Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooi @ Kloofsig Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofsig Estate 40, Vleesbaai, Kaapstad, 6504, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Mooi @ Kloofsig Estate is 'n ruim selfsorghuis in Vleesbaai. Hierdie verblyf is op die eksklusiewe Kloofsig Estate op die Tuinroete geleë en is die ideale bestemming vir 'n gesinsvakansie.

Dié huis bied slaapplek aan 10 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koninggrootte-bed het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 2 slaapbanke vir kinders. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens, 2 slaapbanke vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste in die eerste, tweede en derde slaapkamers deel 2 aparte badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV langs die eetarea. Daar is 'n onderdakstoep met 'n houtvuurwarmbad met 'n uitsig oor die see. Daar is 'n etenstafel geskik vir 8 en die tuin het 'n piekniektafel geskik vir 6. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Kloofsig Estate 40, Vleesbaai, Kaapstad, 6504, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofsig Estate 40, Vleesbaai, Kaapstad, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e2a0d84c2408119d45d9cb69ae1a2477e0b0223b5d7661f219add063ab7f36a0f33479628970a9828d0adb1aef5240664fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 14) 40 Kloofsig Estate Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.28663784844 21.910124937067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang