Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montroux Self-Catering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Emmerenthia L
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Ons beplan reeds ons volgende besoek. Ons was heerlik tuis. Pragtige, skoon plek, toegerus met alle toebehore. Uitstekende ligging met wonderskone berguitsigte, binne stapafstand van die dorpsentrum en aktiwiteite, dog 100% in die natuur en vars lug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Pragtig en knus verblyf in 'n mooi area van Clarens. Montroux het aan meer as ons verwagtinge voldoen. Die eenheid het alles gehad wat ons nodig kon hê. Dit was baie knus in die koue weer. Ons het heerlik gaan stap in die Clarens Natuurreservaat wat net om die draai is. Ons honde was baie welkom en was veilig in die omheinde area. 'n Baie aangename en hulpvaardige gasvrou. Baie dankie, Lynda! Ons sal terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Vir 'n wegbreek naweek het ons Clarens besoek. Dit bly 'n pragtige omgewing. Montroux is 'n gerieflike gastehuis in Clarens en het alles wat jy benodig. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin P
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Great stay in Clarens. The apartments are great. Very neat, great location and fantastic views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustige, baie mooi omgewing. Kos vir die siel. Baie lekker. Bonus dat ons ons hondjies kon saamvat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Die verblyf is baie netjies en goeie waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal enige tyd weer gaan. Heerlike verblyf, skoon en netjies, met alles wat mens benodig en tuin om buitelug te geniet. Naby staproetes, baie voël geluide.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wonderlike plek om te rus. Pragtig, netjies, net reg. Ek sal Montroux hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Lekker rustige omgewing. Die verblyf was alles wat ons voor kon vra. Die eenheid is lekker stil en is in 'n rustige deel van die dorp. Die eienares was baie behulpsaam en vriendelik. Eenheid is baie netjies, skoon en goed toegreus met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Rustige hawe in hartjie van Clarens. Wat 'n ongelooflike netjiese, ruim eenheid met ekstras wat jy nooit van kon droom. Daar was beslis genoeg om ons snoesig te hou gedurende die koue aande en ons het geen kragonderbrekings gehad nie. Sal beslis Montroux Self-Catering aanbeveel. Miskien dalk net noem dat systrate vanaf hoofstraat in Clarens almal grondpaaie is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lynda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 980
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 980
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 10, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e88cca18214162d2a02d73a0408365c1a153e618a060f1c967fdcdf541b8483a44d8954069a890d1e26607945d0320099c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 10 Le Roux Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519116 28.411675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang