Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montusi Self-Catering Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lindsay Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 139

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 120 resensies vir Montusi Self-Catering Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Keyuren M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keyuren M

Perfect.

Beautiful, clean, safe and amazing customer service!

Sonja H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja H

Onvergeetlike verblyf in 'n pragtige cottage met wonderlike natuur tonele!

Wonderlike verblyf. Skoon, netjies, luuks. Pragtige omgewing!

Stewart H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stewart H

Excellent location. Great staff. Beautiful views and lovely accommodation.

Most enjoyable. Only recommendation would be for the resort to send a WhatsApp message to guests telling them that if they want to eat dinner at Montusi, they must notify the resort 24 hours before. We arrived expecting to eat dinner in the restaurant, only to find that we could not.

Donovan M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan M

Superb.

Lovely getaway, peaceful and tranquil. Great views, lovely hikes.

Wessel V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V

Fantasties.

Montusi is fantasties. Die self-catering is te volle ingerig. Die eenheid was groot en gemaklik in alle weersomstandighede. Dan is die ligging ook topklas.

Christi E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi E

Die stilte en die natuurskoon is 'n absolute weelde! Ons het heerlik gekuier!

Rus vir die siel en manna vir die gemoed!

Lisa M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa M

Spectacular views, great place!

Montusi has spectacular views. The cottages are quiet and well-appointed. We had a lovely weekend.

Francois S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Baie aangenaam in alle opsigte.

Bo-gemiddelde akkommodasie, netjiese tuine, goed instandgehou, baie goeie ligging. Beslis van die beste in die omgewing.

Mbali X - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbali X

Exceptional.

Relaxing and peaceful, was able to connect with nature.

Gretchen M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen M

Idyllic get-away.

Absolutely amazing - peaceful, tranquil, great hikes. Spacious and clean accommodation.

Sarah D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah D

Absolutely phenomenal and soul nourishing.

I was last there 7 years ago with my family, and to come back and see it has not changed, is amazing.

Jenny L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny L

Lovely peaceful stay.

A really lovely cottage in a wonderful Berg estate. Well maintained and marked paths for those who love hiking, trail running or riding.

Anita J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita J

Anniversary celebration weekend.

Excellent location. Friendly staff. Lovely comfortable and well-equipped cottages. Lot of thought has gone into making the stay unique by the owners. Definitely recommend Montusi Self-Catering Cottages to those wanting to experience fine cuisine, fresh mountain air, good well-marked hikes and overall peace and quiet.

Hlengiwe Z - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hlengiwe Z

Exceptional and comfortable.

It was perfect, except for the cushions which were not the cleanest, as well as the spider's web under the chairs. It is recommended that thorough cleaning is done on a regular basis.

Johan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Lekker gerus in die natuur stilte.

Baie lekker gebly. Braai moet vervang word.

Dan V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dan V

Peaceful, idyllic and restful.

The location and service was really great. WiFi was a bit iffy, but was quickly resolved.

Esme V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Fantasties - te kort.

Kan regtig aanbeveel - het heerlik gerus - Personeel so vriendelik en behulpsaam.

Stefanus Gerhardus G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus Gerhardus G

Heerlike gesinsnaweek!

Ons het dit baie geniet! Dit was veilig en die kinders kon lekker speel en swem.

Anita D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Gerieflike Drakensberg verblyf.

Wonderlike uitsig en naby doen-dinge. Ons het die swembad baie geniet met ons 5-jarige. Die selfsorg-eenhede is baie goed toegerus, skoon en netjies met lekker kuierplek binne en buite. Ons wil weer besoek!

Pierre P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre P

Montusi ticked all our boxes.

Montusi het alles wat mens benodig vir 'n puik wegbreek: Ruim/gerieflike verblyf, pragtige/rustige omgewing, heelwat doen-dinge en puik kliënte diens. Hier kan mens behoorlik ontspan. Baie dankie, ons sal beslis weer kom kuier!

Paul H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H

Lekker gebly.

Baie mooi omgewing.

Klaus K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus K

Skoon en goeie onderhoud. Pragtige uitsig. Mooi staproetes.

Pragtige uitsig. Mooi staproetes.

Pieter L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Heerlike kuier. Ek kan Montusi Self-Catering Cottages sterk aanbeveel.

Puik geriewe. Die ligging en uitsig is onverbeterlik.

Etienne A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne A

Great place and the staff were very friendly and helpful.

See stars.

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Thanks so much, Etienne. We appreciate your review.

Montusi Self-Catering Cottages
Pieter B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Pragtige plek, lekker gekuier.

Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer kom, maar langer bly. Alles was perfek. Berge pragtig.

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie, Pieter.

Montusi Self-Catering Cottages
Bianca V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Uitstekend

Van die akkommodasie tot die kliëntediens was uitstekend. Kos was absoluut puik. Sal definitief weer daar gaan vakanie hou.

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie, Bianca.

Montusi Self-Catering Cottages
Robbert A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbert A

Perfek, mooi huisie.

Skoon, groot, knus huisie.

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie, Robbert.

Montusi Self-Catering Cottages
Beverley R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley R

It was perfect. What a stunning venue.

Everything is perfectly maintained. Friendly staff and lovely walks. Will definitely go back.

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Thank you very much, Beverley. We are delighted that you loved it here.

Montusi Self-Catering Cottages
Corlia L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia L

Netjiese, skoon eenhede.

Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike ruskansie. Uitstekende waarde vir geld. Mooiste uitsigte.

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie, Corlia.

Montusi Self-Catering Cottages
Evan E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan E

Pragtig, fancy, groot met alle gemakke.

Stunning uitsig oor die amphitheater! Elke môre kom cleaning, skoon handdoeke, baie vriendelik. Mooi groot skoon swembad. Baie aktiwiteite gereël deur die eienaars.

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie, Evan.

Montusi Self-Catering Cottages
Silvia B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia B

Die perfekte plek om te rus.

Montusi is ongelooflik mooi geleë. Dis so rustig met die uitsig op die magtige berg en die voëltjies wat vlieg. Ons het heerlik gestap in die Koninklike Nationale Park en by Montusi. Dis goed vir die liggaam en die siel. Die huis is pragtig en so goed toegerus. Werklik uitstekend!

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie, Silvia.

Montusi Self-Catering Cottages
Combrinck L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Combrinck L

Ongelooflike uitsig en fantastiese verblyf!

Hierdie is sekerlik een van die mooiste plekke in die land! Die uitsig slaan jou asem weg! Die verblyf self was ook indrukwekkend, baie netjies en het letterlik alles en meer wat mens nodig het. Die diens was ook baie goed, en die omgewing is baie rustig en stil. Kan behoorlik ontspan hier en ons gaan beslis weer kom! 'n Nuwe gunstelingvakansieplek!

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie, Mr/s Combrinck!

Montusi Self-Catering Cottages
Stephanus B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus B

Baie gereën, maar heerlike verblyf het vergoed daarvoor.

Geleë in 'n baie mooi deel van die Drakensberge. Lekker staproetes en perdry. Dam vir vleghengel.

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie, Faan. 'n Mens moet hulle eie visvanggoed onthou.

Montusi Self-Catering Cottages
Hein K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein K

Natuurskoon is fantasties. Ons het heerlik gestap, en geswem. Baie foto's geneem.

Ons was voorheen by Montusi, en is baie bly die oord het Covid deurstaan. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Dis 'n baie veilige oord, en die eenhede is altyd netjies. Die tuine word pragtig versorg. Ek het 'n paar bass in die onderste dam gevang. And that is how I got hooked.

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Dankie, Hein. We are so glad you're hooked on Montusi. Kind regards. Lindsay

Montusi Self-Catering Cottages
Christopher G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher G

Amazing!

The best self-catering cottage we've stayed at!

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Thanks so much for your lovely review, Christopher.

Montusi Self-Catering Cottages
Andries L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries L

Ruim eenhede in pragtige ligging.

Ruim en gerieflike eenhede met pragtige uitsig op die berge. Sentraal geleë in noordelike berg. Baie mooi staproetes en bergfietsryroetes op die gronde na waterval, grot en nabygeleë pieke.

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie, Andries!

Montusi Self-Catering Cottages
Gerrie J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J

Mooiste, skoonste en rustigste blyplek.

Fantasties geleë en perfek versorgde akkommodasiem - sal definitief weer daar gaan kuier. Die staproetes is puik - dankie, Montusi!

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie, Gerrie.

Montusi Self-Catering Cottages
Traute R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Traute R

We enjoyed staying in our chalet.

Unfortunately, after leaving the place we got the message that Montusi charged us nearly R2000 more for a dinner the evening before. Only after contacting them several times, they paid the amount back.

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Dear Traute,
Thanks so much for posting about your stay at Montusi.
We are terribly sorry for the mix-up with the over charge. Unfortunately, our cell signal drops when there is loadshedding in the area. That is why the credit card machine wasn't working when you came to settle your bill on check-out. It is also why the manager, Dumisani, only received your SMS after 9pm that evening (when the office was closed) and you couldn't get through to us on the cell or landline. We are so sorry about the distress this caused. When the signal drops, our only method of communication is WhatsApp and email (Wi-Fi based).
Happily, Dumisani was able to process the refund of the overcharge first thing in the morning and all is how it should be.
Again, please accept our sincere apology for the mix-up.

All the best,
Lindsay Du Plessis

Montusi Self-Catering Cottages
Dan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dan V

Peaceful, safe and destressing. Set in the beauty of the surrounding mountains.

If you are looking for peace and tranquility, with good food and wine, then this is the place to book into.

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Thanks very much for sharing about your stay, Dan.

Montusi Self-Catering Cottages
Kobus B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B

Baie lekker huis in 'n lekker oord.

Geen ander terugvoer.

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie, Kobus.

Montusi Self-Catering Cottages
Justin F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin F

Lovely and spacious.

We had a great stay, with many birds and a beautiful view of the Drakensbergen!. The accommodation was well equipped. We recommend this place!!

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Dear Justin, thanks so much for your recommendation. We are delighted that you enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you back again one day. Kind regards. Lindsay

Montusi Self-Catering Cottages
Jackie K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie K

Pragtige natuurskoon.

Montusi is perfek geleë as jy die Royal Natal Park wil besoek. Slegs 20 miniute se ry en jy is in die park. Montusi self is ook pragtig en as jy net wil ontspan kan jy die hele dag op jou stoep sit en uitkyk op die Drakensberge. Baie vriendelike diens en die kothuis is baie goed toegerus, met alles wat ons nodig gehad het. Sal graag weer kom kuier, en die selfsorgkothuis is 'n baie bekostigbare manier om die beeldskone Montusi te kan besoek.

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Thank you, Jackie. We are delighted that you found everything you needed and wanted at Montusi. We hope to see you again soon. Greetings. Lindsay

Montusi Self-Catering Cottages
Judith A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith A

Quiet and lovely. Dinner excellent.

We will go back again.

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Thanks, Judith. We are so happy that you enjoyed your stay and dinner with us. We hope you will be able to come back again soon. Kind regards. Lindsay

Montusi Self-Catering Cottages
Shayne W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shayne W

Tranquil, amazing views - a little piece of heaven.

The self-catering cottage is well equipped, the views are spectacular and the tranquility out of this world. There is enough space between the units that you hardly see other people. The hikes on the property are also lovely, the resort cat joined us for a short while on the hike as well. I would highly recommend Montusi and definitely go back.

Tobie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie C

Stil, ontspannende omgewing. Pragtige natuurskoon en omgewing.

Tuine is pragtig instandgehou. Staproetes duidelik gemerk. Baie na aan Royal National Park.

Christa O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa O

Fantasties!

Goeie ligging, skoon, rustig. Asemrowende natuurskoon. alles wat mens wil hê!

Gary L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary L

Fantastic place and accommodation.

We unfortunately had to leave a day earlier. We were afraid because of the very heavy rain on Friday, and with the low lying bridges being flooded, we decided to leave as we had to be in Bloem Monday morning.

Mbali X - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbali X

The best, out of this world.

It was the most calming experience ever.

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Ah, thanks so much Mbali. We are delighted that you found it a peaceful escape. Kind regards. Lindsay

Montusi Self-Catering Cottages
Neil R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil R

Racing weekend away.

Great place to stay with family. The views are amazing and the house was great.

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Thanks Neil. We are so happy that you and your family enjoyed your time at Montusi. We hope to see you again soon. Kind regards. Lindsay

Montusi Self-Catering Cottages
Stephen R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen R

Peaceful stay with amazing views of the mountains.

We had an amazing weekend stay and just love the breathtaking views. Gave us a chance to relax and unwind. This is our second time staying here and will definitely be back again.

Wolfgang E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wolfgang E

Great stay, great venue!

The unit we stayed in does not offer any chance of sitting outside if it rains. Would be great to fix the outside roof to allow for this.

Gary L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary L

Wonderful place with spectacular views.

Will return again and again.

Hemy I - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hemy I

This is an awesome establishment. Private and peaceful.

Beautiful housing. Well maintained gardens and surroundings.

Gary L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary L

Fantastic!

Beautiful accommodation and friendly staff.

Olivia K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia K

Die beste wegbreekplekkie as jy net wil rus.

Die eenheid was ongelooflik toegerus en baie netjies. Ons sal vir seker terug gaan.

De Wet P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
De Wet P

Ongelooflike netjiese akkommodasie. Alles is van hoë gehalte.

Baie om te doen vir die hele gesin.

Andries D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D

Baie mooi uitsig en stil.

Baie mooi uitsig van Drakensberge en omgewing.

Johan L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Was 'n heerlike kuier gewees.

Montusi is 'n skoon, netjiese en baie ruim plek. Ons het ons kuier baie geniet en beplan om vinnig weer daar 'n draai te maak.

Louise K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise K

Montusi se verblyf is modern, pragtig, stylvol.

Ons wou nie daar weggaan nie. Ons het so lekker geëet, gestap saam met Victor, die spa se masserings was 'n lafenis, die ontvangsdames was vriendelik en behulpsaam, so ook die kelners en die werkers in en om die huis. Montusi is tops.

Sthembiso N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sthembiso N

Excellent location, beautiful views, value for money.

The cottage was spacious, loved the service from the staff. Enjoyed the pool, dam and walking trails in the resort.

Adolph S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adolph S

Baie aangename en silweskoon verblyf. Uitsigte uitstekend en stilte onbeskryflik.

Soos bo genoem was die veblyf baie aangenaam.

Sifiso N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sifiso N

We had a wonderful stay.

Our stay was very pleasant and a very helpful staff.

Jonathan L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan L

Vert relaxing stay at Montusi . Excellent location. Good 4x4 drive on the property.

Our stay at Montusi was very relaxing. The staff were accommodating and very helpful. The accommodation was very neat and tidy.

Pathma P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
0/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pathma P

Best place away from home.

Lovely accommodation with special little touches. Perfect location. We loved every minute of our time there and would not hesitate in recommending it to anyone.

Ciska S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ciska S

Natuurskoon is pragtig.

Baie netjies, maar braaigeriewe nie onderdak nie, so as dit reën is braai 'n probleem.

Liezl L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl L

Great place to relax and get away.

Had a great experience. Accommodation was amazing and value for what we paid. Lots to do and an amazing view. Had such a great time. Will come back anytime again with my family and friends.

Mark C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C

Fantastic resort and location. Professional and friendly staff!

Will definitely be back!

Rinaldo G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinaldo G

Rustig, netjies en baie mooi uitsig!

Fantastiese ligging. Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Wilna P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna P

Absoluut fantastiese verblyf!

Perfeksie op sy beste. Pragtige higiëniese verblyf, lieflike bergfiets- en wandelpaaie na aan Montusie. Natuurskoon wat jou asem wegslaan.

Francois R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Ons het heerlik gerus en gekuier.

Pragtige omgewing en 'n mooi venue.

Murry B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murry B

Dit was heerlik.

Die eenheid waarin ons gebly het was luuks, netjies en baie goed toegerus. Dit is ook baie geskik vir 'n gesin. Die omgewing is baie mooi. Dit was onverbeterlik.

Lelanie D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie D

Amazing location, fully equipped.

We had a wonderful stay at Montusi. The location is perfect for exploring the northern Drakensberg, and the self-catering cottage is great value for money. Can’t wait to go again.

Leon O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon O

Baie rustig en fantastiese wegbreek opsie met baie skoon kamers. Groot leef area.

Pragtige plek, groot en baie skoon.

Irene T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene T

Fantastic place, will be back.

Stayed in one of the self-catering houses. Well equipped and lovely design. Very relaxing. Thoroughly enjoyed the horse riding and the guided walk. Friendly staff. Will be back.

Thamotharan M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thamotharan M

Highly recommended! Five star accommodation.

Very friendly and helpful staff. Outstanding accommodation and well equipped.

Marti V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marti V

Aangenaam verras!

Pragtige chalet, uiters gerieflik en skoon. Geen verveelde oomblik, groot verskeidenheid stap en MTB-roetes. Avontuur-aktiwiteite om die hoek. Die stilte, sterre en voëllewe is ongelooflik. Heerlik perdgery en voel weer mens! Montusi se diens is onverbeterlik.

Christoff L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff L

Perfekte ligging en ongelooflike views.

Ek sal aanbeveel vir enige tipe vakansie, saam met 'n gesin of saam met vriende.

Irene S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene S

Rus vir die siel en gemoed. Presies waarvoor ons op soek na was.

Baie lekker. Perfek. Idillies.

Wim A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim A

Beautiful.

Lovely cottage, beautiful views, gardens and swimming pool.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig.

Lieflike kothuis, pragitge uitsigte, tuine en swembad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Deon K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Uitstekend.

Uitstekend, skoon, mooi en goeie ligging. Dit was baie lekker, ons kom weer!

Diego C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diego C

Lovely place, will be going back, great value.

We where all very happy with the chalet, the location and the facilities. It's a great place to recharge your batteries.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plek, sal weer teruggaan, goeie waarde.

Ons was almal baie gelukkig met die kothuis, the ligging en die geriewe. Dit is 'n goeie plek om jou batterye te herlaai.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Andreas V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas V

Great location with a stunning view.

We booked a 4 sleeper self-catering cottage and got a big house with 3 bedrooms an a stunning view (Cottage Nr. 4). We enjoyed our stay and the great nature around the Montusi Lodge.

Betsie W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie W

Oortref verwagtinge.

Veilig, gerieflik, skoon en netjies. Alles wat nodig is.

Kobi B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobi B

Gerieflike huis met alles wat nodig is met 'n pragtige uitsig.

Sien sterre.

Shannon T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon T

It was beautiful, Montusi is so well kept. Good lawns!

We were really impressed. The cottage we stayed in was gorgeous and the service was amazing!

Therese P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese P

Verkwikking vir mens se siel so tussen die berge!

Pragtige omgewing en `n pragtige oord!

Michael W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W

Beautiful place, beautiful area.

The location is spectacular, the accommodations were great. It is a little bit unclear what the relationship of the cottages, which are separately owned, is to Montusi Lodge, but the Lodge was friendly and gave us the information and help we needed (there is no one else specifically to call if there is a problem in the cottages, but since there were no problems, we had no trouble).

Naomi P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi P

Wil net terug gaan!

Sodra daar weer 'n geleentheid is moet ek teruggaan na hierdie plek! Dit was so rustig en mooi.

Ronald R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald R

High end accommodation.

We stayed in a self-catering cottage with our 2 year old son. The cottage is big, neat, clean and it has everything you need. The restaurant is splendid and the facilities are very good. Staff is helpful and friendly. Go to this place!

Pieter & Janine C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter & Janine C

Hoogs aan te bevele!

Ons is vertroud met 'The Caverns' en was verras en bly om te hoor dat Montusi deel is van die familiebesigheid. Het die 8 km en 9 km staproete ook gedoen en wat 'n plesier. Alles mooi duidelik gemerk. Die akkommodasie meer as wat ons verwag het. Soos konings gevoel. Baie baie dankie en sal definitief weer daar kom asemskep!

Donovan D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan D

Fantastiese akkommodasie met 'n asemrowende uitsig.

Die omgewing is prag mooi en baie baie rustig waar jy jouself kan vind.

Lien P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lien P

Die kothuis is luuks, lekker en koel! En die uitsig is asemrowend.

Ons het ons verblyf by Montusi terdeë geniet. Die kothuis is ruim en het alles wat 'n mens nodig het. Die tuine is pragtig en die uitsig asemrowend. Dis rustig, veilig en goed vir die siel.

Grea W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grea W

Lieflike omgewing en uitsigte oor berge.

Fantastiese voëllewe en verblyf. Staf voortreflik en vriendelik. Heerlike kuier gewees met kinders en kleinkinders.

Jan C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Heerlike 2 nagte wegbreek gehad, ons chalet was volledig toegerus, baie lekker gebly.

Ons het heerlik gebly in `n volledig toegeruste chalet met `n pragtige uitsig oor die Drakensberge. Vriendelike diens ervaar, sal beslis weer gaan.

Chris V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

We enjoyed our time at Montusi away from the city.

We enjoyed the tranquil environment at Montusi away from the city.

Lizette V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Wegbreek uit die stad.

Ons was moeg en het 'n wegbreek uit die stad nodig gehad. Hier het ons die stilte en mooi omgewing baie geniet. Die personeel is vriendelik en die eenheid is baie goed toegerus. Dankie vir 'n heerlike wegbreek. Ons sal vir seker weer wil gaan kuier.

Ronel V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Pragtige 'cottage' en wonderlike natuurskoon.

Ons het heerlik by Montusi gebly. Rustigheid, privaatheid, netheid en luuksheid is wat ons daar beleef het. Ek moet die wandelpaaie wat baie goed aangedui is, en wat mens na pragtige plekke lei, spesiaal noem. Definitief ook die personeel vir hulle vriendelikheid en hulpvaardigheid.

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Liewe Ronel
Verskoon asseblief my Afrikaans.
Baie dankie vir hierdie verslag.
Lindsay Du Plessis - 'n engelse Du Plessis

Montusi Self-Catering Cottages
Enid K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid K

Ons het heerlik by Montusi se netjiese selfsorgeenhede gebly en was baie beïndruk met diens van die personeel.

Ons het besluit om ons 25ste huweliksherdenking in die Drakensberge te gaan vier. Na 'n internetsoektog, het ons by Montusi bespreek en was baie beïndruk met die gasvryheid van die personeel. Die verblyfeenheid / oord is uiters netjies en daar is heelwat aktiwiteite sou mens daarvan gebruik wil maak. Ons het 'n puik uitsig gehad oor die berge, en het baie gestap in die pragtige omgewing. Thanks Melissa and personnel!

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Liewe Hein
My Afrikaans is so swak. Ek wens Melissa was hier om hierdie reaksie te skryf.
Baie dankie vir die goeie rapport.
Lindsay Du Plessis

Montusi Self-Catering Cottages
Nele H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nele H

Beautiful, well equipped cottage on wonderful location.

Large and well equipped cottage, warm welcome, beautiful spot!

Willie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Baie rustig en lekker stil.

Het dit baie geniet!

Brandon S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon S

Awesome en rustig.

Ons sien na die tyd daar weer kans vir elke dag se rush.

Roelof M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof M

Verblyf te Montusi Cottages.

Verblyf is uitstekend, skoon en uiters netjies. Kan dit ten sterkste aanbeveel. Personeel is uiters hulpvaardig en vriendelik. Absolute waarde vir geld.

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Liewe Mnr. en Mev. Roelof
Baie dankie vir hierdie vriendelike woorde.
Ons sien uit daarna om jul weer terug te verwelkom na Montusi.
Lindsay Du Plessis

Montusi Self-Catering Cottages
George S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S

Uitstekende waarde vir geld.

Sien sterre.

Carl E - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl E

Netjiese, stil opset met mooi uitsig.

Montusi Self-Catering Cottages word hoog aanbeveel. 'n Baie rustige, netjies en gerieflike plek.

Allan & Griet S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan & Griet S

Gerieflik, besonderse mooi gemeubileerde eenheid, pragtige uitsig en onberispelik skoon.

Dit was 'n baie aangename ervaring/ Ons kan Montusi met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Andre R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R

Most comfortable and ideal accommodation with splendid view of the Amphitheater.

Please see our rating.

Piet V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Dit was gerieflik, rustig en skoon in 'n pragtige omgewing.

Mal daaroor!

Gerbrecht M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerbrecht M

Onbeskryflike uitsig, gesellige gesinsaande voor die vuur en heerlike verblyf.

'n Plek waar jy behoorlik jou batterye kan herlaai. Daar is iets vir die hele gesin ─ van sit op die stoep en die skoonheid om jou indrink, tot stap in die berge rondom Montusi saam met die gids, tot perdry. Tyd vir familie om weer kwaliteittyd saam te spandeer in 'n heerlike kothuis met alles wat jy moontlik kan nodig kry. Volledig toegerus, netjies, gemaklik en veilig. Montusi is die tipe plek waarheen mens wil bly terugkom om bietjie van die lewe te vergeet.

Lorretta B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorretta B

Rustig, asemrowend!

Die perfekte plek om jou boek klaar te lees, of te skryf. Lekker staproetes met asemrowende uitkykpunte. Net die plek vir "Blue Sky thinking" of 'n herlaai na die gejaag van die stad.

Gunther C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gunther C

Alles wat jy nog altyd in 'n wegbreek wou hê.

Puik plek om net weer mens te word. Ongelooflike ligging.

Sylvia Z - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia Z

Uiters goed toegerus en baie gerieflik.

Vir 2 bejaardes (75+) is dit die ideale wegkomkans. Ruim, gerieflike kombuis vir selfsorg, met ook die opsie om op bestelling 'n 5-ster-ete by die lodge te gaan geniet.

Juanita S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita S

Ons het 'n heerlike tyd gehad, die staproetes is goed gemerk en die fasiliteite was ook baie goed.

Die breekware in die kombuis was nie baie skoon nie. Dit blyk asof die staf net alles in die skottelgoedwasser plaas, insluitende potte en oondgebruikte bakke en dit kom nie skoon uit nie. Die glase en koppies was ook nie skoon nie en ons moes dit eers was voor gebruik.

Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer

Dear Juanita,

Thanks for your review. We are so pleased you had an overall good experience.
We are sorry that the kitchen goods were not clean. We wish you had let us know immediately and we would've rectified the situation straight away!

All the best,
Lindsay

Montusi Self-Catering Cottages
Julie V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Julie V

Baie aangenaam, stil en een van die beste plekke om te rus.

Op hulle webwerf word daar geen pryse gegee van die ekstra dinge wat geniet kan word nie. Dis ook baie duur om te betaal vir elke liewe sport wat jy wil doen. Ons voel dat hulle net vir die oorsese reisiger voldoen en nie vir die Suid Afrikaanse mense nie. Verder 'n pragtige plek.

Pierre S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S

Perfek.

Baie aangenaam. Ongelooflik mooi.

Linda C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C

Fantastic place to stay! Beautiful views, well-maintained.

We stayed in a 6 sleeper self-catering cottage and enjoyed every bit. The view and the accommodation was wonderful. Very well equipped, spacious and unique layout. Service very good.

Ronel V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Asemrowende uitsigte met goed toegeruste akkommodasie.

Die natuurskoon is hemels. Die uitsigte en omgewing is van die beste. Die akkommodasie is 5-ster gehalte. Die voëllewe is volop. Die terrein is netjies en die week was heerlik en rustig. Ons sal weer wil gaan.

Paul R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paul R

Very pleasant!

Very nice house.

Willie P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie P

Netjies, skoon en goed toegerus.

As jy van avontuur hou is dit die plek met al die staproetes, bergfietsroetes, kunsvlieghengel en tennis speel, en nie gepraat van die wonderlike berg-uitsigte nie. Om die draai is All Out Adventure wat jou lekker besig kan hou.

Keith C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Keith C

Overall, a great experience.

See the stars.

Rene G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene G

'n Stil, rustige omgewing! Net waarna enige stadsmens smag.

Montusi is definitief aanbeveelbaar. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die hele terrein is skoon en netjies. Die huis waarin ons gewoon het, was baie skoon en netjies en alle toerusting was beskikbaar. Die instandhouding was deeglik gedoen elke dag. Ons het die naweek baie geniet en sal definitief weer daar tuisgaan.

Vanaf R1 440
R1 440 R1 296
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 440
R1 440 R1 296
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montusi Estate, langs die D119, Noordelike Drakensberg, 50 km vanaf Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyYWU3NmQzLTQzNmQtNDM3NC04NGM4LWM5Y2E2YjhjYzY0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440 nouVanaf R1 296 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 Montusi Estate, off the D119 Northern Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.623901016476 29.026163047955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang