Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooi Bly

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Claudia T
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Rustig, privaat en gemaklik. Mooi Bly is een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het. Die mense is vriendelik en die plek is skoon en netjies. Sal beslis terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Austin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Awesome 10/10. Die plekkie is asemrowend, stil en privaat. Liesbeth is awesome, altyd beskikbaar. Plek is mooi ingerig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustigheid van die plaas vir 'n besige stadsjapie. Wat 'n heerlike plek om te kan afpak vir 'n naweek. Ons was in die Paarl vir 'n troue en het verblyf in die omgewing gesoek. MooiBly is op 'n wynplaas tussen Wellington en die Paarl en was gerieflik vir ons om gou iets in die dorp te kon koop, maar steeds die rustigheid van die plaas te kon beleef. Die Merlot huisie was ten volle toegerus vir 'n heerlike wegbreek of vakansie. Wens ons kon langer bly, maar sal beslis weer hierheen wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pleasant and restful place. Friendly personnel, happy to recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Hoogs aan te beveel. Baie goeie blyplek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest S
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Was amazing to stay there. What an amazing place to stay at. Was home away from home. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rus vir jou siel. Heerlik gebly, baie rustig en die mooiste sonsondergange!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dena L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Secluded serenity: a tranquil retreat at Merlot Cottage. What a charming and impeccably furnished cottage! Its secluded location, overlooking the dam with other cottages tucked away behind Merlot Cottage, ensures absolute privacy. Our search for tranquility, serenity, and a conducive work environment led us here, and we were not disappointed. The reliable WiFi and smart TV, ready to connect to our favorite apps, cater perfectly to our needs. The bed is luxuriously comfortable, and the kitchen is fully equipped. Additionally, the bathroom is spacious, boasting a lovely hot shower with good pressure. Adding to the enchantment, two lovely ponies gracefully graze around the dam and in front of the house, safely behind a fence. We felt secure and safe both within the cottage and outside. I could easily extend my stay and will certainly come back for a midweek retreat focused on work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
liesbeth
Mooi Bly
Thanks . Looking forward to welcoming you again!

Hesta L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustige plaas atmosfeer. Uitstekende waarde. Het baie lekker gebly. So rustig en het die swembad baie geniet. Sal beslis weer bespreek. gaan uit haar pad om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Javannah S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

We will be back soon . The accommodation met all our expectations and the host was really friendly and went above and beyond expectations. It is much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

liesbeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinbosch-pad, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1feb17f0786789f963afe908016206704d6cd877ebf40a7cefabfbffb649894b795ddb206e2dbd90300d226078b3a2af0e3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 127 5 1 5 Kleinbosch Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.687358020819 19.021419437671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang