Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montusi Self-Catering Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Ingrid F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Mooiste mooiste omgewing en fantastiese oord. Absoluut fantasties. Die eenheid het 'n wonderlike vloei en is so goed ingerig. Om in daardie omgewing te kan wees, is 'n groot voorreg en dit laat 'n mens dadelik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mbali X
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Calming, worth my while and peaceful. Our stay was the best and we got time to catch up and visit the cave and waterfall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Extremely comfortable and easy for a self-catering holiday. We loved the self-catering house, which was very well-equipped, spotlessly clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Kon lekker ontspan, en die kaggel was heerlik vir die koue weer! Die verblyf was so mooi, met so 'n pragtige uitsig, alles wat ons nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keyuren M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Perfect. Beautiful, clean, safe and amazing customer service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Onvergeetlike verblyf in 'n pragtige cottage met wonderlike natuur tonele! Wonderlike verblyf. Skoon, netjies, luuks. Pragtige omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stewart H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Excellent location. Great staff. Beautiful views and lovely accommodation. Most enjoyable. Only recommendation would be for the resort to send a WhatsApp message to guests telling them that if they want to eat dinner at Montusi, they must notify the resort 24 hours before. We arrived expecting to eat dinner in the restaurant, only to find that we could not.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Superb. Lovely getaway, peaceful and tranquil. Great views, lovely hikes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantasties. Montusi is fantasties. Die self-catering is te volle ingerig. Die eenheid was groot en gemaklik in alle weersomstandighede. Dan is die ligging ook topklas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christi E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die stilte en die natuurskoon is 'n absolute weelde! Ons het heerlik gekuier! Rus vir die siel en manna vir die gemoed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lindsay Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 143

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 440
R 1 440 R 1 296
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 440
R 1 440 R 1 296
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montusi Estate, langs die D119, Noordelike Drakensberg, 50 km vanaf Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyYWU3NmQzLTQzNmQtNDM3NC04NGM4LWM5Y2E2YjhjYzY0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440 nouVanaf R1 296 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 Montusi Estate, off the D119 Northern Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.623901016476 29.026163047955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang