Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monzi Safari Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Barry C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Good enough to do it again, staff go above and beyond to make the stay memorable. Friday night pizza evening at the local Monzi Country Club was worth it. Very friendly community venue. We felt very safe walking the 500m or so from the accommodation to the country club and back after dinner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Out of this world! Five star! Absolute fantastic place, impeccable, clean, beautiful setting, an absolute gem! From the sparkling pool to the stunning view and great interior. I can recommend it to anybody. Great value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette
Monzi Safari Lodge
Dear Sonia, Thank you for your amazing review. We put in the effort to keep you and all of our guests happy. We hope to see you again. Have a nice day ahead. Kindest regards, Nosipho

Charmain H
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Peaceful and relaxing. I have nothing negative to say about Monzi Safari Lodge. The accommodation was more than expected, all the staff extremely friendly and helpful. I wish I could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldi C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Pragtige omgewing. Eenheid is groot, gerieflik, baie netjies, skoon en smaakvol ingerig. Diens was uitstekend. Bed was baie gemaklik en beddegoed is keurig gekies. Mens voel lekker tuis en kan heerlik ontspan. Terrein is mooi versorg en mens kan lekker stap onder die mooi bome. Springbokke en rooibokke dra by tot 'n heerlike vakansiebestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette
Monzi Safari Lodge
Dear Aldi, thank you for the amazing review. We put in the work to keep you and all of our guests happy. We hope to see you again. Have a nice day ahead. Warmest regards Nosipho

Corné B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

6 ster eksklusief. Luukse akkommodasie met meer as genoeg om aan jou behoeftes te voldoen. Uitstekende hulp van Nosipho tot sekuriteit in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette
Monzi Safari Lodge
Dear Corne, thank you so much for an amazing review and I'm so glad that you found out staff helpful. We hope to see you again in the future. Warmest regards. Nosipho

Candice D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Het dit baie geniet! Monzi se personeel is vriendelik en professioneel. Yvette en Nosipho is wonderlik om mee te werk. Die huis is baie mooi en groot en alles is netjies, lekker groot kombuis. Daaglikse skoonmaakdienste is wonderlik en die wag wat in die aand patrolleer laat mens net so bietjie veiliger voel. Dit was net bietjie bekommernis met die trappe en die kinders (2 babas wat kruip), maar dis nie onomkombaar nie. Die tuine en die gronde is pragtig en baie mooi onderhou. Dit was 'n heerlike kuier en sal Monzi enige dag weer besoek en aanbeveel. Dankie Monzi personeel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette
Monzi Safari Lodge
Dear Candice, Thank you so much for the amazing review. It makes our day hearing about how much you enoyed your stay and the great service you’ve received from our team at Monzi safari lodge. We have passed on your review to our team and look forward to welcome you again. Warmest regards Nosipho

Deon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie baie mooi en rustige plek. Het ons verblyf daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette
Monzi Safari Lodge
Dear Deon, thank you so much for your review. We are so happy that you enjoyed your stay at Monzi safari lodge. Warmest regards. Nosipho

Adelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Best plek in St. Lucia. Dit was ons tweede keer dat ons by Monzi gebly het, en sal nooit iewers anders bly nie. Het 'n kragopwekker vir beurtkrag. Het 'n versterker vir WiFi. Skoon, netjies en baie veilig! Pragtige plaas, met diere en privaat swembad. Sal dit sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette
Monzi Safari Lodge
Dear Adelle, Thanks for the awesome review. We work hard to meet expectations like yours, and we’re happy to hear we hit the mark for you. Come back and see us soon. Kindest Regards, Nosipho

Janelle H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Very well kitted out, everything one needs, even pool towels and coffee plunger. A winner. Friendly and hospitable staff and comfortable lodgings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yvette
Monzi Safari Lodge
Hi Janelle, Thank you for taking the time to leave us such an amazing review. The team here at Monzi safari lodge is thrilled to receive such great compliments, thank you once again and we hope to welcome you back very soon. Warmest regards Nosipho (receptionist)

Pieter C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2022

Ontspannend, rustig, natuurskoon uit die boonste rakke. Baie netjiese, veilige verblyf met vriendelike personeel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Yvette
Monzi Safari Lodge
Dear Pieter, Thank you for the kind words. We’re so happy your visit to Monzi safari lodge went so smoothly and we'll pass the compliments to the staff. Kindest regards, Nosipho

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L337-pad, Monzi, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac9d430ffb4913d31513df3a298dbeabf2c76e798fd5ff9a98981bc4bfb81e670333068738ec7d38733f1221a5172e081edf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 L337 Road Monzi 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.43642127674 32.300923168659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang