860, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd6c2f548b32349b07b0d4add03001e907d6dcc5af54792dc28c17c7cb1ab288bc7b3bb4880520e81918ddee394d791048df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R390 nouVanaf R332 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 26B Raath Street Kestell 9860 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -28.313481191116 28.70149876152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang