Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montusi Mountain Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lindsay Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 139

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Montusi Mountain Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Elné G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elné G

Wow!

Ons was besonders beïndruk met die diens en die kos was oortreflik! Die suikerbekkies was ook vir my bekoorlik.

Montusi Mountain Lodge se terugvoer

Dear Elne,
Thanks so much for choosing Montusi for your Berg getaway.
We loved hosting you and hope to see you again.
Kind regards,
Lindsay

Montusi Mountain Lodge
Salamina M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salamina M

Unforgettable family weekend, definitely worth every cent!

The location, hospitality and fantastic staff and food, exceeded our expectations.

Montusi Mountain Lodge se terugvoer

Dear Salamina,
Thanks so much for choosing us for your birthday weekend.
We loved sharing these mountains with your beautiful family and hope to see you again soon.
Kindest regards,
Lindsay

Montusi Mountain Lodge
Bilal M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bilal M

Peaceful retreat in the secluded mountains.

Our stay at Montusi Mountain Lodge was a serene escape in the secluded mountains with breathtaking views and unparalleled tranquillity. The staff were exceptionally welcoming, making the visit comfortable and memorable. The meals were delicious, adding to the overall experience of peace and relaxation.

Adele S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele S

Heerlike ontspanning in pragtige natuurskoon met die mooiste uitsigte.

Ons is fietsryers. Die MTB-roetes was mooi oop en sigbaar, en ons waardeer die klein "kombuisie" met yskas.

Ina E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina E

Asemrowende uitsigte, genoeg om te doen, heerlike kos.

Puik verwelkoming, gerieflike en skoon verblyf met pragtige uitsig op die berge. Kos was uit die boonste rakke en personeel vriendelik en akkommoderend. Het op 'n perdrit gegaan en een van die 2 ruiters het aangebied om vir ons foto's te neem. 4x4-rit was ook baie interessant.

Montusi Mountain Lodge se terugvoer

Dear Ina,
Thanks for choosing Montusi for your holiday!
It was a joy to share all that this lovely place offers - riding horses, 4x4, hiking, mountain biking et al!
We hope to see you again one day.
Kind regards,
Lindsay

Montusi Mountain Lodge
Andrea B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea B

Rus, vrede, heerlike etes.

Pragtige omgewing met genoeg om te doen sonder om vêr te ry.

Montusi Mountain Lodge se terugvoer

Thanks so much for sharing, Andrea.
We loved hosting you!
Lindsay

Montusi Mountain Lodge
Stefan V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V

Fantastiese verblyf en mense.

Die verblyf en die diens by die lodge is baie goed. Almal is vriendelik en help graag. Baie mooi plek, sal enige tyd weer besoek.

Louise O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise O

Excellent experience all round.

Excellent location and majestic views. Good accommodation, no problems experienced. Staff were efficient and friendly, but discreet. We would have welcomed some personal interaction from the owners. Food was very tasty and well presented. Breakfast offering could have included a bit more variety. Best cappuccinos!

Yvette N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yvette N

Rustige verblyf in die Drakensberge.

Gemaklike chalet met alles wat jy nodig het. Lekker kos.

Marie-louise G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie-louise G

Omring deur berge en stilte.

Baie rustig met goeie diens en lekker kos. Ons kamer was luuks, goed versorg met klein bederfies, soos sjokolade, appletizer en proteas. Die kroeg was goed toegerus, en die pryse baie redelik. Dit het geen vakansieoord-gevoel nie, en dit was 'n wonderlike uitsondering in hierdie gewilde gedeelte van die berge.

Edward L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edward L

Goeie bestemming met 'n asemrowende uitsig.

Montusi is 'n goeie bestemming met 'n asemrowende uitsig oor die Amfiteater. Ons het een van die staproetes gevolg en dit was baie goed gemerk en in 'n goeie toestand.

Cas C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cas C

Stil en rustig. Kos was baie goed.

Baie rustig en netjies in 'n pragtige omgewing. Kos was baie lekker. Beveel dit aan.

Sandra R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra R

Puik!

Rustig en prentjiemooi. Die omliggende natuur is asemrowend.

Bernhard S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard S

Van begin tot einde 'n onvergeetlike ervaring!

Dankie aan Montusi Lodge wat ons wittebrood fantasties gemaak het. Die diens was uitstaande, die kos hemels en die aandag op klein detail onverbeterlik! Die massering, is ook hoogs aanbeveel! Ons sal verseker weer terug wees!

Zonnique A - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonnique A

'n Ongelooflike bestemming met asemrowende kos en 'n rustige atmosfeer.

'n Ongelooflike naweek van rus en vrede met alles wat jy nodig het vir 'n droomvakansie in een plek. Sal definitief terugkeer en dit aanbeveel vir almal.

Jehan W - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jehan W

Die verblyf was fantasties en in 'n baie mooi area. Die kos was ongelooflik.

Die perdry is 'n moet.

Riaan V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan V

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Gerda R - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda R

Pragtige verblyf en omgewing - die beste plek om uit te rus.

Die huisie waarin ons gebly het was luuks, netjies en baie gerieflik. Die omgewing was pragtig en die lodge se personeel was altyd vriendelik en professioneel.

Marisa F - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa F

Better than expected accommodation with fantastic views.

We received fantastic reception from Melissa and were thrilled with our self-catering cottage no. 6. The views of the amphitheater were amazing. We had everything we could need and more. We enjoyed local hikes on the property as well as the thukela gorge hike. After a long days trek, we got relaxing massages at Montusi. Our late check out and free wi-fi made our experience even better.

Vanaf R6 475
R6 475 R4 856
per nag, vir 2 mense
Vanaf R6 475
R6 475 R4 856
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die D119, Noordelike Drakensberge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyY2ZjM2M3LWExNmUtNGIxMi1iODJiLWU2YTRmYTZmOGQ1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 475 nouVanaf R4 856 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Off D119 Northern Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -28.622321885532 29.025854766369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang