Montusi Mountain Lodge
Beskrywing
Elke eksklusiewe-suite staan apart in die tuin en het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, en 'n badkamer met 'n bad en aparte instapstort. Daar is in elke suite 'n sitkamer met 'n TV, Jetmaster-gaskaggel, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n yskassie vir vars melk en drankies. Privaat onderdak-parkeerplek is reg langs elke suite beskikbaar. Al die suites het 'n panoramiese uitsig op die Amfiteater-berg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Ontbyt en aandete
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 25% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke eksklusiewe suite staan apart in die tuin en het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n bad en aparte instapstort. Daar is in elke suite 'n sitkamer met 'n TV, Jetmaster-gaskaggel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie vir vars melk en drankies. Privaat onderdak-parkeerplek is reg langs elke suite beskikbaar. Al die suites het 'n panoramiese uitsig op die Amfiteater-berg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Ontbyt en aandete
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 25% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die 2 Berg-suites is groter en meer ruim as die Tuin-suites. Elkeen het 'n slaapkamer met koninggrootte-bed, 'n groot badkamer met 'n groot bad en 'n aparte stort en lugtige sitkamer met 'n privaat stoep. Die suites het ook TV's en gas vuur kant in die kaggel gemaak woor. Die uitsig vanaf die sitkamer, stoep en slaapkamer strek tot by die majestueuse Amfiteater-berg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Ontbyt en aandete
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 25% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke eksklusiewe suite staan apart in die tuin en het 2 slaapkamers, die eerste kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad. Die tweede badkamer het 2 enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n stort. Hierdie kamers lei tot 'n ingangsportaal wat na die sitkamer lei. Die sitkamer het 'n TV, gas-kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie met vars melk en drankies. Privaat onderdak-parkeerplek is reg langs elke suite beskikbaar. Al die suites het 'n panoramiese uitsig op die Amfiteater-berg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Ontbyt en aandete
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 25% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié is 'n losstaande eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede kamer met 2 enkelbeddens en 'n stort. Die eenheid het 'n sitkamer en 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Ontbyt en aandete
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 25% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die D119, Noordelike Drakensberge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang