Montusi Self-Catering Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lindsay Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 140
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Charlie B - Sep 2024
Algehele gradering
Kon lekker ontspan, en die kaggel was heerlik vir die koue weer!
Keyuren M - Jul 2024
Algehele gradering
Perfect.
Sonja H - Jun 2024
Algehele gradering
Onvergeetlike verblyf in 'n pragtige cottage met wonderlike natuur tonele!
Stewart H - Jun 2024
Algehele gradering
Excellent location. Great staff. Beautiful views and lovely accommodation.
Donovan M - Jun 2024
Algehele gradering
Superb.
Wessel V - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Christi E - Mrt 2024
Algehele gradering
Die stilte en die natuurskoon is 'n absolute weelde! Ons het heerlik gekuier!
Lisa M - Mrt 2024
Algehele gradering
Spectacular views, great place!
Francois S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam in alle opsigte.
Mbali X - Jul 2024
Algehele gradering
Exceptional.
Gretchen M - Jun 2024
Algehele gradering
Idyllic get-away.
Sarah D - Mei 2024
Algehele gradering
Absolutely phenomenal and soul nourishing.
Jenny L - Mei 2024
Algehele gradering
Lovely peaceful stay.
Anita J - Feb 2024
Algehele gradering
Anniversary celebration weekend.
Hlengiwe Z - Apr 2024
Algehele gradering
Exceptional and comfortable.
Johan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gerus in die natuur stilte.
Dan V - Jun 2024
Algehele gradering
Peaceful, idyllic and restful.
Esme V - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties - te kort.
Stefanus Gerhardus G - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike gesinsnaweek!
Anita D - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflike Drakensberg verblyf.
Pierre P - Nov 2023
Algehele gradering
Montusi ticked all our boxes.
Paul H - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Klaus K - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon en goeie onderhoud. Pragtige uitsig. Mooi staproetes.
Pieter L - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier. Ek kan Montusi Self-Catering Cottages sterk aanbeveel.
Etienne A - Jul 2023
Algehele gradering
Great place and the staff were very friendly and helpful.
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Thanks so much, Etienne. We appreciate your review.
Pieter B - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, lekker gekuier.
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Baie dankie, Pieter.
Bianca V - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekend
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Baie dankie, Bianca.
Robbert A - Jun 2023
Algehele gradering
Perfek, mooi huisie.
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Baie dankie, Robbert.
Beverley R - Mei 2023
Algehele gradering
It was perfect. What a stunning venue.
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Thank you very much, Beverley. We are delighted that you loved it here.
Corlia L - Apr 2023
Algehele gradering
Netjiese, skoon eenhede.
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Baie dankie, Corlia.
Evan E - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtig, fancy, groot met alle gemakke.
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Baie dankie, Evan.
Silvia B - Mrt 2023
Algehele gradering
Die perfekte plek om te rus.
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Baie dankie, Silvia.
Combrinck L - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig en fantastiese verblyf!
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Baie dankie, Mr/s Combrinck!
Stephanus B - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gereën, maar heerlike verblyf het vergoed daarvoor.
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Baie dankie, Faan. 'n Mens moet hulle eie visvanggoed onthou.
Hein K - Jan 2023
Algehele gradering
Natuurskoon is fantasties. Ons het heerlik gestap, en geswem. Baie foto's geneem.
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Dankie, Hein. We are so glad you're hooked on Montusi. Kind regards. Lindsay
Christopher G - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing!
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Thanks so much for your lovely review, Christopher.
Andries L - Sep 2023
Algehele gradering
Ruim eenhede in pragtige ligging.
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Baie dankie, Andries!
Gerrie J - Apr 2023
Algehele gradering
Mooiste, skoonste en rustigste blyplek.
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Baie dankie, Gerrie.
Traute R - Jan 2023
Algehele gradering
We enjoyed staying in our chalet.
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Dear Traute,
Thanks so much for posting about your stay at Montusi.
We are terribly sorry for the mix-up with the over charge. Unfortunately, our cell signal drops when there is loadshedding in the area. That is why the credit card machine wasn't working when you came to settle your bill on check-out. It is also why the manager, Dumisani, only received your SMS after 9pm that evening (when the office was closed) and you couldn't get through to us on the cell or landline. We are so sorry about the distress this caused. When the signal drops, our only method of communication is WhatsApp and email (Wi-Fi based).
Happily, Dumisani was able to process the refund of the overcharge first thing in the morning and all is how it should be.
Again, please accept our sincere apology for the mix-up.
All the best,
Lindsay Du Plessis
Dan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Peaceful, safe and destressing. Set in the beauty of the surrounding mountains.
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Thanks very much for sharing about your stay, Dan.
Kobus B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker huis in 'n lekker oord.
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Baie dankie, Kobus.
Justin F - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely and spacious.
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Dear Justin, thanks so much for your recommendation. We are delighted that you enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you back again one day. Kind regards. Lindsay
Jackie K - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon.
Lees meerMontusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Thank you, Jackie. We are delighted that you found everything you needed and wanted at Montusi. We hope to see you again soon. Greetings. Lindsay
Judith A - Jun 2022
Algehele gradering
Quiet and lovely. Dinner excellent.
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Thanks, Judith. We are so happy that you enjoyed your stay and dinner with us. We hope you will be able to come back again soon. Kind regards. Lindsay
Shayne W - Apr 2022
Algehele gradering
Tranquil, amazing views - a little piece of heaven.
Tobie C - Apr 2022
Algehele gradering
Stil, ontspannende omgewing. Pragtige natuurskoon en omgewing.
Christa O - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Gary L - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastic place and accommodation.
Mbali X - Nov 2022
Algehele gradering
The best, out of this world.
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Ah, thanks so much Mbali. We are delighted that you found it a peaceful escape. Kind regards. Lindsay
Neil R - Jul 2022
Algehele gradering
Racing weekend away.
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Thanks Neil. We are so happy that you and your family enjoyed your time at Montusi. We hope to see you again soon. Kind regards. Lindsay
Stephen R - Mrt 2022
Algehele gradering
Peaceful stay with amazing views of the mountains.
Wolfgang E - Jan 2022
Algehele gradering
Great stay, great venue!
Gary L - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderful place with spectacular views.
Hemy I - Apr 2021
Algehele gradering
This is an awesome establishment. Private and peaceful.
Gary L - Feb 2021
Algehele gradering
Fantastic!
Olivia K - Jan 2021
Algehele gradering
Die beste wegbreekplekkie as jy net wil rus.
De Wet P - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflike netjiese akkommodasie. Alles is van hoë gehalte.
Andries D - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi uitsig en stil.
Johan L - Okt 2021
Algehele gradering
Was 'n heerlike kuier gewees.
Louise K - Okt 2021
Algehele gradering
Montusi se verblyf is modern, pragtig, stylvol.
Sthembiso N - Mrt 2021
Algehele gradering
Excellent location, beautiful views, value for money.
Adolph S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie aangename en silweskoon verblyf. Uitsigte uitstekend en stilte onbeskryflik.
Sifiso N - Nov 2021
Algehele gradering
We had a wonderful stay.
Jonathan L - Jul 2021
Algehele gradering
Vert relaxing stay at Montusi . Excellent location. Good 4x4 drive on the property.
Pathma P - Mei 2021
Algehele gradering
Best place away from home.
Ciska S - Jan 2021
Algehele gradering
Natuurskoon is pragtig.
Liezl L - Mrt 2020
Algehele gradering
Great place to relax and get away.
Mark C - Feb 2020
Algehele gradering
Fantastic resort and location. Professional and friendly staff!
Rinaldo G - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig, netjies en baie mooi uitsig!
Wilna P - Mrt 2020
Algehele gradering
Absoluut fantastiese verblyf!
Francois R - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus en gekuier.
Murry B - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Lelanie D - Nov 2019
Algehele gradering
Amazing location, fully equipped.
Leon O - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig en fantastiese wegbreek opsie met baie skoon kamers. Groot leef area.
Irene T - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastic place, will be back.
Thamotharan M - Jul 2019
Algehele gradering
Highly recommended! Five star accommodation.
Marti V - Jun 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Christoff L - Mei 2019
Algehele gradering
Perfekte ligging en ongelooflike views.
Irene S - Jan 2019
Algehele gradering
Rus vir die siel en gemoed. Presies waarvoor ons op soek na was.
Wim A - Jan 2019
Algehele gradering
Beautiful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig.
Lieflike kothuis, pragitge uitsigte, tuine en swembad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Deon K - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Diego C - Feb 2019
Algehele gradering
Lovely place, will be going back, great value.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike plek, sal weer teruggaan, goeie waarde.
Ons was almal baie gelukkig met die kothuis, the ligging en die geriewe. Dit is 'n goeie plek om jou batterye te herlaai.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Andreas V - Sep 2018
Algehele gradering
Great location with a stunning view.
Betsie W - Aug 2018
Algehele gradering
Oortref verwagtinge.
Kobi B - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflike huis met alles wat nodig is met 'n pragtige uitsig.
Shannon T - Mrt 2018
Algehele gradering
It was beautiful, Montusi is so well kept. Good lawns!
Therese P - Feb 2018
Algehele gradering
Verkwikking vir mens se siel so tussen die berge!
Michael W - Nov 2018
Algehele gradering
Beautiful place, beautiful area.
Naomi P - Mei 2018
Algehele gradering
Wil net terug gaan!
Ronald R - Des 2017
Algehele gradering
High end accommodation.
Pieter & Janine C - Des 2017
Algehele gradering
Hoogs aan te bevele!
Donovan D - Nov 2017
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie met 'n asemrowende uitsig.
Lien P - Nov 2017
Algehele gradering
Die kothuis is luuks, lekker en koel! En die uitsig is asemrowend.
Grea W - Aug 2017
Algehele gradering
Lieflike omgewing en uitsigte oor berge.
Jan C - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlike 2 nagte wegbreek gehad, ons chalet was volledig toegerus, baie lekker gebly.
Chris V - Jul 2017
Algehele gradering
We enjoyed our time at Montusi away from the city.
Lizette V - Mei 2017
Algehele gradering
Wegbreek uit die stad.
Ronel V - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige 'cottage' en wonderlike natuurskoon.
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Liewe Ronel
Verskoon asseblief my Afrikaans.
Baie dankie vir hierdie verslag.
Lindsay Du Plessis - 'n engelse Du Plessis
Enid K - Jan 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik by Montusi se netjiese selfsorgeenhede gebly en was baie beïndruk met diens van die personeel.
Lees meerMontusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Liewe Hein
My Afrikaans is so swak. Ek wens Melissa was hier om hierdie reaksie te skryf.
Baie dankie vir die goeie rapport.
Lindsay Du Plessis
Nele H - Aug 2017
Algehele gradering
Beautiful, well equipped cottage on wonderful location.
Willie V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustig en lekker stil.
Brandon S - Aug 2017
Algehele gradering
Awesome en rustig.
Roelof M - Des 2016
Algehele gradering
Verblyf te Montusi Cottages.
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Liewe Mnr. en Mev. Roelof
Baie dankie vir hierdie vriendelike woorde.
Ons sien uit daarna om jul weer terug te verwelkom na Montusi.
Lindsay Du Plessis
George S - Sep 2016
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Carl E - Sep 2016
Algehele gradering
Netjiese, stil opset met mooi uitsig.
Allan S - Mei 2016
Algehele gradering
Gerieflik, besonderse mooi gemeubileerde eenheid, pragtige uitsig en onberispelik skoon.
Andre R - Mrt 2016
Algehele gradering
Most comfortable and ideal accommodation with splendid view of the Amphitheater.
Piet V - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was gerieflik, rustig en skoon in 'n pragtige omgewing.
Gerbrecht M - Jul 2016
Algehele gradering
Onbeskryflike uitsig, gesellige gesinsaande voor die vuur en heerlike verblyf.
Lees meerLorretta B - Apr 2016
Algehele gradering
Rustig, asemrowend!
Gunther C - Mrt 2016
Algehele gradering
Alles wat jy nog altyd in 'n wegbreek wou hê.
Sylvia Z - Apr 2016
Algehele gradering
Uiters goed toegerus en baie gerieflik.
Juanita S - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike tyd gehad, die staproetes is goed gemerk en die fasiliteite was ook baie goed.
Montusi Self-Catering Cottages se terugvoer
Dear Juanita,
Thanks for your review. We are so pleased you had an overall good experience.
We are sorry that the kitchen goods were not clean. We wish you had let us know immediately and we would've rectified the situation straight away!
All the best,
Lindsay
Julie V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam, stil en een van die beste plekke om te rus.
Pierre S - Sep 2015
Algehele gradering
Perfek.
Linda C - Jun 2015
Algehele gradering
Fantastic place to stay! Beautiful views, well-maintained.
Ronel V - Okt 2015
Algehele gradering
Asemrowende uitsigte met goed toegeruste akkommodasie.
Paul R - Jul 2015
Algehele gradering
Very pleasant!
Willie P - Jul 2015
Algehele gradering
Netjies, skoon en goed toegerus.
Keith C - Apr 2015
Algehele gradering
Overall, a great experience.
Rene G - Des 2014
Algehele gradering
'n Stil, rustige omgewing! Net waarna enige stadsmens smag.
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montusi Estate, langs die D119, Noordelike Drakensberg, 50 km vanaf Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang