Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooi Bly

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Elsje K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rus vir jou siel. Heerlik gebly, baie rustig en die mooiste sonsondergange!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dena L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Secluded serenity: a tranquil retreat at Merlot Cottage. What a charming and impeccably furnished cottage! Its secluded location, overlooking the dam with other cottages tucked away behind Merlot Cottage, ensures absolute privacy. Our search for tranquility, serenity, and a conducive work environment led us here, and we were not disappointed. The reliable WiFi and smart TV, ready to connect to our favorite apps, cater perfectly to our needs. The bed is luxuriously comfortable, and the kitchen is fully equipped. Additionally, the bathroom is spacious, boasting a lovely hot shower with good pressure. Adding to the enchantment, two lovely ponies gracefully graze around the dam and in front of the house, safely behind a fence. We felt secure and safe both within the cottage and outside. I could easily extend my stay and will certainly come back for a midweek retreat focused on work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
liesbeth
Mooi Bly
Thanks . Looking forward to welcoming you again!

Hesta L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustige plaas atmosfeer. Uitstekende waarde. Het baie lekker gebly. So rustig en het die swembad baie geniet. Sal beslis weer bespreek. gaan uit haar pad om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Oornag verblyf. Baie oulike plekkie met pragtige uitsig. Het net bietjie ongemaklik gevoel toe die eienares ons van al die inbrake in motors en rondloper/kwaaddoeners daar vertel het. Behalwe vir dit het ons lekker gebly, net een aand ongelukkig, maar baie mooi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
liesbeth
Mooi Bly
Hi Elmarie, ja, ek noem graag dat my gaste niks in hulle karre moet los nie. MooiBly voel so lekker en rustig en wanneer daar iets weg raak, soos wat dit oorals in ons pragtige land kan gebeur, is dit glad nie lekker. 99 keer gebeur daar niks nie (het vorige week nog gaste gehad wat met skuifdeure oop geslaap het om die geluid van die paddas, Kaapse ooruil en naguiltjie te hoor....) maar 'be safe than sorry' is maar een van die dinge wat ek noem, en dan is dit elkeen se besluit.

J-j P
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Ons was 'n gesin van 4 wat by Mooi Bly gebly het, daar was meer as genoeg spasie. Perfekte sentrale ligging sou jy kies om ander dorpies te besoek, veilig met nagwagte wat patroleer, uiters vriendelike gasheer, mooi buite braai area met lekker kuiergeriewe, lekker skoon en koel swembad om van die Paarl se hitte te ontduik. Ons het dit grootliks geniet en sal definitief weer by Mooi Bly tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
liesbeth
Mooi Bly
JJ, ek is 'n gasvrou Sien uit om julle weer te sien! Groete, Liesbeth

Henk B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Ons sal Mooi Bly beslis aanbeveel. Ons het ons verblyf geniet en is vriendelik ontvang. Ons sal Mooi Bly vir enige reisende gesin aanbeveel. Die swembad was 'n welkome lafenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Ontspannend, gasvry en 'n tuiskom-gevoel. Die huisies is gemaklik en die lieflike plaasatmosfeer en diere het ons onmiddellik gehelp om te ontspan. My kinders het heerlik geswem en daar is nie 'n beter gasvrou nie. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Mooibly is weer uitstekend. Baie lekker ligging met naggeluide van paddas, naguiltjies en ook die Gevlekte ooruil. Baie netjies, skoon en lekker om daar te bly. Liesbeth is baie gasvry en ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

10 uit 10. My ouers het vir 'n week daar gebly en hulle wou nie weer terug huis toe kom nie. Liesbeth is 'n besonderse gasvrou en sy het moeite gedoen met my ouers. Die verblyf was skoon en netjies en die omgewing is pragtig en veilig. Ek sal beslis die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

liesbeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinbosch-pad, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1feb17f0786789f963afe908016206704d6cd877ebf40a7cefabfbffb649894b795ddb206e2dbd90300d226078b3a2af0e3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 Kleinbosch Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.687358020819 19.021419437671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang